The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Galagos Lodge | TravelGround
+55

Galagos Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 83 reviews for Galagos Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Alste P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alste P
With spouse/partner

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Vinnig gehelp met die nodige COVID 19-reëls in plek. Dit was lekker om in Afrikaans ontvang te word.

June V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
June V

Was heerlik. Beste diens deur Joshua ontvang.

Was heerlik. Te verstane dat met COVID dinge moeilik is vir besigheid. Sou net bietjie opknapping voorstel met die houtwerke soos die trappe. Die boonste area besoekers kyk op jou privaatheid wat dit ongemaklik gemaak het. Persoon bo het gesprekke gevolg en kommentaar gelewer. Joshua het verblyf baie aangenaam gemaak vir ons.

Galagos Lodge's response

Beste June,

Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Met Covid-19 kon ons jaarlikse opknapping ongelukkig nie verlede jaar plaasvind soos jaarliks die instelling is nie,ons poog egter om alles op standaard te hou na die beste van ons vermoe tot en met die volgende beplande opknapping in Junie aangesien ons nie opknapping doen terwyl ons gaste akkommodeer nie.

Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ek is jammer dat privaatheid op die dek vir julle 'n probleem was, die hoofsitkamer van die gastehuis bied die beste uitsig oor die dam en gaste geniet die area. Dit is egter die 1ste opmerking van so aard en ons sal beslis hierna oplet vir die toekoms.

Beste wense

Galagos Lodge
Hulda V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hulda V
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese kamers.

Mooi kamers en gerieflike bed. TV het wel nie alle sportskanale soos beloof nie.

Galagos Lodge's response

Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge.
Met betrekking na die DSTV, ons het besluit om te verander na compact plus, het voorheen 'n "hotel bouquet" vir gaste gehad. Die Compact plus bied egter baie meer kanaal opsies. Die besluit was geneem gebaseer op voorstelle van gaste.
Jammer vir enige ongerief in die verband.

Galagos Lodge
Michelle J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle J
With spouse/partner

Definitely recommended.

Had a 2 night stay over in the diamond suite. Enjoyed it very much. Breakfast was awesome. Host in the kitchen and on arrival was very helpful and friendly. Room was clean and bed was so comfy.

Michael B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael B
With spouse/partner

Wonderful and very peaceful destination.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike en baie rustige bestemming.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theo P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo P
With spouse/partner

Uitstekende diens wat akkommoderend is vir enige versoek.

Die eienaars en staf gaan uit hulle pad om enige behoefte te akkomodeer.

Galagos Lodge's response

Theo,
Baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge

Dit was net 'n plesier om julle te verwelkom as ons gaste, hoop om julle binnekort weer te sien.
Beste wense vir jou en die familie vir die toekoms

Galagos Lodge
Landi V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Landi V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Ons het die Diamond Suite bespreek vir 2 nagte vir ons huweliksherdenking. Alhoewel die privaat Jacuzzi lieflik is en die personeel wat ons gehelp het met ontbyt baie vriendelik was maak dit nie op vir die res nie. Ons het ekstra betaal vir 'n romantiese turndown, daar was heelwat kerse, maar sonder enige vuurhoutjies. 'n Nespresso-masjien, wat in die beskrywing van die suite gelys word, maar met net een koffie kapsule, wat nie die volgende dag vervang is nie en al die koppies was vuil met ons aankoms. Daar is battery-ligte rondom die Jacuzzi gehang, maar geen battery in nie. Die toilet en wasbak het gelek en die stort het nie warm water gehad nie. Ons het dit rapporteer Saterdag-oggend, maar eers toe ons 10 uur Sondag uitteken was daar aan ons gesê askies Ons kon nie parte kry nie, geen ander opvolg nie. Die badkamer het ook nie 'n asblik of lugverfrisser gehad nie. Daar is geen plek in die kamer om klere op te hang nie. Daar was 'n lieflike stoep met sonstoele, maar die kussings was onbruikbaar vuil. Ons het spa-behandelings bespreek by hulle Frangipanie Spa. Die personeel was baie vriendelik, maar die geriewe kan nie 'n spa genoem word nie. Dit was 'n beknopte kamer, daar was geen neersitplek vir jou klere nie, die vloer moes doen. Die produkte staan oral op die vensterbanke uitgepak en op die een was 'n bak vol voetskuurders en vyle. Geensins hygienic nie. Vir seker nie 'n vier-ster-ervaring nie.

Jg H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jg H
Family with young children

Fantastiese verblyf met asemrowende uitsig!

Sien sterre.

Galagos Lodge's response

Baie dankie vir julle resensie op Galagos Lodge.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Yolandi

Galagos Lodge
Coetzee S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Coetzee S
With spouse/partner

Billike verblyf met mooi uitsig oor die dam.

Sou daarvan gehou het as daar proviand in die kroegyskassie was. Yskas het egter net water en botteltjie melk vir koffie in. Koffietafel benodig aandag. Het verskeie keer al waterskade gehad en doen afbreek aan die eenheid. Kamers is deftig versier en mens geniet 'n mooi uitsig oor die dam. Gelukkig het die wind reg gewaai en het die hiasinte nie ons uitsig van die dam belemmer nie. Dink dit kan nogal teleurstellend wees as mens nie die dam kan sien nie. Het heerlik geslaap. Behalwe vir bogenoemde, is dit 'n lekker plek om te oornag.

Galagos Lodge's response

Baie dankie vir die resensie, dit was lekker om julle as ons gaste te verwelkom.

Gun my asb die geleentheid om te reageer soos volg:
Water en melk word voorsien, die yskas word met graagte gevul op versoek. Ons het ongelukkig te veel gaste gehad wat die perseel verlaat sonder om rekeninge te vereffen vir die "mini bar" wat gebruik is, en vir die rede is dit slegs op versoek.

Ek is bewus van die koffie tafel en dit sal binnekort vervang word. Egter nie waterskade maar 'n gas wat haar eie yster saam gebring het en skade is veroorskaak deur die stryk op die tafel. Ongelukkig is daar skade wat veroorskaak word van tyd tot tyd waaroor ons nie beheer het nie en ons poog na die beste van ons vermoe om die probleem so gou as moontlik om te los of items te vervang waar nodig.

Hiasinte is ongelukkig iets waaraan ons as gastehuis nie enige iets kan doen nie. Ons ondersteun wel al die pogings om dit te verminder, glo dat dit suksesvol sal wees oor 'n tydperk.

Ek is baie bly dat julle 'n goeie uitsig gehad het tydens julle verblyf.

Beste wense vir julle.

Galagos Lodge
Daphney I - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daphney I
With friends

Everything was perfect.

I would definitely recommend to friends and family, their service is amazing.

Galagos Lodge's response

Dear Daphney,

Thank you for your review on Galagos Lodge. It was an absolute pleasure to welcome you as our guests.

We are looking forward to your next visit.

Best wishes,
Yolandi Raath

Galagos Lodge
Jeanine G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine G
With spouse/partner

Wonderlike tyd gehad, dit was die mooiste plek en die mense is baie vriendelik.

Sal weer soontoe gaan.

Galagos Lodge's response

Jeanine
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer! Dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom, sien uit na die volgende kuier.
Alles van die beste.
Galagos groete

Galagos Lodge
Magda W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magda W
With spouse/partner

Nice place.

Staff is very helpful and friendly. Food was well prepared and delicious. Nice place.

Galagos Lodge's response

Dear Magda
It was and absolute pleasure to welcome you as our guest.
We wish you all the best and we hope to welcome you back in the near future.

Galagos Lodge
Karin C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Karin C
With spouse/partner

Teleurgesteld in die kamers.

Die gasvryheid is fantasties en die staff is baie akkomoderend, maar die fasiliteite is vervalle en nie die geld werd nie. Die kamers kan doen met 'n opknap en opdatering.

Galagos Lodge's response

Goei dag Karin
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.

Ons sou met graagte op versoek vir jou die ander kamers gewys het tydens julle verblyf. Ek bevestig dat julle slegs een kamer bespreek het en korregeer graag op die "kamers" waarna jy verwys en aanvaar dat jou resensie dus gebaseer is op slegs die kamer wat jy bespreek het.

Ek is jammer dat die suite nie jou goedkeuring ontvang het nie. Al streef ons daarna is dit ongelukkig nie moontlik om dekor in kamers te he na almal se smaak nie, daarom hou ons dit so neutraal as moontlik.

Ons sou ook, met die grootste plesier julle na 'n ander kamer geskuif het indien ons bewus was dat julle nie tervrede was nie tydens julle verblyf. Ek is ook bewus dat jou man in die "bou bedryf" is soos wat hy aan die bestuurder vertel het en dus daagliks te doen het met al die nuutste en moderne ontwerpe. Die diamond & platinum suites is onlangs op gegradeer en die beplanning vir die volgende 2 kamers se opgradering is reeds in plek.

Met die spasie beskikbaar bied ons ons soveel fasiteite as moontlik, weereens is dit ongelukkig nie altyd na almal se smaak nie. Daar is vele positiewe resensies en dan ongelukkig van tyd tot tyd 'n minder positiewe resensie. Almal se ervarings kan ongelukkig nie dieselfde wees nie en dit verstaan ons ten volle.


Dankie vir jou positiewe resenise op die staf en klientediens. Ons probeer sover as moontlik ons gaste akkomodeer met alle versoeke om hulle verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Daarom ook die rede dat daar geen additionele koste was vir die akkommodasie en ontbyt vir die seuntjie nie, al was dit sonder geen vooraf bevestiging dat hy sou saamkom.

Beste wense
Galagso Lodge




Galagos Lodge
Charnelle V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charnelle V
With friends

Very pleasant.

Very nice guesthouse with the nicest view of the dam. Well equipped room with a bathroom. We had a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie nice gastehuis met die mooiste uitsig oor die dam. Goed toegeruste kamer met badkamer. Ons het baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Good guesthouse with friendly managers.

The room was very neat and was cleaned every day. We had a delicious breakfast every morning with great variety. I'd recommend this guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie gastehuis met vriendelike bestuur.

Die kamer was baie netjies en was elke dag skoongemaak. Ons het heerlike ontbyt elke oggend gekry met 'n goeie verskeidenheid. Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fhedilia O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fhedilia O
With spouse/partner

Everything was perfect.

Everything was perfect, I would just include supper in the room amount, especially the elite rooms. Very friendly staff, Wynand gave us the best customer service ever. Loved it.

Galagos Lodge's response

Dear Fhedilia,
Thank you for the review. I have noted your comment on dinner, we are considering various options for 2019 with regards to dinner - thank you. Looking forward to welcome you back as our guests in the near future.
Regards,
Yolandi

Galagos Lodge
Erna B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna B
Family with young children

Just too short, it is good value for money.

The staff were wonderful and always willing to help and so friendly. Tranquil place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net te kort, die is regtig waarde vir geld.

Die staff was wonderlik en altyd bereid om te help en so vriendelik. So rustige plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes  - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes
Family with young children

Very nice.

Very clean and neat. Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie netjies en skoon. Personeel vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul verbly geniet het. Hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Beste wense en groete, Yolandi.

Galagos Lodge
Zelda D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda D
With spouse/partner

Awesome, baie geniet.

Dankie vir 'n heerlike verblyf. Julle vriendelike diens word opreg waardeer. Ek sal enige tyd weer terugkom. Diens is van hoogstaande gehalte. Alles is netjies en die mooiste uitsig oor die dam. Etes was uit die boonste rakke.

Galagos Lodge's response

Zelda, baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Ek deel graag jou resensie met al die staf wat alles moontlik doen om te verseker dat gaste hulle verblyf geniet. Groete Yolandi

Galagos Lodge
Keitumetse M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keitumetse M
With friends

Homely.

Everything was more than good.

Galagos Lodge's response

Dear Keitumetse,

It was an absolute pleasure to have you and the ladies as our guests! Looking forward to your next visit.

Kind regards,
Yolandi Raath

Galagos Lodge
Luzaan B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Luzaan B
With spouse/partner

Asemrowend.

Fantastiese uitsig, warm verwelkoming, heerlike ontbyt, massiewe bed en kamer. Beveel Galagos Lodge definitief aan!

Galagos Lodge's response

Beste Luzaan,

Baie dankie vir jou terugvoer op Galagos Lodge. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul kuier by ons geniet het!

Hoop om gou weer van julle te hoor en sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.

Groete,
Yolandi

Galagos Lodge
Petro S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro S
With spouse/partner

Baie tuis gevoel en pragtige kamers.

Het alles wat jy kan nodig kry. John is natuurlik die ster daar. Enigste probleem was die geraas en groot party by die dam wat aanghou het tot 06:00die volgende oggend. Dit was egter enigste teleurstelling. Maar die kompleks is nie skuldig daaraan nie.

Galagos Lodge's response

Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge, Petro. Ek is bly dat julle die kuier geniet het en dat John baie mooi na julle gekyk het. Ek is baie jammer vir enige ongerief as gevolg van die funksie by een van die ander instansies rakende die musiek. Soms is daar situasies wat net eenvoudig buite ons beheer is. Alles van die beste vir julle.

Galagos Lodge
Mariette N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette N
With spouse/partner

Uitstekende diens en wonderlike kamer.

Baie dankie aan Galagos se personeel wat ons verblyf onvergeetlik gemaak het. Dankie vir al die moeite met ons verlowing. Dit was perfek! Ons sal vir seker weer terugkom.

Galagos Lodge's response

Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Dit was n voorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag en wens julle net die beste vir die toekoms. Hoop julle kom gou weer kuier.

Galagos Lodge
Sanet B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanet B
With spouse/partner

Rustig, vriendelik, pragtige ligging. Privaat.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gastehere was vriendelik en toekomend. Gastehuis is modern en goed versorg, die staf is baie vriendelik. Ontbyt niks besonders nie, maar vullend. Die area is pragtig en veilig, goeie uitsig oor die dam.

Galagos Lodge's response

Sanet, baie dankie vir jou resensie op Galagos Lodge. Ek is bly julle het julle naweek geniet. Dankie vir die terugvoer rakende ontbyt. Ons is tans besig om ander opsies te oorweeg vir 'n groter verskeidenheid vir ons gaste. Beste wense

Galagos Lodge
Kholofelo M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kholofelo M
With spouse/partner

Great stay.

Great stay, amazing view of the dam, clean room, delicious breakfast and very friendly staff.

Galagos Lodge's response

Dear Kholofelo,
Thank you for the review on Galagos Lodge. It was a pleasure to have you as our guests, looking forward to your next visit.

Galagos Lodge
Willem S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem S
With spouse/partner

Great stay, can improve a little bit.

Our stay at Galagos was good, but I feel for so called ‘luxury accommodation’ they can improve a little bit. I don’t think 2 single beds pushed together (ie 2 mattresses) counts as a king size bed. May be the size is there, but not the comfort. In the shower a rack will be great to put your soap, shampoo etc. on, so you don’t have to put in on the floor. Breakfast was pretty standard.

Galagos Lodge's response

Dear Willem
Thank you for your review on Galgos Lodge. I must say, in 10years being the owner of Galagos Lodge, it is the 1st review ever on the uncomfortable sleeping arrangement. We do however appreciate your feedback and will attend to this. The remark on the shower rack noted- thank you. With reference to breakfast, in general, our guests seem to find our breakfast selection sufficient with very positive reviews thereon, it is however not possible to satisfy all clients 100% as we wish to. Wishing you all the best.

Galagos Lodge
Suria N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suria N
With spouse/partner

Beautiful view.

We had a lovely stay and a beautiful view over the dam. The breakfast was nice. I only think that the accommodation is expensive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly en 'n pragtige uitsig oor die dam gehad. Die ontbyt was baie lekker. Ek dink net die verblyf is te duur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Suria, Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge, ek is bly dat julle die kuier geniet het. Jammer dat jy voel die verblyf is te duur. Met verwysing na die diens, ontbyt, geriewe ens. wat ons gaste bied asook gebasee op die resensies van ander gaste voel ek die prys is baie kompeterend in verglyking met ons kompetisie. Beste wense.

Galagos Lodge
Thokozani M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thokozani M
With spouse/partner

Lovely place.

The place was good and had a great atmosphere. The braai area is a bit disappointing.

Galagos Lodge's response

Dear Thokozani. Thank you for the review on Galagos Lodge.

I am however unsure to which "braai" area your review has reference to? The guest house is not self catering and we do not have nor do we advertise any braai facilities to guests. The area which you may have seen where a braai was resently build is still in progress and will be for exclusive use to conference and group reservations.

We wish you all the best for future travels.
Yolandi Raath

Galagos Lodge
Boitumelo M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boitumelo M
With spouse/partner

Loved the place.

The place is beautiful with an amazing view. Customer service was splendid. Breakfast was of a good standard. Loved the massages too. The environment was just great. I'd definitely come back.

Galagos Lodge's response

Dear Boitumelo
Thank you for the review on Galagos Lodge. It was a pleasure to have you as our guests and we hope to welcome you back in the near future. Best wishes.

Galagos Lodge
Jakes V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes V
With spouse/partner

Wonderlike diens, aangenaam en natuurlik John 'n groot aanwins vir Galagos Lodge.

Die diens van aankoms tot uitklok was ver bo gemiddelde standaarde. Die personeel laat mens baie tuis voel en baie gretig om hul gaste te bevredig. Puik diens en sal definitief weer hulle besoek.

Caroline M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline M
With spouse/partner

Definitely coming back.

I would definitely recommend it to my friends.

Hannelie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie S
With friends

Netjies en baie behulpsaam.

Lekker beddens en goeie kwaliteit beddegoed. Heerlike ontbyt.

Nobuhle M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nobuhle M
With spouse/partner

The place is beautiful and clean.

We loved it there, the place is beautiful and peaceful. I would go back any day.

Galagos Lodge's response

Dear Nobuhle,
Thank you for the review on Galagos Lodge.
We wish to welcome you back as our friends soon and look forward to your next visit.

Galagos Lodge
Zelda K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda K
With friends

Best experience, excellent personal service.

Arrived an hour early, but were received immediately and shown to our room. Everything was top quality, neat, clean, tasteful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Top-ervaring, uitstekende persoonlike diens.

'n Uur te vroeg opgedaag, maar onmiddellik ontvang en na ons kamer verwys. Alles was top-gehalte netjies, skoon, smaakvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Zelda,
Baie dankie vir jou resenise op Galagos Galagos Lodge.
So bly om te hoor dat julle lekker gekuier het!! Hoop ons sien julle gou weer.

Galagos Lodge
Henry S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry S
With spouse/partner

Wonderful lodge if you need some peace and quiet.

It was wonderful, would book again anytime and also recommend it to other people. Thanks so much Galagos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n heerlike lodge as mens wil rustig wil wees met stilte.

Dit was wonderlik gewees, sal enige tyd weer daarheen reis of iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie dankie, Galagos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene L - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dalene L
With spouse/partner

Great except the Jacuzzi wasn't heated in time. Water was only filled up when we arrived and wasn't heated in time for us to use it.

Excellent except for the Jacuzzi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great behalwe die Jacuzzi was nie betyds warm nie. Water was eers ingetap toe ons daar kom en het nie betyds verhit nie so kon hom nie gebruik nie.

Uitstekend behalwe Jacuzzi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Goeiemore Dalene
Dankie vir jou resensie op Galagos Lodge.

Ek is jammer vir die ongerief met die Jacuzzi, ek het kort voordat julle arriveer het dit goed gedink om julle gratis vanaf die Bali Suite, wat bespreek was, na die Honeymoon Sutie op te gradeer aangesien die kamer nie bespreek was nie. Daarom was die Jacuzzi eers aangesit kort voordat julle by die lodge aangekom het. Baie dankie vir die 5-ster resensie op Facebook. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.

Galagos Lodge
Morwesi N - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morwesi N
With spouse/partner

Excellent service.

The place is very nice and the view from the house is very beautiful.

Galagos Lodge's response

Good morning,
It was an absolute pleasure to have you as our guests. We are looking forward to your next visit.

Galagos Lodge
Paul V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Paul V
With spouse/partner

Pleasant, kind staff.

Lovely accommodation, although the rooms could do with a little more finesse (something to make one feel welcome). Although the accommodation is in a secure area, the parking is on the street.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, vriendelike personeel.

Pragtige akkommodasie, bietjie meer finesse in kamers sal gaaf wees (iets om mens welkom te laat voel). Parkering - hoewel binne groot veiligheidsarea, is daar nie veilige parkering by die huis nie - oop langs straat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Baie dankie vir die resensie op Galagos Lodge. Ons waardeer u terugvoering en neem kennis van u voorstel.
Met verwysing na die parkering, wil net graag bevestig dat alhoewel daar nie hekke by die parkeer area is nie, is daar 2 sekuriteitswagte snags aan diens.
Beste wense vir die toekoms.
Yolandi Raath

Galagos Lodge
Thibedi M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thibedi M
With spouse/partner

Very private, executive and pleasant.

It is wonderful holiday destination. The reception and continuous attention by the staff member is great. The atmosphere and the altitude is great. The view of the Hartbeespoort dam from the room is a unique sight. It is really refreshing to spend some time at the resort away from the busy town activities. I would not doubt to visit the place again. The picnic spot, Kommando Peak, also needs to be mentioned.

Ben D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
Family with teenagers

Baie goed, maar warm en aircon het nie lekker gewerk nie.

Sien sterre.

Lizette P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
With spouse/partner

Very good value for money.

Good location and very good value for money. The staff were friendly. Will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie ligging en baie goeie waarde vir geld. Die personeel was vriendelik. Sal dit kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jacques C
With spouse/partner

Not what I expected.

It is a neat guesthouse, but you struggle to reach them on the phone. They make promises that they can't keep. The front door of my room was broken. The towel rail in the bathroom was broken. They ask R500 for dinner for 2 people without anything special to offer. If it wasn't for their helper John, I don't know.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ek verwag het nie.

Dit is ‘n netjiese gastehuis, maar jy sukkel vreeslik om hulle in die hande te kry op die foon. Hulle maak beloftes wat hulle nie nakom nie. Die voordeur van my kamer was stukkend. Die handdoekhanger in die badkamer was stukkend. Hulle vra R500 vir aandete vir 2 mense sonder enigiets spesiaals by dit. As dit nie vir hulle helper John was nie, weet ek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Galagos Lodge's response

Dear Jacques
Thank you for the review on Galagos Lodge. On the day you have made the reservation through this website, you received an e-mail from myself confirming your reservation and details on the extra's you could add was specified. We however never received a response to the mail. On the day prior to your arrival you were unable to get hold of us on the cell to arrange extra's. I do apologize for any inconvenience this may have caused but due to a year end function hosted on that day I was not able to attend to all calls immediately. We did personally apologize for your inconvenience as well later that same evening. We also had a telephone conversation the next day, twice actually when you told me about your anniversary etc.

With reference to your review on empty promises, I would really appreciate if you could give me more details as I am failing to understand. We went out of our way to accommodate every special request you had, the romantic setup in the room, dinner etc. We even assisted with accommodating you in the spa on the last minute request by rescheduling other guests who have made their reservations in advance.

At dinner your received a 3 course plated meal. Your table was decorated with rose petals & candles to make it special and romantic, I am sorry that this did not meet with your approval as the staff went out of their way to make it special for you.

John is definitely more than just a "helper" he is an absolute gem and definitely my right hand at the guest house. He offers our guests the best possible service, just sad that he hardly ever receive any tips from the guests he so enthusiastically assist.

I am truly sorry about the lock that caused problems at the door, this and the railing has been attended to.

We wish you all the best for future travels.

Yolandi Raath

Galagos Lodge
Johan S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Excellent!

Very neat and clean. Everything 100%. Staff is very professional and helpful. I will recommend Galagos Lodge to anyone who really wants to experience peace. Definitely the best.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie netjies en skoon. Alles was 100% in plek. Personeel is baie professioneel en behulpsaam. Ek sal Galagos Lodge vir enige iemand aanbeveel wat regtig rustigheid wil ervaar - beslis van die heel beste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein U - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein U
With spouse/partner

Great place to relax at.

We had a great weekend. The staff spoiled us. Wonderful, stunning view. John really treated us well. Highly recommended and will go back. Thank you for the great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As jy wil rus, is Galagos Lodge die plek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, personeel ons op hul hande gedra. Bali Suite was wonderlik en mooi uitsig. John het ons omtrent bederf. Sal Galagos Lodge definitief aanbeveel en hul sal ons weer sien. Dankie vir puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dineo S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dineo S
With spouse/partner

Unfriendly hosts.

Terrible. We definitely would not go back.

Galagos Lodge's response

Dear Dineo
Thank you for the review on Galagos Lodge. The service offered to our client is our number one priority. You do have the right to your opinion however, we wish to confirm the following:

On all our terms and conditions, registrations forms which is signed on arrival, correspondence in the room files as well as notifications on the doors inside the rooms our departure times are clearly specified. We were accommodating in assisting with an early arrival from 12:00 on the day of arrival even though the standard arrival time is at 14:00. Your reservation was for 1 night only, however you had breakfast between 09:00 - 10:00 and went back to the room for a "midmorning sleep" after departure time. You refused to open the door for housekeeping on request and at 11:30. the manager asked you to please vacate the room as we had new guests arriving. You partner was in his boxers when he finally opened the door. As per our terms and conditions an additional fee per hour is charged for late unarranged departures, you have not requested a late departures, an invoice for payment was e-mailed to the address on record to finalise the account which, to date you have ignored.
Regards,
Galagos Lodge

Galagos Lodge
Francois M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Francois M
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Kamer wat ons in was kort so bietjie aandag. Toilethouer is nie daar nie. Stort loop nie uit nie. Staan in 'n plas water lank nadat jy gestort het. Klein goedjies moet reggemaak word. Anders is dit baie mooi en uitstekend geleë.

Fareed G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fareed G
With spouse/partner

Nice and quite, comfortable and clean.

Well looked after and private really enjoyed my stay so did my wife will definitely be going back.

Tiffany L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Tiffany L
With spouse/partner

Beautiful view, great customer service.

Very professional customer service and we were helped immediately. Beautiful view over the dam.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig, goeie kliëntediens.

Baie professionele kliëntediens, was dadelik gehelp. Pragtige uitsig oor die dam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie D

Awesome.

The friendliness of the owners and staff and their helpfulness made the accommodation so much nicer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Die eienaars en staf se vriendelikheid en hulpvaardigheid het die verblyf soveel lekkerder gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Swannie S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Swannie S
With spouse/partner

Galagos has a beautiful view of the dam. Slept well away from the city noise.

Maintainence is not up to standard. Nails keeping the carpet in position protrudes and makes it impossible to walk barefoot. Three of the 6 bulbs didn't work. The sliding door on the eastern side is rigid. The shower leaks when the doors are closed - sliding danger. The dinner is expensive and this doesn't reflect in the quality of the food and the service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Galagos het 'n pragtige uitsig oor die dam. Het lekker geslaap weg van die stad se geraas.

Onderhoud op die kamer is onder standard. Spykers wat die mat in posisie hou steek deur die mat en steek jou voete as jy kaalvoet loop. Drie van die 6 gloeilampe werk nie. Die oostelike skuifdeur haak vas en skuif moeilik toe. Die stort lek water wanneer die deure toe is. Dit hou 'n gevaar in om te gly op die nat vloer met die uitklim uit die stort uit. Die aandete is duur in verhouding tot die gehalte kos en diens wat ontvang was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theuns K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Theuns K
With spouse/partner

Die omgewing is baie stil en rustig, die uitsig pragtig, die diens goed en ontbyt lekker!

Ons is baie vriendelik ontvang en hulp is aangebied om ons bagasie te dra. Die omgewing is stil en rustig en met die mooiste uitsig oor die dam, het dit gesorg vir 'n baie verkwikkende verblyf. Die ontbyt was volledig en baie lekker. Die kamer is ruim met alles wat nodig is. Ons kon egter sekere kanale oor TV nie kyk nie, soos KykNet. Daar was ook nie WiFi nie, maar die eienaar het verduidelik dat dit weens herhaalde kabeldiefstal is en hulle oorweeg tans ander opsies.

Wiam V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wiam V
With spouse/partner

Baie lekker.

Twee dinge kan verbeter: ons het nie warm water gehad die aand nie (eers die volgende oggend). En ons het gesukkel om met die persoon wie ons gehelp het te kommunikeer (hy was dalk nog nuut). Behalwe vir dit was dit 'n baie lekker ondervinding.

Antonette C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonette C
With spouse/partner

Baie lekker goeie ervaring sal dit aanbeveel.

Alles was regtig baie pragtig en mooi. Lekker geslaap in die groot bed. Jammer daar was nie n haardroër in die kamer nie en moes een gaan vra. Aandete doen 'n bietjie afbreek aan die plek. Kos is nie "wow" vir die prys nie. Los dit liewer heeltemal uit of gaan voluit. Die kelners is baie vriendelik maar ongelukkig verstaan hulle nie eintlik Engels nie.

Catherine M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine M
With spouse/partner

It was out of the ordinary.

We were welcomed with such warmth while professionalism was still maintained. There is a gentleman by the name of John, I think he is the manager, wow! What a humble person. He was extremely helpful, with a lot of respect. He understands the meaning of customer satisfaction not only dwelling on customer service. We enjoyed our massage session done by Yolandi and Susan. Dinner was delicious, even though I was aching for home-made custard. My request is that they should buy new beds. The one we slept in was old. I ended up sleeping on a couch because it was uncomfortable. Other than that, we are happy and would like to go again as soon as they get new beds.

Maryka N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka N
With spouse/partner

Baie netjies, skoon kamers, gasvryheid en vriendelike mense.

Ons het net een aand gebly by Gallagos, maar ons het dit baie aangenaam bevind. Die kamers is skoon en netjies. Ons het ons waarde vir geld gekry. Sal dit definitief aanbeveel vir ander reisigers.

Gavin B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gavin B
With spouse/partner

Aangenaam.

Ons het opgemerk dat die lodge nie rolstoelvriendelik is nie en ons stel voor dat dit so geadverteer behoort te word. Met terugkeer van ontbyt was die skoonmakers reeds in ons kamer terwyl ons eers teen 10:00 moes ontruim. Ons waardevolle items was nie aan ons nie en kon vermis gegaan het. Dit behoort nie so te wees nie. Die kos en ontvangs was goed en die verblyf was baie aangenaam.

Armand V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Armand V
With spouse/partner

Lekker en rustig.

Dit was 'n lekker en rustige plek gewees. Sal weer daar wil bly.

Jackie P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jackie P

Baie vriendelike personeel.

Lieflike, skoon beddegoed. Mooi uitsig. Lekker aandete!

Matheus V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Matheus V
With spouse/partner

Kamer was 4 ster, maar die res is nie meer as 3 ster nie.

Daar is geweldig baie styl trappe en vir bejaardes is dit werklik 'n probleem. Die ontvangs is op die derde vlak en moeilik om dit te vind. Die ontbyt was aanvaarbaar, maar vir die prys kon dit beter gewees het. Die slaapkamer was goed en gerieflik met genoeg toebehore.

Galagos Lodge's response

Goeie More Matheus
Ons waardeer alle terugvoer, positief

Galagos Lodge
Lizelle M - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizelle M
With spouse/partner

Oornagverblyf vir een aand.

Baie lekker mooi en skoon verblyf. Gerieflik naby aan die dam.

Arthur S - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Arthur S
With spouse/partner

Baie goeie ligging!

Ons kamer was teen die kombuis, so dit het baie vroeg begin raas. Geen fliterkoffie op dag een nie. Die res was darem lekker.

Chris D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris D
With spouse/partner

The place has potential!

Unfortunately there are no value added services like spa treatments, cocktails, drinks or dinner.

Tania T - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania T
Family with young children

Heerlike gastehuis.

Fantastiese gastehuis, vriendelike personeel, rustig met wonderlike uitsig oor die dam. Sal Galagos Lodge vir enige iemand aanbeveel, want daar kry mens waarde vir geld.

Antoinette S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette S
With friends

Dit was baie lekker.

Diens is uitstekend. Slaan ag op versoeke en doen moeite om hul kliënte tevrede te stel. Baie streng - dis 'n pluspunt. Uitstekend! Kos wat voorgesit is was uitmuntend. Kamers was pragtig voorberei. Alles was daar wat mens nodig het. Ons uitsig was asemrowend. Ons vriende wat saamgegaan het, was sprakeloos.

Michelle L - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle L
With spouse/partner

Dis baie netjies en uitsonderlike diens!

Dit was 'n aangename ervaring.

Sino W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sino W
With spouse/partner

The stay was great and the view is amazing

We enjoyed our stay and we'll definitely recommend the Galagos Lodge. The only thing I would advise is putting a bin in the rooms and insect repellent for mosquitoes, that will be very helpful. We however enjoyed the stay - the view is amazing!

Juan J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juan J
With spouse/partner

Baie lekker plek, mense baie vriendelik en baie mooi kamers.

Die verblyf was baie lekker, die kamers was luuks en die diens was baie goed. Wat lekker is van Galagos is dat dit naby is aan meeste van die plekke in Harties. Baie mooi uitsig oor die dam van die kamer af.

Shaun E - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun E
With spouse/partner

Daar is net een woord om Galagos Lodge te beskryf en dis fantasties!

Dis die vriendelikste mense ooit vandat ons daar aangekom het by ontvangs tot ons vertrek het, almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal regtig die Logde vir enige paartjie aanbeveel.

Marie P - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marie P
With spouse/partner

Verblyf was puik!

Baie dankie aan Yolandi en John. John was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om behulpsaam te wees.

Hortense D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hortense D
With spouse/partner

Amazing

The stay was amazing, and the view from our room was spectacular!

Adele F - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele F
With spouse/partner

Dit was skoon en netjies en die personeel was baie behulpsaam.

Die gas-verwarmers en lugversorging kort dalk opknap.

Bennie P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie P
Family with young children

'n Lekker ervaring saam met ons kleinkinders!

Ongelukkig was daar konstruksie tydens ons verblyf en was die kleinkinders teleurgestel dat hulle nie van die warm swembad gebruik kon maak nie. Die goeie en vriendelike diens het egter opgemaak.

Jaco V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jaco V
With spouse/partner

Die besoek was baie rustig en stil.

'n Baie aangename gastehuis om te besoek, maar daar is 'n paar negatiewe punte: geskeurde handdoeke, geen lugverfrisser nie, en parkering op straat. Die bestuur kan doen met 'n bietjie opleiding.

Pieter K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter K
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer vir lekker ontspan.

Sien die sterre hieronder.

Amanda M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda M
With spouse/partner

Home away from home

Warm welcome, ambiance & beautiful nature sights. We would definitely go back, it's a great place to be at!!

Kagiso M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kagiso M
With spouse/partner

We loved it

We enjoyed our stay and had a lots of fun.

Melanie K - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie K
With spouse/partner

Good

Wonderful service, very clean.

Albert V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Albert V
With spouse/partner

Awesome.

Die verblyf en omgewing is fantasties mooi. Ons het so lekker ontspan en was weer vol moed om die volgende week aan te vat. Baie dankie vir alles, dit was fantasties ...

Lee J - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee J
With spouse/partner

Netjies

Baie netjies en skoon.

Soekie B - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soekie B
With spouse/partner

Wonderlik, kalmte, vrede in jou gees siel en liggaam.

Dit is vir my 'n voorreg dat ek Galagos Lodge kan beoordeel (resensie).nNetjies, skoon, gasvry, afspraak is baie puik dit was so maklik om te kon bespreek. Dankie vir so 'n mooi plek in ons land.

Susan V - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan V
With spouse/partner

Great

Very good service, very clean, and felt safe while here.

Shaheen R - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaheen R
With spouse/partner

Very impressive, better than expected, and real value for money

Good clean rooms, superb views and friendly staffn

Marilyn S - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn S
With friends

Excellent choice, accommodation beautiful, location and view awesome, and food was very yummy!

I would highly recommend Galagos Lodge. Staff very friendly, especially Joseph. The room was very comfortable with an amazing view. Could not fault anything about my stay. Dinner very tasty.

From R1 450
per night (sleeps 2)
From R1 450
per night (sleeps 2)
From R1 450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 103 Jocelyn Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0216, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXEGquJ8eXA2jl91d9TaE1daksdeGC9FxddFwa575HJy89fpisM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (sleeps 2) 83 5 1 5 103 Jocelyn Street Kosmos 0216 North West 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.742070524923 27.843783795834
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!