The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gabrielshoek Country Escape | TravelGround
+14

Gabrielshoek Country Escape

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Gabrielshoek Country Escape
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Heine & Mari O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heine & Mari O
With spouse/partner

Stilte, ons het behoorlik herlaai!

Ons het seker die stilte die meesste geniet, en daarom so heerlik geslaap. Die mooiste uitsig in die vallei af, en jou oë kort-kort kan fokus op die mooi berge en rante rondom was hemels. Bobbejane met sononder hoor boggom, jakkalse ook gehoor. Die kothuis se vuurherd is 'n wenner. Ons gaan beslis Gabrielhoek weer besoek.

Gabrielshoek Country Escape's response

Dit was heerlik om jul te verwelkom. Jul was puik gaste en ek is dankbaar jul het dit geniet. Kom gou weer!

Gabrielshoek Country Escape
Claus D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claus D

Vir 'n troue naby Lydenburg.

Ons het Gabrielshoek gekies vir ons verblyf vir 'n troue. Ons was bietjie gespanne oor die moeilike en slegte paaie, maar die eienaars het ons gerus gestel en in die middel van die nag uitgehelp toe ons in die modder vassit. Die plek is verskriklik mooi en het ons familie bietjie kans gegee om net te ontspan en asem te haal. Sal vir seker weer gaan kuier!

Gabrielshoek Country Escape's response

Was net 'n plesier om jul te ontvang. Ek is bly jul het dit geniet.

Gabrielshoek Country Escape
Elbé O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbé O
With friends

Heerlik "afgewen", gerus en die natuur geniet.

Die pad daarheen was net die uitdaging wat my man en my broer nodig gehad het om die pret met hulle viertrekvoertuie te geniet.

Gabrielshoek Country Escape's response

Dit was net 'n plesier om jul as gaste te onthaal by Gabrielshoek Country Escape.

Gabrielshoek Country Escape
Christa V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Wonderlike, rustige plekkie in die ongerepte natuur.

As plantkundige, was die ongelooflike groot hoeveelheid plante in die direkte omgewing van die huisie, 'n lushof.

Zenia G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenia G

Rustig, privaat, natuurskoon.

Ons het 'n lekker rustige naweek gehad. Lekker gestap en die natuurskoon geniet. My honde het hulle gate uit geniet. Sal definitief aanbeveel vir enige een wat wil gaan ontspan en weg kom van die gehaas van die allerdaagse lewe. Baie dankie aan Andre en Andette vir julle gasvryheid, ons sien julle gou weer.

Gabrielshoek Country Escape's response

Dit was net 'n plesier Zenia. Hoop jul het 'n lekker feestyd.

Gabrielshoek Country Escape
Piet V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

Hemels, een van my beste vakansies.

Oom Andre en sy dogter is pragtige mense en so liefdevol. Hulle laat 'n mens so tuis voel. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Gabrielshoek Country Escape's response

Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Gabrielshoek Country Escape
Leon S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S

Very peaceful, did some fishing and enjoyed the fireplace.

Would stay there again, especially with our pets. Nice and private, great fishing and loved the fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, lekker visvang en aandkaggel.

Sal weer gaan, baie lekker saam jou diere, baie privaat en lekker visvang, ook die kaggel is 'n plus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helene D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene D
With friends

Uitsonderlike rus!

Wat ‘n verrassing! Ons is verkwik na siel, gees en liggaam. André is ‘n wonderlike gasheer, het ons veilig beduie tot daar, vir oormaat hout gesorg om die koue te trotseer, heerlike elektriese lakens en verwarmer in badkamer. Baie dankie - ons kom weer!

Annemarie K - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annemarie K
With spouse/partner

Ongelooflik.

Waarde vir geld waar mens jou skoene uitskop en jou sielsrus kry.

Stephanie M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stephanie M
With spouse/partner

Naweek-wegbreek met honde.

Ons het heerlik gebly by Gabrielshoek. Ons 2 honde het hulself gate uit geniet en my man het heerlik visgevang. Pragtige plaas om te gaan stap en die uitsig is asemrowend. Die huisie was baie goed toegerus en ons was beïndruk met hoe skoon en netjies dit was. Regtig 'n plesier. Die kaggel is een van die lekkerste dele van die huis en het dit heerlik snoesig gemaak op 'n koue reënerige naweek. Die stukkie grondpad na die plaas toe is regtig net vir hoë voertuie, maar ons was gewaarsku daarteen. Daar is ook 'n alternatiewe langer, maar veiliger roete aangebied.

Sharon C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon C
With spouse/partner

Lovely, quiet place to relax.

We really enjoyed our stay. It's tranquil and quiet and very relaxing. The cottage is so well-equipped.

Gerhard V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With friends

Dit was ongelooflik mooi en baie rustig veral as jy net wil ontspan en die diere lewe wil geniet.

Ons het dit baie geniet lekker gaan stap en die binnehuise kaggel geniet en die rustigheid.

Nadia V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia V
With friends

Vir rus en vrede!

Wonderlike plek om net te rus!

Barend G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend G
Family with young children

Baie, baie lekker.

Vir 'n naweek wegbreek is dit 10/10.

From R1 900
per night (for 6 people)
From R1 900
per night (for 6 people)
From R1 900
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Gabrielshoek Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1udjH2xxBe8F8xeXejqfcSxvmvegDEibuqs7F4hkEj7gaxCjAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (for 6 people) 14 5 1 5 Gabrielshoek Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.187563384674 30.257867606854
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!