Franschhoek Boutique Hotel
Hotel • 6 Daniel Hugo Street, Corner Of Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 14 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alisha E - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alisha E
With spouse/partner
Wonderful holiday accommodation.
Room was flawless, everything was perfectly neat. Service was friendly and breakfast was delicious. Will definitely recommend it!
Wonderlike vakansie verblyf.
Kamer was foutloos, alles was perfek netjies. Diens was vriendelik en ontbyt was heerlik. Sal dit vir seker aanbeveel!
This review has been translated, to view the original version
Llewelyn 's Response
Dankie, Alisha.
Franschhoek Boutique Hotel
Caroline B - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Caroline B
With friends
Huiselijk met top service en top ontbijt.
Verblijf in Franschhoek Boutique Hotel is een aangenaam verpozen. Centraal gelegen, op loopafstand van restaurants en winkels. De kamers zijn fraai ingericht en de service is top. Behulpzaam en men doet een stapje extra.
Llewelyn 's Response
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te deel en te ervaar. Dit beteken baie vir 'n klein eiendom, soos onsself.
Franschhoek Boutique Hotel
Lilirie S - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lilirie S
With spouse/partner
Baie gerieflik, goeie diens en heerlike ontbyt.
Pragtige uitsig, baie smaakvol en gerieflik. Baie goeie ligging. Diens is goed en ontbyt is uit die boonste rakke!
Llewelyn 's Response
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te deel en te ervaar. Dit beteken baie vir 'n klein eiendom soos onsself.
Franschhoek Boutique Hotel
Janine M - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Janine M
With spouse/partner
Baie sentraal en gerieflik.
Ons het 'n halfprys winskoop raakgeloop en dus was dit oor en oor die moeite werd. Ons sal ongelukkig nie die volprys kan bekostig nie.
Louise L - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louise L
With spouse/partner
Lewellyn was so vriendelik.
Fantasties. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad en die vuurtjie in die kamer was 'n bonus!
Llewelyn 's Response
Baie dankie vir u vriendelike woorde en resensie. Franschhoek Boutique Hotel is beslis die warmste plek om hierdie winter te wees!
Franschhoek Boutique Hotel
Robert S - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Robert S
With spouse/partner
Excellent value for money.
I would recommend Franschhoek Boutique Hotel to everyone. Absolutely stunning rooms and excellent services. The food was fabulous.
Llewelyn 's Response
Thank you so much for choosing to stay with us and even more so taking the time to share your experience with others.
Franschhoek Boutique Hotel
Veronica V - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Veronica V
With spouse/partner
Modern en by naby alles.
Heerlike verblyf en selfs dierevriendelik. 5 ster!
Connie C - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Connie C
With spouse/partner
It was great.
Exceptional experience, will do it again.
Nico R - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nico R
With friends
Fantastic!
Worth every penny! Awesome hotel.
Belinda M - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Belinda M
With spouse/partner
Ons verwagtinge is oortref!
Presies wat ons nodig gehad het! Beveel dit hoogs aan. Sal vir seker weer hier bly!
Connie C - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Connie C
With spouse/partner
Want to go back!
Good location and stunning view.
Wil teruggaan.
Goeie area en mooi uitsig.
This review has been translated, to view the original version
Elbie B - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elbie B
On business
Absoluut amazing.
Van die aand van ons aankoms tot die oggend wat ons vertrek het was als net perfek: diens, kos, ens.
Marnie V - Jun 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marnie V
With spouse/partner
Kamer was mooi, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die dorp en berge.
Die parkeer-area asook die trappe en stoep op pad na die ingang van die hotel was teleurstellend. Die stoep het afgeskeep voorgekom en dit is ongelukkig die eerste indruk op die plek. Daar is ook 'n ongebruikte vertrek vol ou goed, 'huisrommel' en stoorkamer waar mens verby stap op pad na die ontvangsarea. Glad nie aanloklik. Sodra mens die ontvangs binne stap dan kry mens wel die 'luuksheid' wat mens verwag. Ontbyt was heerlik met 'n lekker verskeidenheid om van te kies. Die bestuurder en sy span was vriendelik en baie attent op ons as gaste. Kamer ...
Read more
Piet D - Jun 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Piet D
With spouse/partner
Very pleasant.
Accommodation was very neat and spacious. Fireplace in cold weather is always a bonus.
Baie aangenaam.
Verblyf was baie netjies en ruim. Kaggel in koue weer was 'n bonus.
This review has been translated, to view the original version
Guests that viewed Franschhoek Boutique Hotel also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |