Review Summary
Altie S - Nov 2020
Overall score
'n Pragtige plek met 'n puik gasvrou!
Gibson Place Guest House's response
Baie dankie Altie en Rory vir julle positiewe terugvoer en ons vra net weer onverskoning vir die ongerief!
Dis baie sleg dat die munisipaliteit nie water vir die dorp lewer nie, en alhoewel ons 'n tank geinstalleer het om altyd water vir ons gaste beskikbaar te hê, het die elektriesiteit onderbreking tydens die storm ons water pomp verhoed om te werk!
Ons het ook na julle kommentaar die kamer beskrywings verbeter op die besprekings platform, dankie dat julle dit uitlig.
Angelique G - Mar 2020
Overall score
Love dit daar!
Konrad H - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.
Mary-anne B - Jan 2020
Overall score
We spent just one night whilst driving en route from Knysna to Hoedspruit.
Zanele K - Dec 2019
Overall score
Beautiful, peaceful.
Charmaine C - Dec 2019
Overall score
Voel soos huis.
Joan H - Oct 2019
Overall score
Just not a happy place.
Liesl V - Sep 2019
Overall score
Baie welkom gevoel in 'n netjiese gastehuis.
Natasja F - Sep 2019
Overall score
Plattelandse gasvryheid.
Copper B - Aug 2019
Overall score
Beautiful spacious accommodation, but we would have preferred a better security system.
Angelique G - Aug 2019
Overall score
Asemrowend lekker!
Robyn V - Jul 2019
Overall score
Wonderful place.
Angelique G - Mar 2019
Overall score
So peaceful and beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
So rustig en pragtig!
Die beste kliëntediens, die tannie het ons baie welkom laat voel! Pragtige huis en kamers is silverskoon, met 'n vreeslike mooi tuin! Sal hulle weer besoek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe D - Feb 2019
Overall score
Fantastiese verblyf in 'n pragtige gastehuis!
Read moreKarin C - Jan 2019
Overall score
Pragtige huis en tuin en gerieflik.
Christa F - Oct 2018
Overall score
Awesome stay in Vrede.
Annerie L - Oct 2018
Overall score
Dit was 'n heerlike uitstappie.
Nicky B - Jun 2018
Overall score
Home away from home.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Gibson Street, Vrede, 9835, Free State
- All ages welcome