Gamka Olives Farm Accommodation
Review Summary
Jacques Z - Jan 2021
Overall score
Puik.
Jeanne S - Jan 2021
Overall score
Spacious clean place to overnight. Close to N1.
Read moreSune G - Dec 2020
Overall score
Baie lekker vriendelike mense, en behulpsaam.
Robbie B - Oct 2020
Overall score
Baie lekker gebly
Jacques D - Oct 2020
Overall score
Netjiese verblyf, vriendelike gasheer
Jacobus C - Sep 2020
Overall score
Vir R350 is dit waarde maar dit kan beter.
Hannelie V - Mar 2020
Overall score
Comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf.
Gerieflik en netjies. Hoewel dit gerieflik na aan die N1 geleë is, kan juis hierdie ligging ook 'n nadeel wees - mens hoor die heeltyd die verkeer op die pad en vir ligte slapers kan dit pla.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eugene R - Jan 2020
Overall score
Neat, safe and friendly.
Jaco R - Jan 2020
Overall score
Was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was fantasties.
Ons was heeltemal te vroeg gewees om in te boek, maar die dame het ons dadelik gehelp. Dit was nie vir haar n problem gewees nie. Baie dankie vir jou hulp, sal weer daar oornag in die toekoms. Bid dat julle baie reën kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alet M - Oct 2019
Overall score
Overnight stay.
Marina V - Aug 2019
Overall score
Netjies.
Jannie J - Jul 2019
Overall score
Alles was baie netjies en skoon.
Paul V - Jun 2019
Overall score
Simplicity, but just enough for a good night's rest on the go
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoud, maar net genoeg vir goeie nagrus op deurreis.
As mens op deurreis is, soek jy 'n goeie nagrus. Dit is presies wat die Gamka Ollive Farm Accommodation bied: net langs die N1 met veilige parkering en genoeg ruimte om jou bene te rek na lang rit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wehan R - May 2019
Overall score
Tranquil farm atmosphere with all of the basic necessities for a stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plaasatmosfeer met al die basiese benodigdhede vir oorbly.
Het hier gestop op pad van Vrystaat af kaap toe. Die huisie (wat alleen staan) het al die benodigdhede vir 'n oorbly en gemaklik maak. Dit is nie luuks nie, maar het als wat jy nodig het en als is in goeie toestand. Daar is ook niks hout op die plaas nie - maar kan by die garage gaan koop. Daar is nie rêrig enigiets om in die dorpie of omgewing te doen meer nie. Sal weer bly as 'n stop op pad erns heen, maar nie rêrig enigiets om te doen of sien op die plaas of area vir 'n langer verblyf nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Veronique T - Apr 2019
Overall score
Dit was 'n lekker plekkie vir 'n vinnige oornag.
Claudia B - Mar 2019
Overall score
Ideal overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale oornag.
Perfek vir oornag om jou reis te vergemaklik. Netjies en ruim. Baie vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jakes & Ena T - Feb 2019
Overall score
Eenvoudig, nie luuks nie, maar skoon, prakties en gerieflik.
Sue H - Dec 2018
Overall score
Dit voel of jy by 'n familielid se plaashuis aankom maar soos 'n gas bederf word!
Christa R - Jul 2018
Overall score
Gerieflike en maklik toeganklike verblyf.
Why D - Jul 2018
Overall score
Gerieflike spasie.
Gamka Olives Farm Accommodation's response
Beste Why,
Ek is bly jy het lekker gebly. Hoop om jou weer volgende winter te sien.
Groete,
Charlotte
Danie F - Jan 2018
Overall score
Dankie, dit was 'n netjiese, veilige oornagfasiliteit, na ons vermoeiende 12 ure reis vanaf Pretoria.
John M - Jan 2018
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Baie dankie vir die heerlike verblyf. Beslis 'n heerlike oornagbestemming en ook een van die hoogtepunte tydens ons reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan G - Jan 2018
Overall score
Wonderlik.
Ju-mari M - Dec 2017
Overall score
Gesellig.
Jeanne M - Dec 2017
Overall score
Nice
Karel H - Oct 2017
Overall score
Skoon, rustig, gasvry en gemaklik.
Liz M - Jul 2017
Overall score
Reasonable quality for price paid.
Desire V - May 2017
Overall score
Just an overnight spot if you are to tired to continue driving.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis net 'n oorslaap-plekkie as jy te moeg is om te ry.
Ons is nie baie lekker verwelkom nie en was onder die indruk dat dit 'n B&B is, daar is een pot om kos mee te maak en die koffie en suiker was baie min. Ons het lekker geslaap, sal dit net aanbeveel vir mense wat wil slaap en ry. Die oom het ons op 'n olyftoer gevat wat 'n ekstra ster werd is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - May 2017
Overall score
Large, comfortable accommodation in the house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Groot gerieflike akkomodasie in die huis.
Ou plaashuis met gerieflike geriewe, nuwe stort ens. Baie lekker gebly en geslaap. Naby die N1 - kon verkeer hoor. Rustige plaasomgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lisa O - Jan 2017
Overall score
Excellent.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Die Hoewes, Leeu-Gamka, 6950, Western Cape
- All ages welcome