10% off Get 10% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
Hermanus Accommodation at Fynbos - Self-catering Maisonette | TravelGround
+40
+40

Fynbos - Self-catering Maisonette

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 3 reviews for Fynbos - Self-catering Maisonette
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
5.0/5
Cezanne L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cezanne L
Family with teenagers

Was heerlik. Was soos of jy in jou eie plekkie is met alles gerieflik byderhand en netjies. Sal graag weer wil kom kuier.

Was regtig 'n smaakvolle plek met alles byderhand en netjies. Sal net graag as 'n mens langer as 7 dae kuier 'n stel ekstra beddegoed per kamer wil hê om skoon oor te trek en DStv-kanale sou 'n bonus wees. Maar julle het regtig 'n wonderlike plek en is dit regtig veilig en voel 'n mens sommer op vakansie met die dekor en lock-up-and-go gevoel. Sal weer wil kom kuier.

Fynbos - Self-catering Maisonette's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Daar is reeds twee stelle linne vir elke bed, dit sou glad nie ‘n probleem gewees het nie. Ek is jammer ons het nie daaraan gedink nie. In die toekoms sal ons dit beslis in ag neem vir gaste wat meer as ‘n week bly. Ons sal ook die DStv ernstig in oorweging neem. Dankie vir die voorstelle.

Fynbos - Self-catering Maisonette
Marli M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli M
Family with young children

Baie mooi plek en ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Fynbos - Self-catering Maisonette's response

Dankie Marli, ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle dalk weer in die toekoms te kan sien.

Fynbos - Self-catering Maisonette
Jade P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jade P
With friends

Wonderful weekend in a stunning home.

The house is very neat and well appointed. We were very satisfied and really enjoyed the stay. Thanks for your hospitality and stunning home.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlike naweek, in 'n pragtige woning.

Die wonings was verskriklik netjies en goed ingerig. Ons was baie tevrede en het die verblyf ten volle geniet. Dankie vir u gasvryheid en pragtige woning.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Fynbos - Self-catering Maisonette's response

Beste Jade,

Baie, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Fynbos - Self-catering Maisonette
was R1 850
From R1 665
per night (sleeps 6)
Long Stay Special 10% off
Get 10% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
was R1 850
From R1 665
per night (sleeps 6)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R1 850
From R1 665
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 12:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 2 Rockhopper Street, Fynbos Unit 2, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8QlZjCWPmsjOa5AWN9fmnCHen8HIY5HkDGHy1qEYu63xBVgyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, now From R1 665  per night (sleeps 6) 3 5 1 5 2 Rockhopper Street, Fynbos Unit 2 Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 12:00-18:00 11:00 -34.410026270249 19.163040596559
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com