The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gariepview | TravelGround
+100

Gariepview

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 36 reviews for Gariepview
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Franco C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco C
With spouse/partner

Skoon en uitstekende verblyf.

Netjiese, skoon woning met waarde vir geld, sal beslis weer daar oorbly oppad na my bestemming toe.

Gariepview's response

Baie dankie Franco...Dankie vir die terugvoer en komplimente...Ons sien uit om julle weer te akkommodeer...Geseende groete!

Gariepview
Jane S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane S
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Host was very accommodating, allowed us to book in earlier than stipulated. I will recommend them to my friends and will stay there again when traveling to Gauteng and back.

Gariepview's response

Jane,
Thank you for your stay, looking forward to seeing you again next time! Blessed Greetings!

Gariepview
Anje T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anje T
With spouse/partner

Pragtige eenheid, waarde vir geld, skoon en netjies.

Die buitestoep was effe onder stof as gevolg van die boor vir water en die mense wat boor het tot 6 uur die aand direk langs ons eenheid geboor. Dit was ongerieflik en 'n groot lawaai.

Gariepview's response

Baie dankie, Anje! Jammer vir die buurman wat geboor het vir n boorgat...water is skaars op Gariepdam maar ons verstaan. Baie dankie vir die goeie terugvoer oor julle eenheid waar julle oornag het...Ons waardeer dit baie! Geseende groete!

Gariepview
Louise C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise C
With spouse/partner

Rustige omgewing! Pragtige uitsig.

Ons het ons kort tydjie geniet by Gariepview . Bekostigbare verblyf, skoon en netjies. Baie behulpsame en vriendelike gasheer.

Gariepview's response

Ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Baie dankie weereens Louise. Sien weer op 'n volgende keer. Geseende Groete

Gariepview
Susan V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Alles wat 'n moeë reisiger nodig het. Gasvry ontvang en plek baie mooi en netjies.

Van gasvryheid tot gerief en netheid is alle boksies gemerk. Sal beslis meer van hulle dienste gebruik maak.

Gariepview's response

Baie dankie Susan. Nuwe ekstra gordyne opgesit vir julle volgende reis. Ons waardeer julle ondersteuning. Geseende groete

Gariepview
Henco K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henco K
Family with young children

Puik puik puik!

Baie netjies plek, baie skoon, baie modern, absoluut die beste plek om te bly by Gariep!

Gariepview's response

Baie dankie Henco! Dit is werklik n kompliment wat baie gewig dra...ons sien uit om julle weer by Gariepview te sien...
Geseende groete!

Gariepview
Annelien V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien V
With spouse/partner

Ervaring uit die boonste rakke!

Silwerskoon kamer, beddegoed, uitsig wat onbeskryflik is. Die gasheer is baie hulpvaardig en vriendelik. 'n Toegeruste kombuis met alles wat jy aan kan dink. Ons het heerlik ontspan en die uitsig voor ons het jou sielerus verleen. Ons wens julle net alle sukses en voorspoed toe vir alles vorentoe. Ons sal beslis weer terugkom en langer bly!

Gariepview's response

Duisende dankies Annelien! Ons waardeer al die positiewe komplimente...Verseker sien ons mekaar weer! Geseende groete!

Gariepview
Charlotte K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte K
With spouse/partner

Onvergeetlike ervaring met ultra modern meubels ens.

Rustige plekkie met asemrowende uitsig. Plekkie is ultra modern en netjies. Ons is vriendelik deur Heincke en Nellie ontvang.

Gariepview's response

Baie dankie Charlotte. Sien weer op 'n volgende geleentheid. Geseende groete.

Gariepview
René S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René S
With spouse/partner

Mooiste uitsig en als wat jy nodig het.

Pragtige plek en uitsig, silwerskoon en goeie bed. Sal net graag meer gordyne in slaapkamer gedeelte wou hê vir meer privaatheid. Kan as oorslaap aanbeveel.

Gariepview's response

Baie dankie Rene. Ons het ekstra gordyne opgesit. Sien julle op julle volgende oorslaap. Dankie vir die ondersteuning. Geseende groete.

Gariepview
Jacques S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With spouse/partner

Excellent room, clean has all the items for self-catering.

Will definitely make use of this again as my spouse is an avid amateur photographer, she really had some fun taking pics of the views.

Gariepview's response

Thank you Jacques! Please share some of the photos on Google maps for us to admire...Thank you for your stay! Blessed greetings!

Gariepview
Marietta D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietta D
With spouse/partner

Very pleasant stay.

Will recommend this to my friends.

Gariepview's response

Thank you once again Marietta. We appreciate your stay. Blessed greetings

Gariepview
Demis M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Demis M
With spouse/partner

Great and clean.

Excellent and convenient and neat.

Gariepview's response

Thank you Demis! We installed a gate to finish off the security. Hope to see you again soon.
Blessed Greetings!

Gariepview
Sakkie B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie B
With spouse/partner

Rus net uit.

Woonstel 3 - Nuut, netjies, gerieflik. Ideaal vir oornag. Baie mooi uitsig oor die dam vanaf die braai area.

Gariepview's response

Baie dankie Sakkie. Ons waardeer julle goed gestelde komplimente. Ja, Gariepdam is spesiaal met die rustigheid en veiligheid. Glo ons sien julle weer. Geseende groete

Gariepview
Wilhelm O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilhelm O
With spouse/partner

Beter uitsig kan jy nie voor vra in Gariep nie. Die blyplek is baie netjies, skoon en goed toegerus.

Die algehele stilte is fantasties. Dit is baie maklik om te ontspan en om die batterye te herlaai. Vir ons was die bed te ferm (maar vir die volgende persoon pas dit dalk weer). Dit was nogal vreemd om in `n huis te wees sonder gordyne. Ek sou graag die keuse wou hê om gordyne toe te trek in die slaaparea in die aand wanneer die ligte aan is en in die oggend (vroeg) wanneer die son op kom en reg op die bed skyn.

Gariepview's response

Baie dankie vir jou terugvoering Ollie!
Ons het besluit na jou terugvoering dat ons die privaat suite gaan toerus met gordyne om ander gaste ook so te akkommodeer met die keuse van meer privaatheid of nie.
Die uitsig is so mooi en ons wou solank moontlik uitstel om gordyne op te sit.
Sien julle op n volgende keer en dan glo ons die rus sessie gaan nog beter wees.
Geseende groete.
Nellie & Heincke - Gariepview.

Gariepview
Johan C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

'n Absolute wonderlike ervaring om by Gariepview te oornag

Een aand in die Wittebroodsuite gebly en dit was 'n fantastiese ondervinding! Baie ruim, modern en baie skoon en netjies. Die uitsig oor die dam is asemrowned en die stilte is kos vir die siel. Ons sal beslis volgende keer langer daar bly.

Gariepview's response

Baie dankie Johan! Ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Geseende groete!

Gariepview
Ronel T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel T

Fantastiese uitsig!

Sal beslis weer daar bespreek. Baie netjies, modern, veilig en smaakvol en natuurlik 'n ongelooflike uitsig. Die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Beveel regtig die plekkie 100% aan.

Gariepview's response

Al wat ons van ons kant af kan se is baie baie dankie vir julle ondersteuning Ronel...
Ons werk hard daaraan om volgende keer nog meer aangenaamer te maak..
Geseende groete!

Gariepview
Theo E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo E
With spouse/partner

Wonderlik, ultramodern. Lieflike uitsig oor Gariepdam.

Skoon en netjies. Kon geen fout vind nie.

Gariepview's response

Baie dankie Theo. Ons waardeer julle positiewe terugvoer en ons werk daaraan om dit nog beter te maak vir die volgende oornag. Geseende groete.

Gariepview
Nicolene E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene E
Family with teenagers

Rustigheid en pragtige uitsig oor dam.

Ek kan regtig Gariepview aanbeveel, dis uiters netjies met die mooiste uitsig oor die dam. Baie goeie diens van die vriendelike eienaars en 'n wonderlike, sleutellose, veilige stelsel wat dit sommer net baie maklik maak vir 'n laat aankoms en vertrek vroeg soggens. Dankie Heincke.

Gariepview's response

Baie dankie Nicolene. Ons waardeer elke kompliment en dankie vir jou deeglike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te sien. Geseende Groete

Gariepview
Dewald L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald L
Family with teenagers

Fantastiese uitsig en pragtige huis.

Na 'n lang reis van die Kaap af, was ons nie teleurgesteld met ons oornag verblyf nie. Alles was daar wat ons nodig gehad het en in 'n puik toestand. Die uitsig is prentjiemooi oor die dam en die huis baie modern.

Gariepview's response

Baie dankie Dewald! Ons waardeer julle ondersteuning en goed deeglike terugvoer..sien julle op die volgende reis. Geseende groete!

Gariepview
Dj O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dj O
Family with young children

5 Star.

It's was awesome!! Beautiful house with the most amazing view.

Gariepview's response

Baie dankie, DJ. Dit is werklik n riem onder die hart om gaste soos julle te kan akkommodeer wat die mooi raaksien!
Geseende groete tot n volgende keer.

Gariepview
Charleen V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen V
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Alles was baie skoon en netjies met 'n heerlike groot bed!

Gariepview's response

Baie dankie Charleen. Ons waardeer opreg julle terugvoer. Kom gerus weer verby. Geseende groete

Gariepview
Le Roux G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Le Roux G
With spouse/partner

Skoon, veilig, netjies, gemaklik.

Oprit moeilik, ander gastefasiliteit nie klankdig genoeg- irritasie met lawaai van ander gaste.

Gariepview's response

Baie dankie Le Roux. Ons het aandag gegee met klankdigting by die deure asook nuwe gordyne by die privaat suite. Glo julle volgende verbykom sal geriefliker wees. Geseende groete

Gariepview
Rendani N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rendani N
Family with young children

Hospitality was perfect

Everything was perfect and suit my needs and security was also perfect.

Gariepview's response

Thank you Rendani. We appreciate your stay at Gariepview and your honest feedback!

Gariepview
Jasper V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jasper V
With spouse/partner

Baie mooi, moderne eenheid - no. 3. Mooi uitsig.

Ons het die oorslaap geniet, eenheid 3 is baie netjies en gerieflik. Die yskassie is bietjie klein en het nie vriesgedeelte nie.

Gariepview's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Jasper. Jou nuwe yskassie is in met n' vries gedeelte. Sien julle weer en op die volgende oorslaap. Geseende groete, Gariepview.

Gariepview
Juandi S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juandi S
With spouse/partner

Baie netjies met 'n mooi uitsig.

Baie netjies teen 'n goeie prys! Ons het die uitsig baie geniet! Nellie se kommunikasie is uitstekend. Sal Gariepview vir seker aanbeveel.

Gariepview's response

Baie dankie Juandi. Sien julle het weer bespreek vir oorslaap 12 Oktober oppad terug. Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer!

Gariepview
Gerda V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
With spouse/partner

Pragtige, baie netjies.

Mooi uitsig oor Gariepdam. Dis baie netjies.

Gariepview's response

Baie dankie Gerda. Ons waardeer julle terugvoer opreg. Ons sien jou weer op 'n volgende keer. Geseende groete

Gariepview
Cornelia C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia C
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Het baie lekker gebly - baie veilig.

Gariepview's response

Baie dankie Cornelia, ons waardeer albei julle oorslape en ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Geseende groete.

Gariepview
Andrea K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea K
Family with young children

Stunning view of the dam.

The apartment is incredibly spacious and modern. It was also well equipped.

Gariepview's response

Thank you once again Andrea! We appreciate your stay and detailed description of our private suite! We added some curtains to sleep a bit later next time. See you again soon.

Gariepview
Cori T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cori T
With spouse/partner

Pragtige uitsig, skoon, wit lakens, lekker matras.

Die 'penthouse' is heerlik ruim met 'n buitebraai, goed toegeruste kombuis, goeie slaapgeriewe en 'n yslike, lekker badkamer. Kommunikasie van die eienaars is vinnig en akkuraat - dit was vir ons regtig lekker om oor te bly by Gariepview.

Gariepview's response

Baie dankie, Cori. Dankie vir jou deeglike terugvoer. Ons waardeer dit baie! Baie dankie ook vir die komplimente. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer by ons trotse eenheid! Geseende groete, Heincke.

Gariepview
Lwando N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lwando N
With spouse/partner

We had a good time and are planning our next trip again.

If your looking for a place peaceful and quiet, Gariep is the place for you.

Gariepview's response

Thank you Lwando! See you again soon as planned for next year. Blessed greetings!

Gariepview
Klasie H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klasie H
With spouse/partner

Pragtig. Nuut. Diens goed. Pragtige uitsig. Goeie gebruik van tegnologie.

Baie goeie diens. Alles nog nie klaar buite nie, maar dit het nie ons verblyf beïnvloed nie. Baie goeie waarde vir geld.

Gariepview's response

Baie dankie Klasie! Intussen is baie afronding gedoen en ek glo julle volgende oornag gaan nog lekkerder wees. Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle verstaan het terwyl ons hard werk om alles perfek te kry!

Gariepview
Ansie P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie P
With spouse/partner

Baie mooi en veilige plekkie, sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Het 'n blommetoer gedoen en by verskeie plekke geslaap. Op ons pad terug was Gariep ons laaste oorslaap ven vir seker ook die skoonste. Wat jy op die foto's sien is wat jy kry, dit is baie mooi skoon en rustig met baie mooi uitkyk oor die dam. Hou aan om dit so te hou!

Gariepview's response

Baie dankie Ansie! Dit is altyd lekker om te sien hoe mense ons harde en deeglike werk waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer met julle volgende vakansie! Nellie.

Gariepview
Dalene N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene N
With spouse/partner

Ons het ons oorslaap geniet in 'n pragtige omgewing met alle geriewe tot ons beskikking.

Baie netjiese, veilige kuierplek met 'n lieflike uitsig.

Gariepview's response

Baie dankie Dalene. Dankie vir julle ondersteuning en komplimente, waardeer opreg. Geseende Groete!

Gariepview
Pieter M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter M
Family with young children

Heerlik gebly, pragtige uitsig oor die dam.

Die plek het dringend gordyne nodig. Die hele vertrek is lig na al die ligte afgeskakel is en dit maak dit moeilik om te slaap.

Gariepview's response

Baie dankie vir jou terugvoer Pieter.
Ons werk daaraan om n uitweg te kry sonder om Gariepview se uitsig te veel op te offer. Geseende Groete tot 'n volgende keer.

Gariepview
Micaela M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Micaela M
With spouse/partner

Super clean, cosy, perfect for a 1 to 3 night stay.

We stayed in unit no 3 and it really was lovely. So clean and cosy. Perfect for an individual or a couple for a weekend or so. Owner is so friendly.

Gariepview's response

Micaela,
Thank you for your feedback.
We appreciate your stay and looking forward to see you guys in future again!

Gariepview
Euodia S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Euodia S
With spouse/partner

Comfortable, clean with great views. Will stay again and recommend it to friends.

Looking forward to see it again when all is done.

Gariepview's response

Thank you for your review. We appreciate your honest opinion and value your feedback.

Gariepview
From
R650
per night (sleeps 2)
From
From R650
per night (sleeps 2)
From
R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 16:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Free State
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40470e350ff11995039eec5fa90c4636f5b52705805db03e6b7cbba05cfed8eea7cb663fee659e61e49337939a6d468044f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night(sleeps 2) 36 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Free State 0860 022 102 16:00-21:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!