The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gabbys Cottage | TravelGround
+16

Gabbys Cottage

5 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Gabbys Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Chrisna A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna A
Family with young children

Die aandag aan detail is absoluut fantasties.

Ons het as gesin daar gaan bly en was aangenaam verras. Van die moerkoffie tot die buigstrooitjies in die kombuis en ekstra noodbenodighede wat op die eerlikheidsbeginsel te koop aangebied word. Die gasvrou, Pedro, en haar man, Kevin, is pragtige warm mense wat 'n mens tuis laat voel.

Elvis S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elvis S
Family with teenagers

'n Besonderse verblyfervaring.

Ons verblyf in die kothuis was 'n besonderse ervaring. Die aandag aan detail wat gegee is om ons verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak, was iets besonders. Die kamer was baie netjies en goed ingerig om 'n huislike atmosfeer te skep. Die gasvrou, Pedro, het werklik baie moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak. Gabby's Cottage is nou ons nuwe nommereenverblyf in Bloemfontein.

Jill G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jill G
With spouse/partner

Comfortable, with helpful hosts.

Clean. Cottage was very well equipped.

Christo N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo N
Family with teenagers

Perfekte oornagplek of langer ook.

Fantastiese plek. Skoon en baie netjies, voel sommer tuis in die kothuis, en die swembad- en onthaalarea is uitstekend. Eienaars baie gasvry en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Eersteklas!

Eunice V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice V
With spouse/partner

What a wonderful little doll house to stay in.

The experience staying at Gabbys was just beyond description. The premises is fantastic, the service and hospitality great. Would love to stay there again. Even our Yorkie was welcomed. Thank you Pedro, it was wonderful experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n wonderlike pophuisie om in tuis te gaan.

Die ervaring om by Gabby's tuis te gaan, was onbeskryflik. Die erf is fantasties, die diens en gasvryheid was enorm. Ons sal baie graag weer hier wil tuisgaan. Selfs ons Yorkie is met ope arms ontvang. Baie dankie Pedro, dit was 'n onbeskryflike ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gabbys Cottage's response

Baie Dankie Eunice,

Dit was wonderlik om jou, Fanie en klein Bobby te kon ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Hoop om jul gou weer te sien. Tot volgende keer.

Groete
Pedro Prinsloo

Gabbys Cottage
From R1 250
per night (for 4 people)
From R1 250
per night (for 4 people)
From R1 250
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Gascony Crescent, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19a913305da8ba461eae81ed3ba0059936ed67f15d8e34eb5bbb637bf24c7f586894731185e8d3f269fcdc49f999b1dde57d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (for 4 people) 5 5 1 5 24 Gascony Crescent Helicon Heights 9300 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.073253656584 26.235032379627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!