The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gannabos Guest House | TravelGround
+54

Gannabos Guest House

40 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 40 reviews for Gannabos Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Willem V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
Individual traveler

Wonderful accommodation. Time to kick back and appreciate life.

I was pleasantly surprised with Gannabos. It started to rain when I stopped there. There is nothing better to me than the smell of soil and rain. Make it part of your journey to kick out your shoes and find yourself again. The room is very neat. All furniture is made with sleeper wood and the dining room has a large fireplace where it is made into a fire and you can spend time with your fellow travellers. Erik also makes the most delicious food for you and nothing is too much trouble for him. I really want to come back and spend more time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf. Tyd om jou skoene uit te skop en die lewe te waardeer.

Ek was heerlik verras met Gannabos. Dit het begin om te reën toe ek daar stil gehou het. Daar is vir my niks lekkerder as die reuk van grond en reën nie. Maak dit deel van jou reis om hier jou skoene uit te skop en weer jouself te vind. Die kamer is baie netjies. Alle meubels is met sleeper wood gemaak en die eetvertrek het 'n groot kaggel waar in 'n vuur gemaak word en jy heerlik saam met jou mede reisigers kan kuier. Erik maak ook die heerlikste kos vir jou en niks is te veel moeite vir hom nie. Ek wil baie graag weer terugkom en meer tyd spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
Family with young children

Iets anders en prentjiemooi!

Dit was iets besonders. Die slaapplek was skoon en netjies. Die bestuurder het uit sy pad gegaan om alles lekker te maak. Die kos was heerlik. Dit is waarde vir jou geld en kos vir jou siel. Beveel definitief hierdie plekkie aan.

Boshoff S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boshoff S
Family with teenagers

Sjoe, ons het lekker geslaap hier!

Heerlike plek met die pragtigste sonsopkoms! Die kombuisie is bietjie knap maar gelukkig hoef jy nie self te kook nie, want die gastehuis verskaf heerlike aandetes en ontbyt. Baie gerieflike oornagpunt wanneer mens van die Kaap af Gauteng toe ry. Effens van die hoofroete af, maar die rustigheid maak dit die moeite werd.

Sm M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sm M
With spouse/partner

Wonderlike plek in die natuur en puik gasheer!

Erik is 'n ongelooflike gasheer en mense-mens. Het uit sy pad gegaan om selfs op Oujaarsaand vir ons heerlik te kook en als mooi voor te sit. Dit was voorwaar spesiaal om die laaste dag van 2019 so af te sluit.

Jaclyn T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaclyn T
Family with young children

Dit was fantasties! Ek sal vir seker weer daar bly!

Pragtige gastehuis en die gasheer, Erik, was fantasties! Perfekte ligging tussen Johannesburg en die Kaap.

Michael V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
With spouse/partner

Uniek, pragtig uitnemende gasvryheid en diens!

Die natuur besonders en uniek! Huisies netjies en goed versorg! Gasheer se gasvryheid en diens en vriendelikheid uitnemend.Kos was goed voorberei en lekker. Ons was aangenaam verras!

Ian F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian F
With spouse/partner

Uitstekende kos en sterre lig.

Netjies goeie ligging met aangename bestuurder en kos. Naby hoofroetes.

Jolize-mari D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolize-mari D
Family with young children

Beste oornaggeriewe!

Om by Gannabos te oornag was so 'n bederf. Erik was die beste gasheer. Chalets was skoon, netjies en baie gerieflik. Sal vir seker weer 'n stop daar maak.

Koos P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos P
Family with young children

Nice stay with outstanding host, Erik.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly met uitstekende gasheer, Erik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Pragtig! Gasvry, skoon en rustig.

Erik, ons gasheer, het ons baie vriendelik ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die kos was heerlik en die verblyf pragtig, skoon en gerieflik. Ons was baie jammer dat ons nie langer kon bly nie en sal vir seker weer daar kom slaap en rus.

Gerrie K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie K

Awesome.

Good, friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Goeie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
Family with young children

Breathtaking and quiet.

The driver is very pleasant and has an eye for the little things. Very nice and will definitely go again. The refreshments are not excessive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend en rustig.

Die bestuurder baie aangenaam en het ‘n oog vir die klein goed. Baie mooi en sal definitief weer gaan. Die verversings is nie buitensporig duur nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene L
Family with young children

Baie genotvol en lekker geslaap. Erik was 'n gasheer en mooi na ons gekyk. Baie ruim, gemaklike beddens. Nie oorslaapbeddens wat induik nie. Alles vars en baie skoon en netjies. Wil graag weer daar 'n draai maak. Ook mooi omgewing en bosveldagtig.

Baie rustig en lekker gewees, baie goed en mooi, sal weer graag wil gaan maar vir langer!

Clausanne E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clausanne E
With spouse/partner

Beautiful place with friendly people and delicious food.

Gannabos en its people offered the perfect getaway from the busy city life. Beautiful area with friendly, excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met vriendelike mense en heerlike kos.

Gannabos en sy mense het die perfekte wegbreek van die stadsgeraas gebied. Pragtige area met vriendelike, puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rina V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina V
With spouse/partner

Refreshing.

The peace and quiet and the view is breathtaking, the welcoming is incredibly friendly and the food excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verfrissend.

Die stilte en uitsig is asemrowend, die verwelkoming ongelooflik vriendelik en die kos uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan W

Uitsonderlike, rustige oorslaaphuisies.

Wat 'n verassing om so naby die natuur te kon spandeer, ons het dit baie geniet. Baie dankie aan Desmarie vir haar gasvryheid en hulp. Ons het 'n beursie daar vergeet en die personeel het dit vir ons opgespoor en gebêre tot ons weer daar kon stop op pad terug van ons vakansie. Julle is 'n besondere groepie mense wat eerlikheid hoog op prys stel!

Danie F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie F
With spouse/partner

Hidden gem in the Karoo.

Hidden Gem in the heart of the Karoo.

Ansa  - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa
Family with teenagers

Pragtig, netjies, rustg!

Desmarie het ons baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly. Akkommodasie is pragtig, netjies en kreatief.

Niel V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niel V
Family with young children

Gerieflik en netjiese plaashuis.

Netjiese plaashuis wat smaakvol oorgedoen is met alles wat jy benodig, naby aan teerpad.

Carl F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl F
Family with young children

Fantasties.

Ontvangs was fantasties, met die beste gasvryheid ooit ontvang, kos was verby lekker en meer as genoeg.

Andre R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre R
With spouse/partner

Presies wat ons wou hê.

Goed geleë naby aan die deurpad tussen Steynsburg en Venterstad. Ons is goed ontvang en het tuis gevoel. Desmarie is ‘n uitstekende gasvrou.

Danie F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie F
With friends

Excellent value for money, had a nice stay.

Thank you very much for the wonderful stay, we really enjoyed it. Nice location and friendly people. A lot of wildlife near the chalet. Will definitely revisit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld, baie lekker gebly.

Baie dankie vir die heerlike verblyf, ons het regtig baie lekker gebly. Mooi ligging en vriendelike mense. Baie wild naby die chalet. Sal beslis weer wil kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Excellent.

Warmly welcomed. Good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uirstekend.

Baie goeie ontvangs. Goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan M
Family with young children

Rustig en gerieflik.

Verblyf was baie lekker. Voel baie welkom en hou van die plaasatmosfeer met styl. Was baie tevrede en sal die verblyf aanbeveel.

Nelia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia V
Family with teenagers

Fantasties veral die swaeldam agter die huis was 'n ondervinding.

Baie rustige verblyf en Desmarie was 'n fantastiese gasvrou.

Phyllis D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phyllis D
With spouse/partner

Goed ingerig - baie warm!

Dis pragtig ingerig, maar as dit so onuithoudbaar warm is soos die afgelope naweek, moet daar darem minstens 'n waaier wees, veral vir die aande?

Sarel B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Sarel B
Family with teenagers

Baie ontspannend.

Sal wel aanbeveel dat hulle lugversorging aanskaf. 'n Goeie nagrus na 'n lang dag op die pad sal 'n koelkamer baie tegemoetkomend wees, veral in die somermaande.

Maryka N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Maryka N
Family with teenagers

Very hospitable people, beautiful and peaceful.

Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en vriendelik. Baie mooi en rustige plek.

Baie gasvry en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colin D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin D
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Perfekte oornagverblyf om ;'n lang rit te breek. Skoon, gemaklik en rustig.

Leon T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon T
With friends

Rustig en aangename oornagverblyf.

Die eenheid was goed uitgerus, en die gas was vriendelike en behulpsaam.

Gisella K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gisella K
Family with young children

Ons het dit vreeslik geniet en Dez was wonderlik!

Sien sterre.

Hermien S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien S
Family with teenagers

Rustig!

Desmarie en haar span het ons baie tuis laat voel! Netjiese skoon kamers! Ons braaipakke en bykosse was ook reeds gereed vir braai alles baie smaakvol! Sal weer gaan kuier!

Helgard R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helgard R
Family with young children

Tevrede.

Desmari doen uitstekend!

Martin R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin R
With spouse/partner

Dit was 'n uiters aangename nag se rus en die kos was baie goed.

As natuurliefhebber is die omgewing se plante en klippe baie mooi. Gannabos het die twee pragtig bymekaar uitgebring en die verblyf was uiters aangenaam.

Jaco J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco J
Family with young children

Natuurliefhebbende Jordaans.

Pragtige natuurskoon en stilte. Baie netjiese, skoon huisie met heerlike braaigeriewe.

Chrisjan H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisjan H
Family with young children

Pragtige Karoo-juweel.

Ons is 'n gesin van vier met twee peuters. Gannabos het aan al ons behoeftes voldoen vir 'n oornagbestemming. Kamer was baie mooi, selfs luuks. Desmarie is 'n baie vriendelike en uitstekende gasvrou. Aandete en oggendete was voortreflik en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Dries S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries S
Family with young children

Baie welkom gevoel.

Enigste probleem was dat daar nie duidelike Gannabos Signage was nie, asook dat hulle nie vir ons die hekkode gestuur het nie.

Heidi B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi B
Family with teenagers

Ons het 'n heerlike, rustige "stop over" gehad.

Desmari het moeite gedoen om ons tuis en welkom te laat voel. Die rustigheid, besondere landskap en wildsbokke is 'n lafenis vir die siel. Baie dankie!

Michelle O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle O
With spouse/partner

Wow!

Loved it. Would consider it for a breakaway from the buzz.

Cornie G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornie G
With spouse/partner

Vriendelikheid en gasvryheid.

Ons ontvangs was hartlik en verwelkomend. Die woonomgewing fantasties - private slaapgeriewe en sentrale eet- en ontspanningsarea, met alle dienste denkbaar beskikbaar. Lekker plaasomgewing met wild op die horison. Pragtige omgewing. Rus vir die siel.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off R390, Farm Badsfountain, Venterstad, 9798, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTgwZjI5LWFkNDEtNDNkMS1hNTFlLTFiNTg5ZDEzOWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 2 people) 40 5 1 5 Off R390 Farm Badsfountain 9798 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -30.885216 25.777303
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!