Ficksburg Accommodation at Gewel Guesthouse | TravelGround
+39

Gewel Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 35 reviews for Gewel Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Clarissa S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarissa S

Vriendelik, skoon en veilig.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig. Eenheid is netjies en skoon. Sal beslis weer hier oornag.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag,

Dankie vir die terugvoering.
Was 'n voor reg om julle te verwelkom in ons nuwe gastehuis Cherry Lane.

Groete Valerie

Gewel Guesthouse
Ashwill B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashwill B
On business

Friendly and comfortable.

The place is very safe and your vehicle is inside the yard behind a gate. The host is very friendly and made sure everything was neat and comfortable. The room I stayed in had comfortable beds, so I could sleep well. It's a beautiful place they have. One also feels comfortable in the house and not as if one should just stay in the room. Thanks for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gemaklik.

Die plek is baie veilig en jou voertuig staan binne die erf agter 'n hek. Die gasheer is baie vriendelik en het seker gemaak als is netjies en gemaklik. Die kamer waarin ek gebly het het gemaklike beddens gehad, so ek kon darem lekker slaap. Dis 'n mooi plek wat hulle het. 'n Mens voel ook gemaklik in die huis en nie as of 'n mens net in die kamer moet bly nie. Dankie vir als.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag,
Dankie vir die besoek en die boodskap. Hoop ons sien u weer eendag.
Veilig reis.
Gewel Groete

Gewel Guesthouse
Francois D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Die framboos van Ficksburg.

Dié gastehuis loop soos stroop. Ons wil vir Valerie en haar man baie dankie sê nie net vir julle wonderlike gasvryheid nie, maar ook vir die wonderlike kos en diens wat ons ontvang het toe ons by julle gebly het. Sentraal geleë met veilige parkering het ons in kamer 6 gestort, rustig geslaap en na 'n heerlike ontbyt was ons reg om die kersiefees aan te pak. Of dit nou vir werk of genot is, maak seker om by die Gewel Gastehuis jou bespreking te maak.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag,
Baie dankie vir u kuier. Was vir ons 'n plesier om u te verwelkom en te bedien. Baie dankie vir die boodskap, waardeer dit opreg. Hoop ons kan u weer in die toekoms verwelkom.
Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Gerhard G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard G
With spouse/partner

Gasvry en bietjie ouwêreldse charm met mooi houtvloere.

Hulle sal moet laat kyk na die verstellings van hulle gas geyser of die tipe geyser. Die stort is of yskoud of vuurwarm. Onmoontlik om konstante temperatuur te kry. Vermoedelik is die model geyser dalk nie geskik vir lae waterdruk van 'n boorgat nie. Andersins aangename verblyf.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag,
Dankie vir die boodskap. Ons sal aandag aan ons gas geysers van ons gastehuis gee, veral die een. Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het, ons waardeer. Was heerlik om u te verwelkom en by ons te hê.
Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Johnnie M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johnnie M
On business

Bekostigbaar, stil omgewing, vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Die kamer en badkamer is ruim en goed ingerig. Dit het aan my behoeftes voldoen vir die nag.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag

Baie dat u by ons bespreek het en dit was heerlik om u by ons te akkomodeer.

Sien uit om u weer te verwelkom.

Gewel Groete
Valerie en Johan Ferreira

Gewel Guesthouse
Elisabeth S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Elisabeth S
With spouse/partner

Niks het gewerk nie.

Die gastehuis se geriewe was belowend, maar ons kamer was teleurstellend gewees. Die bed sak in die middel in, die stort se mixer het nie gewerk nie en die warm water was lou. Hulle sit single-ply toilet papier uit en die WiFi kon glad nie konnekteer nie. Ek het per ongeluk 'n paar skoene daar vergeet en het na twee weke nog geen oproep ontvang om te vra of hulle iets daarmee kan doen nie. Nee wat, hou verby.

Gewel Guesthouse's response

Goeiedag,
Vreeslik jammer dat u nie 'n wonderlike verblyf gehad het nie. Dankie vir die boodskap ons sal werk maak van die klagtes. In verband met die skoene, sal ek u kontak.
Gewel groete,
Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Lindi D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi D
Family with young children

Excellent accommodation!

What a great weekend. We were welcomed with open arms and Valerie and Johan were excellent, friendly hosts. The room was spacious, neat and clean. The pool was refreshing on a hot weekend and breakfast simply the best. They could consider adding a fan in the rooms, especially during the worst heat, but nonetheless we'd love to visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf!

Wat 'n wonderlike naweek - ons is met ope arms verwelkom en Valerie en Johan was uitstekende, vriendelike gashere. Die kamer was ruim, baie netjies en skoon. Die swembad was 'n lafenis op 'n baie warm naweek en die ontbyt uit die boonste rakke. Kan dalk kyk vir 'n waaier in die kamers, veral as dit so warm was, maar sal ons definitief weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Was 'n plesier om u en u gesin by ons te hê. Ons maak werk van die waaier in die kamers, nie gewoond dat dit so warm is by ons nie. Baie dankie vir die boodskap. Sien uit om u weer by ons te hê.

Gewel Groete
Johan, Valerie en Johane' Ferreira

Gewel Guesthouse
Louise S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Louise S
With spouse/partner

Dit was 'n plesier daar gewees!

Die gastehuis was maklik om te kry. Die gas man en vrou was vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar! Ons het dit baie geniet alles was netjies en skoon en die eienaars het kort-kort seker gemaak ons was oukei. Die kos was baie lekker en meer as genoeg. Al wat ons tekort daar gevind het was 'n waaier in die kamer en toiletspray in die badkamer. Verder het ons geen klagtes nie.

Gerhard J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
On business

Neat and affordable accommodation.

The Gewel Guesthouse is very neat, very safe and very affordable. It has everything you need. I will recommend it to anyone with a limited budget.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en baie bekostigbare verblyf.

Die Gewel Gastehuis is baie netjies, baie veilig en baie bekostigbaar. Dit beskik alles wat nodig is. Ek sal dit vir enige iemand wat op 'n beknopte begroting werk, aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag

Dit was 'n plesier om u by ons te hê, baie dankie. Ons hoop om u weer te sien. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.

Gewel-groete
Johan en Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Koos B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos B
With spouse/partner

Dit was standaard en ons was tevrede.

Ons het lekker gebly. Net gesukkel met die remote van die TV. Die eienaars was meer as gewillig om goeie diens te verseker.

Gewel Guesthouse's response

Was lekker om meneer en mevrou by ons te he. Dankie dat u die remote van die TV onder ons aandag bring, ons sal werk maak daarvan.

Baie Dankie,
Gewel Groete Johan en Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Sarie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie V
With spouse/partner

Ligging goed, goed toegerus en baie vriendelik.

Ons het heerlik daar gebly. Eienaars het ons baie gasvry ontvang en uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Kamer was goed toegerus. Veral die verwarmer en elektriese kombers het baie gehelp. Ontbyt was ook heerlik.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir die terrug voerring , U inset word opreg wadeer

Johan

Gewel Guesthouse
Adri B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
Family with young children

Heerlike tyd, met vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Lekker veilige gastehuis, met vriendelike diens en lekker groot ontbyt. Dankie Valerie vir die lekker tyd by julle.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag,

Baie dankie vir die boodskap. Was lekker om u en u gesin te huis ves.
Sien uit om u weer te verwelkom by ons.

Gewel Groete,
Johan en Valerie Ferreira

Gewel Guesthouse
Suzanne B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne B
With spouse/partner

Lekker gebly!

Ons het ons verblyf geniet en voel ons het meer as net waarde vir ons geld gekry. Die diens was uitstekend.

Gewel Guesthouse's response

Goeiemore

Dit is net 'n groot plesier, om te hoor van u terugvoering.

Ons hoop om u gou weer te sien.

Gewel Gastehuis

Gewel Guesthouse
Wilma S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
Family with young children

Uitstekend.

Uiters vriendelike gashere. Baie moeite gedoen om ons verblyf baie lekker te maak.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag

Baie dankie vir U terugvoering.

Johan en Valerie

Gewel Guesthouse
Derick F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick F
With spouse/partner

Puik, bespreek maar met 'n geruste hart.

Alles baie mooi en skoon en voldoen aan al jou wense. Tuin en swembad baie netjies en aangenaam om daar te ontspan. Bestuur baie vriendelik en heerlike ontbyt. Kan maar met 'n geruste hart daar bespreek.

Gewel Guesthouse's response

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer,

Gewel Groete

Gewel Guesthouse
Elize L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With friends

Wonderlike gastehuis, gasvrye en heerlike atmosfeer.

Gewel Gastehuis met Non as gasvrou was uitstekend en die ontbyt baie spesiaal. Alles in en om die huis pragtig. Het heerlik ontspan in die lieflike swembad. Die kamers puik. Sal die plek vir almal aanbeveel. Baie, baie dankie!

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir julle verblyf. Ek waardeer julle boodskap opreg! Seën vir julle pad.

Non

Gewel Guesthouse
Louis E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis E

Die verblyf en ontbyt was wonderlik.

“Wow” - op soek na vriendelike ontvangs en diens, dan hoef jy amper nie verder te soek nie. Non het ons onmiddellik laat tuis voel. Die gastehuis in sy geheel is netjies. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Het alreeds 'n tweede keer daar oornag en dieselfde ervaring ondervind as die eerste keer. Sal dit sonder twyfel enige tyd kan aanbeveel.

Gewel Guesthouse's response

Beste Sinta,

Dit was 'n groot voorreg en seën om julle te ontvang! Ons sien uit na toekomstige besoeke van julle en jul vriende!

Groete,
Non

Gewel Guesthouse
Derik C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derik C
With spouse/partner

Nog tipiese klein dorpie vriendelikheid! Pragtig.

Vir 'n oornagpunt is dit perfek!

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir julle besoek. Julle was 'n besonderse paartjie. Seën vir julle lewenspad.

Gewel Guesthouse
Joseph N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph N
With spouse/partner

Mooie versorgde selfsorg.

Aangename verblijfplaats....goede selfsorg...alles netjes....rustig gelegen.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie, u dank word opreg waardeer! Glo u het veilig verder gereis en hoop om u weer in die toekoms te ontvang!

Non

Gewel Guesthouse
Fanie P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie P
With spouse/partner

Equipped with everything you need.

Non does everything to make you feel at home and it is equipped with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat 'n mens nodig mag hê, is beskikbaar.

Non doen moeite om 'n mens tuis te laat voel en alles wat jy nodig het beskikbaar te hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie - u terugvoer word werklik waardeer!

Liefde en veilige rit verder!

Non

Gewel Guesthouse
Boitumelo B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boitumelo B
With spouse/partner

Pleasant, enjoyable and serene place.

The customer service was splendid as the host kept in touch until we arrived at the venue and understood the inclimate weather conditions that delayed our expected time of arrival. Surprisingly gave a birthday breakfast to my fiancé, which made our stay even more welcomed. Mrs Ferreira really made our stay so comfortable for the young couple we are. We definitely would use her services again. Thanks a lot to Travelground to have a client like her.

Gewel Guesthouse's response

Thank you so much for your visit and review! You were lovely guests! Hope to see you soon again!
Non Ferreira

Gewel Guesthouse
Joelene C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joelene C

Great hospitality and ideal for groups.

We had a nice stay at Gewel Guesthouse. Delicious breakfast. Neat rooms and great hospitality. Highly recommended for visits to Ficksburg!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik gasvryheid en ideaal vir groepe.

Ons het so lekker gebly by Gewel Guesthouse. Heerlike ontbyt in die oggende. Die kamers is baie netjies en die gasvryheid is uit die boonste rakke. As jul ooit in Ficksburg omgewing wil bly, is dit die plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Dankie Joelene - julle is 'n pragtige gesin! Seën vir julle toekoms!

Gewel Guesthouse
Janien J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janien J

We had a great time!

It was very nice. Non Ferreira was very friendly and her hospitality and humanity was great. We slept nice and warm and were served with delicious meals. Highly recommended. Will definitely be back in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik oornag by Gewel Gastehuis.

Dit was baie aangenaam gewees. Non Ferreira was baie vriendelik en haar gasvryheid en menswees is besonders. Ons het heerlik warm geslaap en sy het ons bedien met die heerlikste etes. Ek kan Gewel Gastehuis aanbeveel. Sal verseker weer daar oornag. Alle voorspoed word Gewel Gastehuis toegewens vir die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie! U besoek was voorwaar besonders.

Gewel Guesthouse
Vanessa P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vanessa P
Family with young children

Baie tuis gevoel!

Baie moeite gedoen vir ons.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir u vriendelikheid en aangename gaste!

Non

Gewel Guesthouse
Amanda R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda R
With spouse/partner

Lovely!

Thank you, Non, for your hospitality and friendliness. We had a lovely stay. The dinner and breakfast on was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Dankie Non vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons het heerlik gebly. Die aandete en ontbyt was ook uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie Amanda! Dit was 'n voorreg om julle pragtige gesin te ontmoet! Seen vir julle. Non

Gewel Guesthouse
Reinette P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette P
With friends

Dit was baie netjies.

Dit was baie netjies, die kliëntediens was puik, die ontbyt was heerlik. Definitief waarde vir geld.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir u bespreking! Dit was aangenaam om u te ontvang!

Non

Gewel Guesthouse
Charl B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl B
With friends

Puik!

Vriendelike ontvangs en uitstekende swembad, braai en ontspanningsarea.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie! Julle was pragtige gaste en voorwaar 'n plesier om julle te bedien!
Vrede vir julle en hoop om gou weer te sien.

Gewel Guesthouse
Danie L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie L
With spouse/partner

Baie dankie dit was lekker. Non is n uitstekende gasvrou . Die ontbeit was baie goed .Die verblyf baie gerieflik. Tien uit tien vir Gewel Gastehuis

Non is 'n uitstekende gasvrou. Die ontbyt was baie goed. Die verblyf baie gerieflik. Tien uit tien vir Gewel Gastehuis.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir u resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was pragtige gaste!

Gewel Guesthouse
Runan R - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Runan R
With friends

Gasvry, netjies, rustig en lekker! Goeie gasvrou.

Baie dankie vir rustige, mooi en vriendelike verblyf.

Gewel Guesthouse's response

Baie baie dankie, Runan. Sulke pragtige gaste laat my streef na hoër hoogtes.

Groete,
Non

Gewel Guesthouse
Amy D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Amy D
With spouse/partner

Baie lekker geslaap, en ontbyt was heerlik.

Baie aangename verblyf gehad. Badkamer bietjie klein en nie baie skoon nie. Dis nogal 'n groot nadeel.

Gewel Guesthouse's response

Baie baie dankie vir u terugvoer! Ek het dadelik opgetree aangaande u versoek oor die badkamer se netheid. Groot om verskoning - dit word met groot sorg hanteer. Ons hoop om u weer te ontvang.

Gewel Guesthouse
Jan D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
Individual traveler

By Gewel Guesthouse kans mens regtig "lekker slaap".

Gasvry personeel, vriendelike diens, goeie ontbyt en ruim kamer.

Gewel Guesthouse's response

U terugvoer word opreg waardeer! Liefde en Seën vir julle!

Gewel Guesthouse
Hennie B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie B
With spouse/partner

Professionele diens asook gasvryheid wat ervaar is was van 'n baie hoë standaard.

Baie lekker gebly en sal regtig aanbeveel aan my vriende.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir u vriendelike besoek. Was 'n voorreg om julle te ontmoet!

Gewel Guesthouse
Piet En Lizette B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet En Lizette B
With spouse/partner

Ons het Die Gewel Gastehuis as 'n ruim en goed ingerigte gastehuis ervaar.

Vanaf die ontvangs Maandag middag tot ons vertrek Dinsdag oggend, was ons op die hande gedra deur Non Ferreria ons gasvrou. Die Gewel Gastehuis is pragtig, ruim en het 'n rustige atmosfeer gebied vir ons oornag in Ficksburg. Ons is die oggend begroet met 'n fantastiese ontbyt voor ons vertrek na Oos-Londen. Met die gasvryheid, netheid en gerief wat ons ervaar het is Die Gewel gastehuis ten alle tye aanbeveelbaar. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir julle resensie! Dit word opreg waardeer! Sal julle baie graag weer wil ontvang! Vrede en Seën vir julle pad!

Gewel Guesthouse
Gretie S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gretie S
On business

Baie netjies en gasvry. Lekker snoesige warm kamers en beddegoed.

Baie netjies en gasvry. Kamer baie gerieflik en snoesig warm, uitstekende beddens en kussings! Eetkamer lekker verwarm met Aga-stoof. TV/Onthaal baie gesellig met kaggelvuur. Gerieflik met WiFi.

Gewel Guesthouse's response

Julle was voorwaar 'n voorreg om te ontvang! Gaan ook met die warm liefde in julle harte op julle pad!

Gewel Guesthouse
Izak W - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Izak W
Family with young children

Baie lekker en gasvry!

Ekstra verwarmers sou lekker gewees het vir die winter!

Gewel Guesthouse's response

Baie dankie vir u positiewe inset. Ek waardeer opreg. Het aandag aan die verwarmers gegee. Elke kamer van 'n elektriese verwarmer voorsien en lekker Aga-stoof in eetkamer geïnstalleer. Hoop ons sien julle weer volgende winter!

Groete,
Non Ferreira

Gewel Guesthouse
From R554
per night (for 2 people)
From R554
per night (for 2 people)
From R554
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 82 Veldt Street, Ficksburg, 9730, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYzA0N2RiLTRkZjYtNGRiMy04NzQ2LTU1YWI1ZjM1ZmY3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R554  per night (for 2 people) 35 5 1 5 82 Veldt Street Ficksburg 9730 Free State 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -28.871433 27.88285
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com