Review Summary
Xoliswa T - Jan 2020
Overall score
There was a problem with that keyless system. I've enjoyed my stay there.
Dalena O - Apr 2019
Overall score
Absoluut die geld werd!
Gai Séjour's response
Goeie dag Harry,
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die goeie resensie.
Vriendelike groete,
Gai Séjour
Beance G - Apr 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik.
Ons verblyf was lekker, die enigste ding was dat die bed biedjie hard was, maar ek glo baie mense verkies dit so, verder kan ek aan niks dink nie. Gai Séjour is professioneel, netjies, skoon en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael B - Mar 2019
Overall score
Well located and well appointed.
Read moreKobus M - Feb 2019
Overall score
Pragtige plek en baie netjies.
Anneke P - Feb 2019
Overall score
Really stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Werklik stunning.
Hierdie is 'n beautiful plek met alles wat mens moontlik nodig kan kry en soveel meer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie P - Nov 2018
Overall score
Very spacious and very luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim en baie luuks.
Ideaal vir sakemanne. TV-afstandbeheer het nie gemaklik gewerk nie. Bestuur was baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gai Séjour's response
Hi Corrie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is verheug dat jy jou verblyf in ons baie ruim skoon suites geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Terence
Erika A - Sep 2018
Overall score
Puik waarde vir geld in smaakvol en netjiese eenheid.
Gai Séjour's response
Hi Erika,
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te huisves tydens jou kort besoek aan Port Elizabeth. Hoop om jou gou weer te sien wanneer jy Port Elizabeth besoek.
Terence
Chris V - Sep 2018
Overall score
Baie netjies verblyf, perfek vir besigheidsreisigers.
Zerilda V - Sep 2018
Overall score
Fantasties! Pragtig!
Hennie B - May 2018
Overall score
Five star accommodation, very friendly, spacious and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vyfsterveblyf, baie vriendelik, ruim en netjies.
Gai Séjour is baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja B - Apr 2018
Overall score
Will definitely stay there again!
Gai Séjour's response
It was such a delight to have met Sonja and her lovely daughters. It was such a pleasure hosting you.
Hope to see you soon.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: 7 Hurd Street, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Eastern Cape
- No children under 12