Garden View Cottage
Review Summary
Grant G - Oct 2019
Overall score
Not a good experience.
Read moreGarden View Cottage's response
Hi Grant
Ek is baie jammer dat julle dit so ervaar het, maar ek het vooruit laat weet dat ons wel gaste oor het en dat julle welkom is om swembad te gebruik, maar dat daar wel kinders ook daar sal wees. Nooit het ek gesê dat julle nie mag nie.
Die woonstel is op ons perseel,soos op foto's aangedui en dat daar ook kinders is, dus is dit nie altyd moontlik vir stilte nie, maar gaste het altyd toegang tot die swembad.
Dankie
Elarna
Piet V - Jul 2019
Overall score
Baie gawe mense en baie skoon plek.
David I - Jun 2019
Overall score
Clean, neat, friendliness.
Eben J - Apr 2019
Overall score
Awesome.
Shane A - Apr 2019
Overall score
It was fine.
Read moreMichelle D - Sep 2018
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Absolute waarde vir geld. Baie gasvrye mense. Top-gehalte linne, finishes ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden View Cottage's response
Baie, baie dankie, julle was ook wonderlike gaste om te huisves!
Lynn V - Feb 2018
Overall score
Perfect getaway spot.
Lynne H - Feb 2018
Overall score
What a lovely home from home!
Isolde D - Jan 2018
Overall score
Pragtige plek in uiters gerieflike ligging vir kort of lang verblyf.
Heleen V - Oct 2017
Overall score
Was a very comfy stay. Such a beautiful area, very neat, clean place. Perfect location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie gerieflik om hier te woon. Baie mooi area, baie netjiese, skoon plek. Ligging was perfek.
Die plekkie was baie skoon en netjies. Dankie vir die ekstra komberse - dit het nogal gehelp toe dit begin koud raak in die nag. As ek enige kritiek kan gee - die matras was bietjie sag en die toiletpapier bietjie min.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theo T - Oct 2017
Overall score
Baie rustig en lekker gerus!
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Drommedaris Road, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome