The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Genevieve MCC and Farm Cottages | TravelGround
+26

Genevieve MCC and Farm Cottages

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Genevieve MCC and Farm Cottages
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Annemarie J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie J
With spouse/partner

Pragtige, rustige huisie

Hierdie kothuis sal die nuwe maatstaf wees waarteen ek ander bestemmings meet. Alles was mooi skoon en netjies en ons het regtig gevoel dat daar geen moeite gespaar was om die plekkie mooi keurig en luuks te laat voel. Ons was baie vriendelik deur Winnie verwelkom en was verras met 'n bottel Genevieve MCC in die koelkas en blomme en 'n pakkie koekies op die tafel. Die plaas is rustig en dis baie goed geleë om die area verder te verken. Ons sal definitief weer kom.

Genevieve MCC and Farm Cottages's response

Thank you for the lovely review, we hope to have you back in our valley soon!
Best Wishes, Melissa

Genevieve MCC and Farm Cottages
Andrea C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea C
Family with young children

Pragtige plaasomgewing en goeie ligging.

Moderne skoon huisie. Het nie televisie nie maar verder pragtig en fantastiese plaasomgewing en natuurskoon. Heerlike vars plaaseiers word vir gaste voorsien, sowel as 'n bottel gratis vonkelwyn. Baie goeie ligging en Kleinmond, Hermanus en Elgin almal baie naby.

Francois G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois G
With friends

Pragtige, stil omgewing. Verblyf is baie netjies en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie.

Sal beslis weer van Genevieve as 'n verbly opsie gebruik maak!

Shani O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani O
With spouse/partner

We loved staying at Genevieve.

Melissa is a perfect host, made reservations for a lovely dinner and welcomed us with bubbly in the fridge. The cottage has everything you might need for a comfortable stay on a beautiful farm. We would love to return.

Mimi V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mimi V
With spouse/partner

We enjoyed our stay a lot and found the hosts very friendly.

The farm is situated in a beautiful setting and the cottage is ideal for a group of 4. We loved the enclosed area overlooking the Bot River, protected from the wind. The complementary bottle of MCC from the farm was delicious!

Jopie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jopie B
With spouse/partner

Excellent self-catering accommodation equipped with some of the best available.

It was a pleasure to spend the night in this spacious and well-equipped unit. The complimentary sparkling wine was a huge bonus! The nice dining area and braai facilities were very inviting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende selfsorgverblyf wat toegerus is met van die beste wat beskikbaar is.

Dit was baie aangenaam om in hierdie ruim en goed toegeruste eenheid te oornag. Die komplimentêre vonkelwyn was ‘n baie groot bonus! Die lekker kuierstoep en braaigeriewe was baie uitnodigend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdaleen D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaleen D

Lovely peaceful stay in Overberg.

Very pleasantly surprised with much more and better than expected. Beautiful setting and nice quiet. Apartment very nicely furnished with good quality furniture and more than enough equipment and very neat and clean! Lovely comfortable beds with spacious rooms and bathrooms and a nice veranda with very nice mountain views. Very friendly and helpful reception with lovely fresh flowers, sparkling wine and a sweetness to make you feel extra welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike rustige verblyf in Overberg.

Baie aangenaam verras met baie meer en beter as verwag. Pragtige omgewing en lekker stil. Woonstel baie keurig gemeubileer met goeie kwaliteit meubels en meer as genoeg toerusting en baie netjies en skoon! Heerlike gemaklike beddens met ruim kamers en badkamers en 'n lekker stoep met baie mooi uitsig oor die berge. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs met lieflike vars blomme, vonkelwyn en 'n soetigheidjie om ekstra welkom te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul K
Individual traveler

Excellent views and very friendly people.

There is plenty of space to walk around, braai and admire the scenery.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende views en baie vriendelike mense.

Daar is lekker baie plek om rond te stap, vleis te braai en die natuurskoon te bewonder.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Genevieve MCC and Farm Cottages's response

Thank you for the lovely review, hope to have you back sometime. All the best, Melissa.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Carla P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
With friends

Fantasties!

Wow wow wow! Ons het al by menigte plekke in en om Grabouw/Botrivier/Hermanus gebly, maar Genevieve Cottages is nou ons gunsteling. Dit kombineer die eenvoud van plaaslewe met kontemporêre dekor, die perfekte kombinasie van eenvoud en styl. Die plekkie is pragtig toegerus en mens kan werklik net ontspan veral as jy net die skottelgoedwasser kan pak na ete! Goeie gehalte-kombuistoebehore - wat mens nie sommer orals kry nie. Die komplimentêre bottel vonkelwyn en vlakoekies het die manne en vrouens bederf. Ons gaan beslis weer!

Brent D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brent D
With spouse/partner

A truly amazing experience!

Our host was completely amazing, everything that we needed and more was catered for. I think you should use Genevieve MCC and Farm Cottages as a bench mark for all other establishments. Will definitely frequent any establishment that these guys are managing.

Genevieve MCC and Farm Cottages's response

Thanks Brent, lovely to have you with us.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Anthony T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony T
With spouse/partner

Very comfortable and hospitable.

Melissa made us feel very welcome and gave us excellent information on what to do and where to go. I'm keen to visit again. The bird life was well worth another visit. The view from the cottage was lovely, one hardly needed to go out.

Genevieve MCC and Farm Cottages's response

Was an absolute pleasure to have you visit us, hope to see you again!

Genevieve MCC and Farm Cottages
Charmain R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain R
With friends

Rustig.

Genevieve MCC is werklik 'n rustige plekkie om te woon. Ons was daar met kinders en tieners so bietjie ver van die strand vir hulle. Dis baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het wonderlike gesprekke en kuiers op die stoep gehad. Sal vir seker weer gaan kuier.

Bianca H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bianca H
With friends

Stilte vir die siel.

Pragtige kothuis met als wat mens nodig het. Ons het 'n mier- en vliegprobleem gehad(bring maar die Doom), maar verder was alles perfek. Groot yskas en kombuis het als wat nodig is. Beddens baie gemaklik.

Anel D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel D
With spouse/partner

'n Lafenis vir die siel!

'n Hanetreetjie geleë vanaf die Botrivier lê 'n voëlparadys. Die vryersbankie op die stoep wat uitkyk oor die vallei met 'n koppie koffie of 'n glasie wyn is 'n lafenis vir die siel. Melissa is net hartlik en lewer uitstaande persoonlike diens. Die kothuis is groot, gerieflik, netjies en modern. Die gratis bottel Genevieve MCC in die yskas was uit die boonste rakke!

Gerrit S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit S
With spouse/partner

Beautiful view and facilities.

A renovated chalet with a beautiful view of the farm and all of the facilities that you can think of for a nice getaway on Botrivier's wine route.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig en geriewe.

'n Nuut-opgeknapte chalet met 'n pragtige uitsig oor die plaas en al die geriewe wat jy mag nodig hê vir 'n lekker wegbreek op Botrivier se wynroete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrie G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrie G
Family with young children

Pragtige uitisig en sentraal geleë.

Ons was twee gesinne wat beide huisies bespreek het. Ons het baie lekker gebly en kon oor en weer kuier, maar steeds die stilte geniet. Melissa het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Dis naby al die besienswaardighede en het selfs 'n groentetuin waar gaste een van die dae, self kan oes. Ons sal beslis weer gaan!

Surita V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita V
With friends

Warm welcome to clean accommodation.

Received a warm welcome with champagne. Very clean beautiful view.

From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm, Karwyderskraal Road, Botrivier, 7185, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbiBBkLDGZ8HaI3vCL99KuQSfDRzMRoSLkINK2CccEqlzNadTuX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (for 2 people) 17 5 1 5 Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm Karwyderskraal Road 7185 Western Cape 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -34.2757506 19.1817232
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!