Fur Elise
Review Summary
Kerneels E - Oct 2020
Overall score
This is a surely home-to-home experience
Zingisa N - Mar 2020
Overall score
Excellent.
Lana S - Jan 2020
Overall score
Stunning accommodation in a safe area with an amazing hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige verblyf in ‘n veilige area met ‘n ongelooflike gasvrou.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David B - Dec 2019
Overall score
Die verblyf was pragtig en met 'n fantastiese gasvrou.
Read moreDaleen R - Oct 2019
Overall score
Neat, tasteful and hospitable accommodation in a beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, smaakvolle en gasvrye akkommodasie in pragtige omgewing.
Wonderlike ruim verblyf. Die vriendelikste gasvrou wat jou ontvang. Pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Velisha K - Sep 2019
Overall score
Rustig en netjies.
Susan L - Sep 2019
Overall score
It was clean and tidy and comfortable.
Arthur W - Sep 2019
Overall score
Beter as 5-ster verblyf.
Marie D - Sep 2019
Overall score
Incredible place to stay, clean, neat and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike oulike plek om in te bly, skoon, netjies en privaat.
Die gastehuis is baie netjies, skoon, gerieflik, privaat en regtig waarde vir geld. Die gasvrou is ook baie vriendelik en respekteer jou privaatheid. Dit is is 'n baie mooi omgewing wat rustigheid en kalmte meebring. Sal definitief weer daar oornag sou die geleentheid hom voordoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michanette L - Aug 2019
Overall score
Tuiste weg van die huis.
Natalie S - Aug 2019
Overall score
Very well-equipped apartment in a stunningly tranquil setting. Highly recommended!
Tom V - Aug 2019
Overall score
Very good value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld!
Baie lekker gebly! Goed toegerus, netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chanteaul R - Nov 2018
Overall score
Quiet, perfect, tidy self-catering unit with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, perfekte, netjiese selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig.
Baie dankie vir die puik en netjiese oornaggeriewe wat jy ons kon bied, beveel aan vir 'n stil, veilige en baie netjiese, stylvolle eenhede wat uiters goed ingerig is, met alles wat jy aan kan dink.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melinda J - Sep 2018
Overall score
Skoon en lekker warm gebly en slaap in die baai se reënerige weer!
Read moreJulie L - May 2018
Overall score
A friendly host, a very comfortable and quiet home that made us feel right at home.
Lynette S - Jan 2018
Overall score
Sonder twyfel die beste akkommodasie ooit.
Read moreJeremy J - Nov 2017
Overall score
Excellent venue and professional service.
Eben J - Oct 2017
Overall score
Our stay at Fur Elise was 5 star and exceeded all expectations.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf by Fur Elise was 5-ster en het alle verwagtinge oortref.
Van die oomblik wat ons daar aangekom het, is ons met gasvryheid oorval al het ons 2 uur voor die toelaatbare tyd van 14:00 al daar aangekom. Die verblyf is pynlik netjies en skoon. Ons verblyf was 'n tweeslaapkamereenheid met 2 badkamers, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met selfhelpontbyt. Beter waarde vir geld sal nêrens gevind word nie. Ons sal op geen ander plek bly as ons weer PE toe gaan nie (indien beskikbaar).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul F - Oct 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Uiters skoon en netjies. Rustig, in 'n landelike omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes V - Oct 2017
Overall score
Fur Elise is 'n juweel wat wag om ontdek te word!
Fur Elise's response
Liewe Hannes,
Dankie vir die baie mooi resensie.
Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Elize van Rooyen.
Wynand D - Sep 2017
Overall score
Baie lekker privaat en als wat ons nodig gehad het.
Lucia C - Sep 2017
Overall score
Dumb struck.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stom geslaan.
Die verwelkoming van Elize het gevoel soos vriende by wie jy kom kuier. Al die geriewe tot jou beskiking is van gehalte. Die verblyf self was vir ons 'n groot verrassing. Die spasie en die geriewe is uitstekend. Soveel meer waarde vir my geld en die prys was reeds sakpas. My man was so beïndruk dat hy dit gaan gebruik vir sy verblyf wanner hy PE toe moet gaan vir vergarderings. Voel soos jou tuiste weg van jou eie huis af. Sal baie beslis dit weer en weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fur Elise's response
Liewe Lucia,
Dankie vir die pragtige resensie, wees verseker dat dit baie waardeer word.
Ek is so bly julle het die verblyf geniet.
Tot n volgende keer, vriendelike groete,
Elize van Rooyen.
Piet G - Jul 2017
Overall score
Lovely, relaxing accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, ontspannende verblyf.
Alles was pragtig, skoon en netjies. Ons sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefanie S - May 2017
Overall score
Excellent and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend en bekostigbaar.
Die huis is volledig toegerus en bekostigbaar en definitief waarde vir geld. Hoop om gou weer daar te kan oorbly. Die twee dae was te min. Sal dit verseker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fur Elise's response
Beste Stefaie,
Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om vir Fur Elise so 'n mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer.
Tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Elize van Rooyen
Gerrit V - May 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!!!
Ek beveel dit vir enige iemand aan, en Elize is 'n ongelooflike gasvrye mens wat jou baie tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fur Elise's response
Liewe Gerrit
Dankie vir die mooi resensie oor Fur Elise. Ek waardeer dit baie.
Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Elize van Rooyen.
Beatrice D - Apr 2017
Overall score
Ervaring op sy beste.
Fur Elise's response
Liewe Beatrice,
Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om vir Fur Elise so n mooi reviewte skryf.
Alles wat mooi is vir jou en ons sien hopelik weer in die toekoms.
Vriendelike groete'
Elize van Rooyen.
Lana R - Dec 2016
Overall score
We had a lovely stay at Fur Elise, everything was perfect from the swimming to the Jacobs coffee.
Elsje L - Dec 2016
Overall score
Very comfortable accommodation option. Private and overall better than expected.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie gerieflike verblyfopsie met privaatheid en oor die algemeen beter as verwag!
Ons was aangenaam verras met Fur Elise. Elize as gasvrou het alles gedoen om ons werklik welkom te laat voel! Die eenheid het 'n mooi kleurskema, is regtig baie skoon en ons kon nie vir beter gevra het nie. Ons sou graag langer wou bly om die omliggende natuurskoon te ervaar. Baie dankie aan Elize vir die ekstra moeite om vergete items per koerier te stuur en ook vir hulp met haarsalonafspraak vir ons troue.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis V - Aug 2016
Overall score
Fantastic place, close to PE.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n fantastiese plek so naby PE!
Baie mooi plek en omgewing en nie ver van alles af nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter T - Jun 2016
Overall score
Relaxing and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en vriendelik.
Sal weer daar wil gaan slaap. Sal aanbeveel vir enigeen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolande B - Jun 2016
Overall score
Wonderful and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik stil en rustig!
Ons het hierdie wegbreek so geniet by Fur Elise. Waarlik 'n huis weg van die huis af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon E - Apr 2016
Overall score
Peaceful clean and quiet.
Stephany F - Apr 2016
Overall score
Fur Elise is 'n gemaklike en stylvolle oase!
Ronel S - Mar 2016
Overall score
Uitstekend.
Carlette B - Mar 2016
Overall score
Baie netjies en skoon, baie gasvry.
Trytsman R - Jan 2016
Overall score
Heerlike kuier in 'n warm en huislike atmosfeer.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 392 Southmead Rd, Theescombe, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
- All ages welcome