Geluksburg Accommodation at Gina's Self-catering Chalets | TravelGround
+43

Gina's Self-catering Chalets

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 15 reviews for Gina's Self-catering Chalets
Cleanliness
4.3/5
Service
4.8/5
Location
4.1/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Gawie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gawie B
With spouse/partner

Oraait.

Het in Zoeloe-hut bespreek, maar eienares het ons in chalet laat slaap!

Robert V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert V
With spouse/partner

Veilig, stil en rustig met mooi natuur.

Rustic maar lekker, sal weer gaan.

Tokozile N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tokozile N
Family with young children

It was okay.

It’s lovely and quiet, but the chalets can use a bit of revamping.

Sonnette S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonnette S
Family with teenagers

Kom weg van die stadsligte.

Ons was 'n groot familiegroep wat twee nagte gebly het, insluitend vyf gesinne en kinders vanaf die ouderdom van 9 tot 18 jaar. Ons het in die Zoeloehutte en blokhut gebly en alles was netjies en skoon en die hutte was gemaklik. Verwarmers in die kamers en elektriese komberse was baie welkom. Ons het die kombuis en voetbrand gebruik vir gesinsmaaltye. Ons was 22 mense om die tafels in die lapa! Die tieners het tafeltennis en pool gespeel, en die jonger kinders het die trampolien geniet. Ons het op 'n 4x4-rit getrek om die Lost Valley te sien wat baie pret was. Geoff en Ina het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Die kombuis is twee of drie keer per dag skoongemaak en vars tafeldoeke word daagliks vervang. Die badkamers was skoon. Alles is goed bewaar. Vir die laaste 3 dae het net ses van ons gebly. Dit was baie stil en rustig. Dit was goed om weg te kom van die besige stadslewe. Ons het snags in die sitkamer met 'n vuur sokker op die TV gekyk. Ons het uistappies in die gebied gedoen wat baie mooi is. My man en ons 22 jarige seun het ook by die naaste heuwels opgedraf. Dit was ook baie veilig.

Gina's Self-catering Chalets's response

Baie dankie, dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang. Goed gaan en kom kuier weer!

Gina's Self-catering Chalets
Jan N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan N
With spouse/partner

Lovely relaxing environment and atmosphere to get away from the city.

Geoff and Ina are wonderful hosts that make you feel right at home. The environment is really pretty and the ideal place for the outdoors where if one like 4x4 routes, hiking trails or just want to get away from the city and enjoy the countryside with the quiet and fresh air. The facilities are well equipped and there are accommodation option for every taste. Ours was the Zulu type hut and it was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige omgewing and atmosfeer om weg te kom van die stad.

Geoff en Ina is wonderlike gasheer en gasvrou wat mens dadelik laat tuis voel. Die omgewing is werklik mooi en die ideale plek vir die buitelug mens wat hou van 4X4 roetes, wandelinge langs natuurskoon roetes of vir die mens wat net wil wegkom van die stad en die heerlik varslug en stilte van die platteland wil geniet. Die geriewe is netjies en goed toegerus en die akkommodasie opsies geskik vir elke smaak. Ons was in die Zulu-tipe hut tuis en dit was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B
Individual traveler

Baie dankie dit was baie lekker.

Sien sterre.

Kobus C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kobus C
With spouse/partner

Het baie lekker gerus.

Vir iemand wat uit die gedruis van besige lewe wil kom, is dit ideaal. Indien jy 4x4 wil doen, is dit goed. Natuurskoon baie mooi. Nie ander "entertainment" nie.

Denise G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise G
With spouse/partner

Pragtige stil. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Baie stil en rustige plekkie. Ons kan dit aanbeveel. Dit was die lekkerste vakansie wat ons in jare gehad het. Geoff en Ina is baie behulpsaam en vriendelik en sien persoonlik om na al hulle gaste. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Johan B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Dit is baie salig, geriewe is great, mense is pragtig, ligging is asemrowend, dis 'n vreeslike lekker plekkie vir die avontuur soeker.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Gina hulle, hulle is baie vriendelike, gasvrye, plat op die aarde mense.

Gina's Self-catering Chalets's response

Baie baie dankie, dit was ons voorreg om julle by ons te kon verwelkom. Kom kuier gou weer.

Gina's Self-catering Chalets
Danie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Exceeded all expectations.

Here you can find yourself again. We had such a nice rest and enjoyed the natural beauty. Every morning we went for a walk, greeted each other, was a pleasant experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het alle verwagtinge oortref.

Hier kan jy jouself weer vind. Ons het heerlik gerus en die natuurskoon geniet. Elke oggend gaan stap, almal is vriendelik, groet mekaar, was 'n baie aangename ondervinding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
With spouse/partner

Behulpsaam, vriendelik en baie goeie verblyf.

Sien gerus die sterre.

Gina's Self-catering Chalets's response

Baie dankie, ons probeer ons bes en dit is lekker om erkenning op so 'n manier te kry.
Groete, Geoff & Ina by Ginas

Gina's Self-catering Chalets
Hettie P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hettie P
With spouse/partner

Lekker stil en rusig.

Zulu-hut 1 is perfek vir 2 persone. Alles wat nodig is was daar. Skoon en netjies. Eienaars is gasvry en hulpvaardig.

Jaco B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco B
With spouse/partner

Baie lekker vriendelike en baie gasvrye gasheer.

Baie dankie ons het baie lekker gekuier. Dankie.

Jan T - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan T
With spouse/partner

Uitstekend.

Wonderlike ervaring. Sal weer kom. Jeff en Ina is uitstekend. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te bederf!

Frikkie M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie M
Family with young children

Ons het dit BAIE geniet en heerlik gerus.

Dis baie rustig en stil en 'n baie lekker wegbreek vir 'n gesin. Geoff en Ina is baie gasvry en het ons sommer met ons aankoms laat tuis voel. Ek sal Gina's vir enige iemand aanbeveel.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 41 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 50, 1st Avenue , Geluksburg, 3377, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWZiNTRmLTAxZmMtNGE4ZS1hYjhmLTFhMjVmYjczM2JjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 15 5 1 5 Plot 50, 1st Avenue Geluksburg 3377 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.514424074295 29.349519610405
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com