Galil Farm Cottage
Self Catering • Galil Farm, Farrafontein Road, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Overall Review:
Average rating of 6 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Petru S - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Petru S
With friends
Best choice if you want to be surrounded by nature - tranquillity and farm environment lets you recharge your batteries.
The accommodation exceeded our expectations. Everything was there that you'd need and more.
Beste keuse indien jy in die natuur wil wees - rustigheid en plaas omgewing laat jou battery herlaai.
Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Alles was daar wat jy nodig gehad het en nog meer.
This review has been translated, to view the original version
Nicole E - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nicole E
Family with young children
Comfortable, beautiful and quiet!
Quiet, beautiful place which was very comfortable with everything we needed. We didn't see or catch any fish, which was a pity.
Alice S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alice S
With friends
Rustige naweek in pragtige natuur.
Volledig toegerus. Silwerskoon. Lieflike natuur in rustige plaasomgewing. Naby aan Dullstroom vir 'n daguitstappie. Sal beslis weer gaan. Baie dankie aan die eienaar vir gasvryheid.
Marline D - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marline D
Very neat and convenient.
It was so nice to arrive late night and still feel so welcome. The fireplace was already stacked. We just had to light the fire and relax. The views and scenery were beautiful. We will definitely go again. Unfortunately we didn't catch any trout.
Baie netjies en gerieflik.
Dit was so aangenaam om laataand daar aan te kom en so welkom te voel. Die kaggel was reeds gepak. Ons moes net die vuur aansteek en ontspan. Die uitsig en natuurskoon is pragtig. Ons sal definitief weer gaan. Net jammer geen forel gevang nie.
This review has been translated, to view the original version
Steyn J - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Steyn J
On business
Wonderlike naweek.
Pragtige ligging. Huis is netjies en skoon, maar kort bietjie werk in plekke. Kombuis kort meer beligting en hout dek moet reggemaak word a.g.v. los planke. Andersins definitief die moeite werd. Julle sal ons weer sien!
Johan C - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan C
Family with young children
Baie mooi en rustig, ideale wegbreek saam met gesin of vriende.
Luuks en gemaklik, home away from home. Alles wat jy nodig het is daar. Baie ruim en lekker leefhuisie. Warm in die winter en baie netjies, baie goed ingerig. Fantasties vir 'n rustige wegbreek, klein seuntjies geniet die buite speel om die dam en klim in die berg vreeslik. Kan ook lekker gaan stap en fietsry. Sal beslis weer gaan!
Guests that viewed Galil Farm Cottage also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |