Gamtoos Bed and Breakfast
Review Summary
Bruce M - Jan 2021
Overall score
Nice and quiet and comfortable. Had everything we needed.
Ben K - Jan 2020
Overall score
Wonderful stay in the quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly in die rustige omgewing.
Die gasvryheid en kuier was heerlik. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dennis M - Aug 2019
Overall score
It was fantastic. The best B&B I've experienced yet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties. Die beste wat ek al by 'n B&B ervaar het.
Sal dit enige tyd aan al my vriende aanbeveel. Mense laat jou soos familie voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudi S - Aug 2019
Overall score
Uncle Radie received us very kindly, everything was very neat and clean. Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oom Radie-hulle het ons baie vriendelik ontvang, alles was baie netjies en skoon. Lekker daar gekuier.
Die Tannie het mooi na ons omgesien om te kyk of ons gelukkig was met alles. Al die nodige geriewe was daar en dit was baie netjies en skoon. Het baie lekker geslaap, maar ons is vroegerig weg so het nie gebruik gemaak van ontbyt nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stéfan B - Jan 2019
Overall score
Ruim, netjies, skoon, lugversorging.
Johan B - Jan 2017
Overall score
Good hospitality from owner ensured very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitnemende gasvryheid van eienaar het baie aangename verblyf verseker.
Akkommodasie bied alles wat nodig is. Ruim en netjies. Veilige parkeerplek vir motor. Baie stil en rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charl B - Jan 2017
Overall score
Peaceful surprise with neat rooms, value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige verrassing met netjiese kamers en waarde vir geld.
Ons was 3 families wie se verwagtinge ten volle oortref is. Die kamers was ruim, skoon en gemaklik. Die diens was puik. Die kostes was billik. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir toeriste en Suid Afrikaners. Baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gamtoos Bed and Breakfast's response
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Julle positiewe ingesteldheid as gaste het ook baie te doen oor hoe julle ons ervaar. Om fout te vind is orals maklik. Dit was vir ons net so groot plesier om julle te ontvang en ons waardeer die manier waarop julle julle tuisgemaak het. Kom gerus weer.
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Dicky Doubell Street, Patensie, 6335, Eastern Cape
- All ages welcome