The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gasteria Grange | TravelGround
+22

Gasteria Grange

5 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Gasteria Grange
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Michele K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele K
With spouse/partner

Gasteria Grange akkommodasie is luuks en elegant!

Ons wooneenheid was pragtig modern versier en het 'n mooi stoepkamer wat uit die slaapkamer loop met oopskuifdeure, 'n heerlike groot rusbank en binnebraai wat uitkyk oor lusernvelde. Die kombuisie was goed toegerus en die badkamer het 'n groot stort en 2 wasbakke. By die agterdeur is ook 'n tafeltjie met 2 stoele waar ons in die buitelug kon eet. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Gasteria Grange's response

Thank you, Michele, for your review and we look forward to hosting you in the future.

Gasteria Grange
Johann D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann D
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Baie hartlike ontvangs deur Kevin en Colleen en selfs Romeo die hond wat diep in ons harte gekruip het. Die plekkie was besonder netjies en ons is selfs verwelkom met heerlike appeltert. Ons sal beslis weer daarheen gaan en ook hulle plek aanbeveel.

Japie P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie P
With spouse/partner

Baie rustige, privaat, netjies en cosy.

Ons het 'n plekkie gesoek waar ons privaat en rustig kon wees. Dit was voorwaar alles waarvoor ons gesoek het.

Gasteria Grange's response

Baie dankie vir die resensie en die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Kevin, Colleen en Romeo

Gasteria Grange
Willie N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie N
With spouse/partner

Beautifully comfortable accommodation - Gasteria is a gem.

The Garden Cottage is a lovely accommodation that meets all needs. The finest details are addressed. Very nicely furnished, neat and clean. Kevin and Colleen are very hospitable and share their knowledge of Calitzdorp and surroundings with their guests. Would happily recommend Gasteria Grange.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gerieflike verblyf - Gasteria is 'n juweel.

Die Garden Cottage is lieflike verblyf wat aan alle behoeftes voldoen. Daar word aan die fynste besonderhede aandag gegee. Baie keurig gemeubileer, netjies en skoon. Kevin en Colleen is baie gasvry en deel hulle kennis van Calitzdorp en omgewing met hul gaste. Sal met graagte Gasteria Grange aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gasteria Grange's response

Baie dankie Willie, vir jou terugvoer.
Kevin en Colleen.

Gasteria Grange
David E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David E
With spouse/partner

Pleasant. Easy to find. Agreeable people.

All well and good.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of St Helena Road and Saayman Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60753b2e43cf7b8fa752d724244e1995f475e796e38df2d0b32f0563eb36a660d71cd3bd070ae57a1788f725acefb4ff1283?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!