Somerset East Accommodation at Gate 66 | TravelGround
+19

Gate 66

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Gate 66
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Lee-ann K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann K
With spouse/partner

Just visited Somerset East for one night.

Lovely stay, clean neat and very comfortable room with friendly host.

Martha G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha G
With spouse/partner

Een sin wat alles saam vat: Fantastiese verblyf!

Dit was nou sowaar 'n lafenis vir die siel. Fantastiese verblyf en gasvryheid spreek boekdele. Baie netjies, pragtig binne en buite. Baie veilig beslis waarde vir jou geld. Brekfis was baie lekker, dankie Tiffany vir jou wonderlike diens. Die Paasnaweek was sommer baie lekker danksy jul wonderlike diens. Sal dit definitief aanbeveel. Dit was wonderlik by Gate 66.

Wendy C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy C
With spouse/partner

'n Rusplek van alles omvattende vrede, lafenis vir my siel, plek van stil word met die Vader, hier ervaar jy omgee.

Wat 'n pragtige plek in die stil Karoodorpie, Somerset Oos. Die gasvrou, Riana, het vir elke moontlike benodigdheid, voorsorg getref. Ons kon net afpak en ontspan om 'n heerlike vuurtjie in 'n pragtige tuin omring met asemrowende berge deur Abba Vader geskep. Die oorslaap by Gate 66 het ons weereens net laat besef, goeie mense met inbors is nog te vinde en ons dank die Here daarvoor. Dankie Riana, dit was ongelooflike lekker kuier maar net te kort, ons sal weer moet gaan.

Amor W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amor W
With spouse/partner

Very neat and tidy.

Very surprised at what Somerset East has to offer. The restaurant Somerset on Main was absolutely fantastic.

Nellie R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellie R
With spouse/partner

Beautiful overnight stay!

The most beautiful place we've stayed at! The hostess, the neat and beautiful room, safety, and quiet! I would gladly recommend this to anyone! 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige oornag slaapplekkie!

Dit was die mooiste plekkie waar ons al oornag het! Gasvrou - kamer pragtig en netjies - veilig - rustig! Kan met groot vrymoedigheid enige iemand aanbeveel! 10 uit 10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita F
With friends

Die verblyf was baie rustig en gemaklik.

Ons was oorgeskuif na Avonsrus so ons het nie die kamer gekry wat ons versoek het nie. Dit gesê, was die verblyf nogsteeds goed.

Francois V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Die verblyf was hoë kwaliteit en die prys was reg, sal enige tyd weer daar bespreek.

Goeie diens en hoë kwaliteit vir die prys kan nie beter nie, sal enige tyd weer daar bespreek, word sterk aanbeveel aan enige voornemende kliënte of gaste wat 'n blyplek soek vir 'n nag of meer.

Gate 66's response

Hi Francois

Baie dankie vir goeie resensie, dit word baie waardeer.

Het jy toe al enige nuus gekry? Laat weet tog.
Riana

Gate 66
Anthony D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony D
With spouse/partner

Pleasant.

Nice and quiet, could not ask for a better place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Lekker rustig, kan nie vir 'n beter plek gevra het nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 66 Francis Street, Somerset Oos, 5850, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ODVlZDdjLTUxYzYtNGIxMy05MDI4LWIyOTA5ZmY4NjI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 66 Francis Street Somerset Oos 5850 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -32.717358306764 25.584361635582
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com