Fynbos Ridge
Review Summary
Hanli D - Feb 2021
Overall score
Stil, baie netjies en waarde vir geld.
Karensa R - Jan 2021
Overall score
Was ongelooflik lekker en mooi, het elke oomblik geniet. Die uitsig onverbeterlik.
Basetsana M - Jan 2021
Overall score
The view was tranquil.
Mariette W - Dec 2020
Overall score
'n Paar (frustrerende) dae in Fynbos Ridge.
Read moreAlta R - Dec 2020
Overall score
Dit was heerlik.
Brenda B - Nov 2020
Overall score
Teleurgestel.
Mynhardt V - Feb 2020
Overall score
Baie mooi en rustig.
Elizabeth M K - Jan 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly in een van die eenhede met 'n absolute pragtige uitsig.
Raymond A - Jan 2020
Overall score
Very well equipped, safe and natural freedom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed ingerig veilig en natuurlike vryheid.
Dit het voldoen aan my verwagting.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle B - Jan 2020
Overall score
Goeie ontvangs. Aangenaam verras.
Raj S - Jan 2020
Overall score
Good size cottage and beautiful sea views. Lacks cleanliness and basic conveniences.
Read moreSimon M - Dec 2019
Overall score
It is very nice experience.
Ebrahim K - Dec 2019
Overall score
Nice place for a short stay like we had.
Jeanine R - Dec 2019
Overall score
Alone time with family or friends.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alleentyd saam met familie of vriende.
Ek sal Fynbos Ridge aanbeveel vir reisigers wat nie van ‘n groot groep mense om hul hou nie. Mens het toegang tot die beeldskone Eersterivierstrand wat lekker stil is. Die akkommodasie is goed geskik vir 4 persone en baie skoon. Die beddens is gemaklik. Daar is speelplek vir kinders en elke eenheid het ‘n binne- en buitebraai. Die kos by die klubhuis is goedkoop vir groot porsies en van goeie kwaliteit. Ek sal graag terugkeer en beveel Fynbos Ridge aan vir ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawid S - Nov 2019
Overall score
Excellent weekend getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende naweekwegbreekplek.
Fynbos ridge is 'n baie aangename plek om vir 'n naweek weg te breek en net die rustigheid wat die see bied te geniet. Die eenheid is baie goed uitgelê en die binnebraai maak dit heerlik in die wind en koue buite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariaan V - Oct 2019
Overall score
Very peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en ontspannend.
Fynbos is geleë in een van die mooiste omgewings in ons land, met die mooiste uitsig oor die see. Ek gaan definitief meer en meer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sané N - Jun 2019
Overall score
Wonderlik en rustig.
Tom N - Feb 2019
Overall score
Uitdagend die eerste aand, absoluut perfek die tweede aand.
Read moreTheuns B - Jan 2019
Overall score
Wonderlike uitsig en netjiese verblyf.
Fynbos Ridge's response
Goeie middag,
Danie vir die mooi terug voering. Die pad is ongelukkig onder die munisipaliteit se beheer en ons mag geen veranderings of verbeterings aanbring nie, ons het al als probeer. Ons kry ook gereeld beloftes dat die pad herstel en geteer gaan word, maar die datums word al hoe meer uitgeskyf. Ons sal verseker aanhou druk op hulle plaas en hoop dat die volgende keer wat julle kom kuier, die pad in n goeie toestand sal wees.
Lekker dag!
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Nic M - Jan 2019
Overall score
All good except the road to leading to Fynbos.
Fynbos Ridge's response
Good afternoon,
Thank you for your reply. Unfortunately the road is under the local municipalities responsibility, so very difficult to control. We have been promised a total repair and possibly an upgrade early this year so we are keeping our fingers crossed. We hope to be able to welcome you again and with a good road in the future.
Kind regards,
Fynbos Golf Club
Lucy V - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam en netjies.
Fynbos Ridge's response
Hi Lucy,
Dankie vir die goeie terug voering. Ongelukkig is die pad glad nie onder ons beheer nie, dis n munisipale pad en ons mag geensins aan die pad werk nie, ons het al in die verlede probeer. Daar is aangedui dat hulle vroeg vanjaar die pad gaan verbeter en dan kyk na grys of teer, so ons hoop dat ons julle weer kan vewelkom met n splinternuwe pad!
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Annamare W - Jan 2019
Overall score
Pragtige see-uitsig.
Read moreFynbos Ridge's response
Hi Annamare,
Dankie vir die uitstekende terug voering. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Soos julle weet is dit n munisipale pad, ons het geen beheer oor die instand houding en verbetering hiervan nie, maar ons veg sonder ophou om druk op hulle te hou. Daar is vir ons gese dat die pad vroeg vanjaar verbeter gaan word so ons hou duim vas as julle weer kom dat die pad in goeie kondisie of selfs geteer is.
Baie dankie weer vir die terug voering en lekker dag verder,
Groete
Fynbos Golf Club
Johanna C - Oct 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Pragtige uitsig, skoon, gerieflike verblyf. Sal definitief weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fynbos Ridge's response
Hi Johanna,
Baie dankie vir die mooi terug voering, ons hoop om jou gou weer te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Fynbos Golf Club
Melinda V - May 2018
Overall score
Nie bevredigend nie.
Zani D - Apr 2018
Overall score
Baie rustige wegbreek plekkie, volledig toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die see. Eenheid nr 3.
Marlize S - Jan 2018
Overall score
Baie netjies met 'n baie mooi uitsig.
Simon T - Jan 2018
Overall score
Uitstekende uitkyk op die see.
Pieter G - Dec 2017
Overall score
Die eenheid is prakties en alles wat nodig is is beskikbaar.
Benita O - Dec 2017
Overall score
Baie netjies en naby die gholfbaan.
Enslin N - Dec 2017
Overall score
One of my nicest places in the Eastern Cape.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Een van my lekkerste verblyfplekke in die Oos-Kaap.
Behalwe dat die eenheid luuks is en voldoen aan al my behoeftes, is die uitsig direk oor die see fantasies mooi en natuurlik dat die eenheid 'n buite braaiplek en 'n binne braaiplek het is ongelooflik. Voorwaar een van die lekkerste vakansieplekke waar ek nog was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton V - May 2017
Overall score
Very neat and clean, peaceful atmosphere and close to the ocean.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon, rustige atmosfeer en baie naby aan see.
Alles goed gegaan al drie seuns aan die slaap geraak teen 21:00 die aand, was baie rustig. Maar huise ongelukkig semi detached, 22:10 kom ons bure by die huis met musiek klip hard in kar, raas raas begin om TV klip hard te sit en skree op mekaar en maak al my kinders wakker. Het hulle gevra om asb. sagter te wees maar toe sit hulle musiek net harder. My vrou later weer gaan vra en hulle bietjie bedaar maar nogsteeds nie genoeg nie hulle eers 01:00 die oggend rustig geraak. Ek wou nog 'n nag book en nog vriende laat deurkom die volgende dag maar het dadelik besluit is 'n slegte idee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Len W - May 2017
Overall score
Stunning area and the accommodation was neat and clean. Really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige area en die verblyf was netjies en skoon, dit baie geniet.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marc G - Jan 2017
Overall score
Accommodation was pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf self was aangenaam.
Ek het twee groot probleme gehad met Fynbos: Die laatste 9 km van die roete soontoe is 'n grondpad wat in 'n haglike toestand is as jy met 'n kar ry. Ek moes twee bande vervang op ons huurmotor. Daar word nêrens melding gemaak van die slegte toegangspad nie. Laastens maak hulle restaurant se kombuis al 18:00 toe. As jy dus aandete wil eet, moet jy die slegte grondpad in die donker aandurf om iewers te gaan eet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 48 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Fynbos Golf and Country Estate, Eersterivier, 6303, Eastern Cape
- All ages welcome