The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gecko Cottages | TravelGround
+24

Gecko Cottages

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 28 reviews for Gecko Cottages
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Johan K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Pleasant, spacious accommodation.

Very good and friendly reception on arrival. The accommodation itself was above expectations and pretty and well equipped. Location is very good, close to restaurant and hotel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename, ruim verblyf.

Baie goeie en vriendelike ontvangs gehad met ons aankoms. Die verblyf self was bo verwagting mooi en goed toegerus gewees. Ligging is baie goed naby restaurant en hotel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elrina V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrina V
With friends

Puik ligging en waarde vir geld.

Definitief aan te beveel! Ons kom weer.

Gerrit V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit V

Ek en my vrou het 'n naweek daar deurgebring met twee bejaarde dames in die tweede kamer.

Die tweede kamer is kleiner met min hangspasie. Dit het aparte toegang van buite, nie van binne die huis nie. Dit is meer geskik vir laerskool/tienerkinders as volwassenes. Die res van die huis is baie aangenaam, ruim en mooi gemeubeleer. Ons het reg agter die Rude Chef gewoon en heerlik daar geëet. Daar is slegs 'n Weber braai.

David V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David V
With spouse/partner

Lovely relaxing place to use as a base for exploring the area.

Great place for two families or couples to use.

Gert K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
With spouse/partner

Ruim, skoon kamer.

Pragtige binnehof met plonspoel. Skoon, groot kamers. Selfs gratis hout vir die braai. Kan dit beslis aanbeveel.

Carine L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine L
With spouse/partner

Rustig, skoon, goed toegerus. Goeie ligging in die dorp.

Groot en goed toegerus vir 2 mense. Baie vriendelike gasheer & vrou. Lekker swembadjie om in af te koel.

Hennie N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en aangename eienaars

Jammer ons kan nie meer tyd daar spandeer nie maar ons sal terugkom. Ideale oorslaap stop maar ruim genoeg vir langer verblyf met alles wat jy nodige het en meer!

Estelle D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle D
With friends

Sentraal geleë, informele blyplek in die middel van die dorp.

Baie ruim, veilige selfsorgblyplek in die middel van die dorp, maar tog hoor mens glad nie die verkeer nie. Alle toerusting is verskaf en gaste kan heerlik braai in die tuin met gemaklike tuinmeubels.

Alida G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alida G
Family with young children

'n Baie sentraal geleë huisie met alles wat jy nodig het.

Die huisie is baie smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is om 'n baie gemaklike verblyf te verseker. Die gashere het uit hul pad gegaan om seker te maak ons was gemaklik en was baie behulpsaam. Let wel dat die ander huisie van Gecko ook op dieselfde perseel is en dat jy die plaspoel moet deel. Privaatheid kan dus 'n probleem wees vir gaste.

Erica D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica D
Individual traveler

A spacious cottage, centrally located and extremely comfortable.

Hosts Jude and Bryan are warm and welcoming, ready with useful information about things to do, places to eat etc. The personal touch really makes for a special stay in their well-equipped cottage.

Mari-stel B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mari-stel B
With spouse/partner

Baie mooi, skoon en netjies.

Alles wat mens nodig het in 'n ruim blyplek. Swembad was 'n lekker bonus.

Pierre D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

Oornag na motorfiets rit. Warm en stof.

Absoluut fantasties. Ligging, swempoel na warm motorfiets rit, Stylvol and gerieflik ingerig. Ons sal vir seker weer hier oornag en beveel dit met n oop gemoed aan. Gashere hulpvaardig en beskikbaar.

Jacques F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques F
Family with teenagers

Neat accommodation in Prince Albert.

Neat self-catering accommodation with air conditioning in Prince Albert. Perfect location. Two bedroom unit very large and equipped with all necessary. Very friendly host. Swimming pool is a treat in Karoo heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf in Prince Albert.

Netjiese selfsorgverblyf met lugversorging in Prince Albert. Perfekte ligging. Twee slaapkamer eenheid baie groot en toegerus met al die nodige. Baie vriendelike gasheer. Swembad 'n lafenis in Karoo-hitte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus S
Family with teenagers

Ruim woonstel, baie skoon met goeie fasiliteite en swembad, baie sentraal geleë.

Die swembad het heerlike lafenis gebied in snikhete somer. Bryan en Judy was baie behulpsame gashere, wat selfs help om pap band om te ruil.

Lawren O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lawren O
With spouse/partner

Very good value for money.

Outstanding accommodation and very well equipped. Location in the middle of the main road. Hosts are very friendly and make you feel at home. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende verblyf en baie goed toegerus. Ligging in die middel van die hoofstraat. Die gashere is baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Sal beslis weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie S
With spouse/partner

Fantasties.

Lieflike oornagplek. Netjies, skoon, ruim en goed toegerus. Sal enige tyd weer gaan en wil nog kaggel uittoets in winter.

Hubertus V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hubertus V
With spouse/partner

Very pleasant and relaxing.

Gecko cottage was perfect for us for a very relaxed and quiet spot. It is clean, unpretentious, attractive and convenient. Very good value.

Eunice J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice J
With spouse/partner

Baie netjies en sentraal geleë.

Gecko Cottages is 'n ideale blyplek - baie sentraal geleë. Alles is te voet bereikbaar. Dit beskik oor al die nodige kombuistoerustig en 'n groot luukse is die skottelgoedwasser. Die swembadjie is 'n groot lekkerte in die versengende hitte. Ons het regtig baie lekker gekuier.

Bridget H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridget H
Family with young children

We enjoyed our stay very much and the house was very comfortable generally and well located to tour the village on foot.

The bathrooms could be made more user friendly perhaps by the addition of towel rails, clothes hooks and a shelf for toiletries. The children’s room was a little isolated for very young children.

Philip V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip V
Family with young children

Fantastic experience.

What an amazing stay - our thanks to both Jude and Bryan, our kindest hosts, who catered to our every need. We will definitely be back!

Roberta/bobbi G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roberta/bobbi G
With spouse/partner

Great location, lovely cottage and good value for money!

Very clean and tastefully decorated self-catering cottage. Will definitely return.

Corne R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne R
With spouse/partner

Perfect cottage in the heart of Prince Albert.

Everything was perfect. We will be back.

Winrie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Winrie K

Baie spasie, baie mooi.

Die plek is groter as wat dit lyk op die fotos. Dis goed ingerig en baie gemaklik.

Vincent M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vincent M
With spouse/partner

Baie rustig met 'n besonderse atmosfeer.

Die eienaar Bryan het die oggend van ons aankoms 'n sms aan ons gestuur en gevra dat ons hom min of meer 'n tyd kan gee van wanneer ons sal aankom. Ons het dit gedoen en met ons aankoms was hy daar om ons persoonlik te ontvang. Die ontvangs was baie aangenaam en het hy die indruk geskep dat hy sy gaste tuis en op hulle gemak wil laat voel. Die chalet is baie goed toegerus as jy jou eie aandete en ontbyt wil voorberei. Vir ons was toe ons eie gelaat en kon ons heerlik ontspan in die klein swembadjie voordat ons 'n heerlike aandete by die hotel net oorkant die straat geniet het. Sal beslis Gecko aanbeveel.

Mariaan S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan S
Family with young children

Heerlike verblyf met uitstekende diens!

Toe ons op pad was moes ons net min of meer laat weet hoe laat ons daar sou wees sodat Bryan & June ons kon ontmoet en sleutels bring. Hulle was so gaaf van die begin tot einde en niks is vir hulle te veel moeite nie. Die huisie is so lekker skoon en word voorsien van koffie, tee en suiker. Die klein swembad is heerlik vir 'n afkoel na 'n warm dag so ook die aircon in die huisie. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel wat deur Prins Albert reis. Die plekkie is sentraal in die dorp maar effens "weggesteek" so dit voel nie asof jy in die dorp is nie.

Reinet L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reinet L
With spouse/partner

Heerlik, gerieflik, skoon en netjies.

Brayn is 'n super host. Alles is skoon, netjies en in die middel van die dorp. Binne loopafstand van alles. Heerlike swembad en braaigeriewe. Ideale oorslaap plek!

Herine F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herine F
With spouse/partner

Dit was heerlik en ons wil weer gaan!

Gecko Cottages (2) is in die hart van die dorp geleë, agter besighede in die hoofstraat. Ons het verwag dat geraas dalk 'n probleem sou wees, maar was aangenaam verras oor die rustigheid en stilte. Geen probleem met parkering nie en lieflike ruim wooneenhede. Die "splash pool" het heerlike verligting gebring. Beide kothuise was uitstekend toegerus. Die groot stoepe en braaigeriewe was voorwaar 'n pluspunt. Die kothuis word nie daagliks gediens nie, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie. Ons het net die badkamer (van enkel kothuis) effe ongerieflik gevind - dit is klein en geen rakkies of oppervlaktes waarop mens jou kosmetiese ware kan plaas nie. Die groter kothuis (2 slaapkamer) is beter toegerus - selfs met skottelgoedwasser en wasmasjien. Albei het kaggels, lugverkoeling en dakwaaiers wat beslis nodig is vir Prins Albert. 'n Wassery langs die ingang vir diegene wat nie self wasgoed wil was nie. Die gasheer en gasvrou is besonder vriendelik en hulpvaardig.

Yvette R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette R
With spouse/partner

Lieflike wegbreek

'n Pragtige kothuis met 'n gerieflike kombuisie en sitkamer. Alhoewel dit nie koud genoeg was nie sou die kaggeltjie ideaal gewees het vir hierdie "cozy" kothuis. Volgende keer bespreek ons die ander kothuis ook, want die binnehof met die swembad met sy pragtige stoepe is ideaal vir 3 paartjies of 'n familienaweek weg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Die lieflike matras op die bed en die yslike stortkop in die stort het gesorg vir baie ontspanning.

From R895
per night (sleeps 2)
From R895
per night (sleeps 2)
From R895
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Church Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YzYwNmNmLTdhMTUtNGI4My04MmMyLTcwMThiZWMyMDg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R895  per night (sleeps 2) 28 5 1 5 Church Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.223119296188 22.030224502087
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!