The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at George Lodge International | TravelGround
+159

George Lodge International

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 11 reviews for George Lodge International
Cleanliness
4.2/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.1/5
Mirinda D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirinda D
Family with teenagers

Baie netjiese plek met vriendelike en hulpvaardige personeel. Mooi braai geriewe en swembad en heerlike ontbyt.

Netjiese Lodge met gasvrye personeel. Wye verskeidenheid op Ontbyt-spyskaart. Mooi braaigeriewe en swemarea.

Andre D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
With spouse/partner

Aangenaam en gerieflik.

Load-shedding is nou maar eenmaal ons voorland, of ons dit wil erken of nie en ek dink net dit is 'n goeie idee om self-laai lampies (sonkrag) op strategiese plekke aan te bring vir gaste wat laterig aankom soos ons het, want dit was 'n gesukkel in die donkerte om by ons kamer uit te kom. Daar was wel 'n lampie in die kamer, maar dit het ons niks gehelp om eers by die kamer uit te kom nie.

Stacey L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stacey L
Family with young children

Baie netjies en kindervriendelik.

Ons het ons tyd baie geniet by George Lodge. Plek is netjies, ontbyt heerlik en personeel baie vriendelik. Hulle het ons versoek vir 'n grondvloerkamer geakkommodeer, wat ons baie gehelp het vir ons 2 kleintjies. Die kinders het ook die swembad baie geniet en ons kon lekker braai op die perseel.

Danielle R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danielle R
Family with young children

Heerlik. Net op verkeerde plek.

Ons het in 'n familiekamer naby die straat gebly en het bitter min geslaap. Die verkeer in die nag is ongelooflik steurend. Het wel heerlik gebly.

George Lodge International's response

Hi Danielle

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so jammer oor die verkeer wat steurend was, vra gerus een van die agterste kamers met julle volgende verblyf. Julle is baie welkom in George, ons hoop julle gaan baie gelukkig wees hier. Moenie huiwer om te vra indien ons julle met enige iets behulpsaam kan wees nie.

Groete
Reinette

George Lodge International
Adele D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Individual traveler

Excellent accommodation!

Very nice staff. Clean, neat and safe accommodation. Great breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf!

Baie gawe personeel. Skoon netjies en veilige verblyf. Lekker ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalinda S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalinda S
Family with young children

Baie netjies.

Beslis waarde vir geld. Baie vriendelike personeel en professionele diens. Sal beslis aanbeveel.

George Lodge International's response

Baie dankie, bly u het dit geniet en hoop om u sommer gou weer te sien.
Voorspoedige nuwe jaar vir julle familie.

Groete Reinette

George Lodge International
Bob M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Bob M
With spouse/partner

Nie weer nie.

Die ontvangs was nie baie vriendelik met aankoms nie. Dit is 'n ou gebou wat nie in 'n goeie toestand blyk te wees nie. Die beddegoed was nie skoon nie, die klein yskas raas baie, daar hang 'n vrot geur, by die toilet het miere huisgehou, die matras is so oud dit voel asof jy op die grond lê. Die swembad was ook nie skoon nie. Toe ons in die oggend kla, was hulle glad nie baie vriendelik nie. Ons sal nooit weer daar bly nie!

Jeanne B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jeanne B
Family with young children

Ongelukkig meer verwag en minder gekry.

Goeie ligging. Daar nie veel meer om oor huis toe te skryf nie.

Edzia S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edzia S

Memorable!

It was all I hoped it to be and more. Dit was soos "home sweet home" toe ek instap in Eenheid 16.

Eghardt N - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eghardt N
With spouse/partner

Heerlike en gerieflik

Baie dankie vir vriendelike diens en hulpvaardige personeel.

Lisa-mari K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa-mari K
With spouse/partner

Een van die lekkerste verblyf in 'n lang tyd.

Vandat ons aangekom het, het ons welkom gevoel. Die kamers was ruim en baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en doen werklik moeite om mens te help. Die ontbyt was ook heerlik vars gewees, en jy voel jy's werklik 'n kuiergas en nie net nog 'n bespreking nie. Baie netjies, skoon en veilige verblyf wat beslis waarde vir geld bied.

From R1 120
per night (for 2 people)
From R1 120
per night (for 2 people)
From R1 120
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 37 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 86 Davidson Road, George, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacd67d77b2d32a485eaa223fd0ec4a5566d79acc2ca494910dfa0d0bbd8d111f2642240625d5508cd6019f0bb8835a371b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 120  per night (for 2 people) 11 5 1 5 86 Davidson Road George 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.954360296561 22.458157539368
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!