Glen House
Self Catering • 375 Tuna, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 43 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan P - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan P
Individual traveler
In die bos, tussen die diere en voëls, wat 'n ongelooflike ervaring.
Wie sou ooit kon dink jy in 'n houthuis binne die bos sou bly! Dat so iets bestaan. Die bokke, voëls en ander diere op jou voorstoep. Onder 'n boomkombers met die reuk van die bos. Die diens was puik. Van die intrapslag is ek op die hande gedra. Alles was netjies en die ligging uitsonderlik mooi. Ek was omring deur rustigheid en stilte. Die rit daarheen is iets wat 'n ieder en elk moet beleef. Bo-op die berg omring met die Knysna-meer aan die een kant en die see aan die ander. Ongelooflik, ongelooflik, ongelooflik!
This review has been translated, to view the original version
Patrick's Response
Dit is so verblydend as daar nog mense is wat die natuur in al sy glorie nog kan waardeer. Dit is nou wel n houthuis wat ook sy eie probleme oplewer, maar ons doen ons beste om elke gas te laat voel dat hulle hier welkom is.
Baie dankie Johan vir jou meedeel van die omgewing.
Groete
Pat
Glen House
Janie H - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Janie H
Huis weg van die huis af.
Goed geleë. 'n plek waar 'n mens kan ontspan en regtig rus. Alles wat 'n mens nodig het was beskikbaar. Regtig waarde vir geld.
Patrick's Response
Dit was nou regtig 'n voorreg om Janie-hulle te huisves. Kom maar gerus weer, Ceaser mis julle veral die bederwery. Oom Pat.
Glen House
Ilé S - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilé S
Family with young children
Mooi area, vriendelike ontvangs, maar akkommodasie was teleurstellend.
Mooi area, vriendelike ontvangs, maar akkommodasie was teleurstellend en nie waarde vir geld.
Patrick's Response
Dis jammer dat die gas nie op die grond vloer bespreek het nie. dan sou die kleintjie ten minste in die kon tuin geniet het
Groete Pat.
Glen House
Edna R - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Edna R
With spouse/partner
Spacious apartment, clean and well equipped.
We wanted to see the bushbucks and weren't disappointed. Lovely garden, accommodation. Stay at least 2 nights to fully appreciate the place. Outside the mosquitoes bit in the evenings, but inside there were appliances to keep them under control, so no problem. We do recommend guests to bring mosquito repellent.
Lekker ruim woonstel, skoon en goed toegerus.
Ons wou die bosbokke beleef en hulle het ons nie teleurgestel nie! Lieflike tuin, heerlike verblyf. Bly ten minste 2 nagte om die plek regtig te kan waardeer. Buite het die muskiete erg gebyt in die aand, maar binne was daar toestelle om hul te beheer, so geen probleem binne. Ons beveel aan dat gaste muskiet-weermiddel buite gebruik.
This review has been translated, to view the original version
Dennis M - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dennis M
With spouse/partner
Fantastiese mense, baie gasvry.
Vriendelike, gasvrye mense. Baie netjiese verblyf en geen tekortkominge. Ek sal weer daar gaan oorbly.
Chris P - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris P
With spouse/partner
Netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.
Die woonstel is netjies met al die nodige toerusting. Dis in 'n pragtige omgewing wat dit laat voel of jy in 'n wildtuin bly.
Patrick's Response
Kom gerus weer, dit is werklik lekker om mense soos julle te huisves. Groete, Pat.
Glen House
Wiliene F - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wiliene F
With spouse/partner
Glen House is soos jou huis weg van die huis.
Glen House skep 'n absolute 'cottage-feeling'. Die verblyf en die natuur bied 'n asemskep weg van die besige stad.
Patrick's Response
Dit was n plesier om julle the ontvang Hoop julle kom gou terug.
Groete,
Oom Pat
Glen House
Barry G - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Barry G
With spouse/partner
It was very nice.
Glen House is located in the beautiful Brenton on Lake where wild bucks graze among the houses. Neat, well equipped rooms with friendly service.
Dit was baie lekker.
Glen House is in die pragtige Brenton on Lake geleë waar die wildsbokkies tussen die huise wei. Netjiese goed-toegeruste kamers en baie vriendelike diens is wat jy daar kry.
This review has been translated, to view the original version
Letitia S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Letitia S
Individual traveler
Dit het gevoel soos 'n huis weg van my eie huis.
Goeie waarde vir geld. Besoek hulle gerus.
Susan V - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan V
With friends
Teleurstellend.
Terwyl ons in die kamer gesit het, het die eienaar daar ingekom om die televisie in te stel. In die proses het hy my vriendin se tas gebreek en nie eers verskoning gevra nie. Daarna kon ons glad nie televisie kyk nie - nie eers die stasie wat wel gewerk het, toe hy daar ingekom het nie. Die omgewing is baie mooi, maar ek voel tog die algehele beeld van die plek, is nie op standard nie.
Patrick's Response
Susan,
Read more
Ek vra om verskoning dat die TV se klank skielik probleme gegee het. Ek het werklik probeer om dit te herstel, maar ek moes die TV uit 'n ander eenheid haal sodat julle jul gunsteling programme kon kyk. As gevolg van die probleem met die TV, het ek die volgende dag 'n nuwe een gekoop en geinstaleer.
Jou tas het ek aangebied om vir jou op die bed te lig sodat ek aan die TV kon werk; ek is nie seker hoe ek dit kon breek in 'n paar tellings se versigtige hantering nie.
Weereens wil ek julle om verskoning ...
Glen House
Daleen F - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Daleen F
Lekker gesellig vir 'n gesin en paartjies.
Netjies en goed toegerus. Goeie verblyf vir 'n gesin self of 'n paartjie.
Alna J - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alna J
With spouse/partner
Lovely comfortable family accommodation for people who enjoy nature, peace and tranquility.
We had a very pleasant stay, and found our hosts extremely accommodating. Accommodation clean, comfortable and spacious, private braai facilities for every unit.
Esme V - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esme V
With friends
Die huis was wonderlik geleë en daar was genoeg spasie vir 'n groot groep mense.
Dit was baie spesiaal om die oggend ontbyt te geniet met bokkies wat jou dophou van oorkant die pad.
Gerrit S - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerrit S
With spouse/partner
Baie gerieflik.
Ontspanne atmosfeer, netjies, gerieflik, vriendelike gasheer en pragtige natuurskoon. Die ideale plek om van werkstres ontslae te word.
Christa K - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christa K
With spouse/partner
Lekker rustig oornag by Glen House.
Die gasheer is 'n baie aangename persoon. Vriendelik en behulpsaam. Ons wooneenheid was netjies met alles wat nodig was vir 'n oornag kuier. Sal beslis weer by Glen House tuisgaan. Volgende keer definitief langer bly. Die bosbokkies en tarentale wat vroegoggend rustig om die huis gewy het, was 'n aangename verrassing.
Chris Kolesky K - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris Kolesky K
With spouse/partner
Glen House is in 'n rustige en veilige omgewing geleë.
Glen House is 'n skoon, rustige en aangename oornagplek waar die reisiger dadelik tuis voel. Die Booysens is vriendelike gashere sonder om opdringerig te wees. Ons hondjie was ook welkom. Ons verblyf was 'n goeie ondervinding.
Erica M - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Erica M
Individual traveler
Peace of mind.
This is by far the most hearty people. This place is a nature lover's food. I will definitely visit again.
Rus vir jou siel.
Dit is by verreweg die harlikste mense. Die plekkie is 'n natuurliefhebber se kos. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.
This review has been translated, to view the original version
Bruce F - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bruce F
Stuffy rooms. Beds not comfortable. A bit run down but was fine for a quick one night stay over.
Not suitable for mid to up market travellers. Far off the route to Knysna CBD. Very nice surrounds and bush buck were seen around the place.
Armand V - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Armand V
Onbeskryflik, fantastiese natuur.
Omgewing en diere geniet. Lekker wandelpaatjies. Heerlik op balkon ontspan en koffie, tee en melk was voorsien. Baie lekker 2 dae tuis gegaan.
Willem C - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem C
With spouse/partner
Stil en rustig, in natuur in 'n veilige omgewing.
Baie rustige en veilige omgewing, net reg om ons batterye te laai vir die volgende jaar.
Claudia D - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Claudia D
Individual traveler
Stunning and peaceful.
What an enjoyable and restful time! The owner is a darling that was available for any needs I had. Will gladly recommend The Glen House to any of my friends!
Kathy B - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kathy B
Individual traveler
Very clean and a peaceful location.
Host very friendly. Facilities very clean and neat. I loved the buck wandering around and the abundance of birds is lovely to listen to.
Mynhardt D - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mynhardt D
Individual traveler
100% right for what I paid and what I was looking for.
Beautiful area in which to stay. Most of our group stayed in Brenton-on-Sea but after all my photos everyone came and looked at the deer around us. Will definitely bring my wife and sons. Patrick is a good person who looks after you well and ensures everything is perfect. Only thing I would suggest is notices that drinking water is very little in Knysna. Nothing at Glen House. Thanks Pat. See you soon!
100% reg vir wat ek voor betaal en gesoek het.
Pragtige area om in te bly. Meeste van ons groep het in Brenton-on-Sea gebly maar na al my foto's het almal kom loop en die bokkies kom kyk. Sal definitief my vrou en seuns bring. Patrick is 'n goeie persoon wat mooi na jou kyk en seker maak als is perfek. Enigste iets wat ek sal voorstel is kennisgewings dat drinkwater baie min is in Knysna. Geensins enige iets by Glen House nie. Dankie Pat. Sien jou gou weer!
This review has been translated, to view the original version
Louwrens E - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louwrens E
Family with young children
Ongelooflik stil en die pragtige bosbokkies wat oral op die grasperke rondloop vermaak die kinders baie.
Pat is 'n baie gawe man en die feit dat ons die hondjie kon saamneem, was dankbaar.
Aubrey J - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aubrey J
Family with young children
Glen House.
Die huisvesting is in 'n mooi omgewing.
Renée M - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Renée M
Family with teenagers
Glen House's friendliness, accessibility and convenience was lovely and relaxing.
We will definitely make use of this service again. Pat and Joan are the friendliest people, and did everything to make us feel at home and comfortable. The location in the most beautiful scenery and quiet was a further bonus. See you again.
Glen House se vriendelikheid, toeganklikheid en gerief was heerlik en ontspannend.
Ons gaan definitief weer van hierdie diens gebruik maak. Pat en Joan is die vriendelikste mense, en het geen moeite ontsien om ons tuis en gemaklik te laat voel nie. Die ligging in die pragtigste natuurskoon en stilte was 'n verdere bonus. Sien julle weer!
This review has been translated, to view the original version
Willem S - Feb 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem S
With spouse/partner
Lovely, relaxing, very nice place
Patrick went out of his way to make us feel at home. His wife treated us to freshly-baked rusks. Quiant area, little antelope, Knysna turaco. Such a nice place.
Heerlik, ontspanned, regtig 'n baie oulike plek
Patrick het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy vrou het vir varsgebakte beskuit gesorg. Die omgewing is te oulik met die bokkies, tarentale, en Knysna-loerie daar rond. Regtig 'n lekker plek.
This review has been translated, to view the original version
Nadine N - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nadine N
Individual traveler
Die verblyf was gerieflik en ek kon lekker ontspan.
Ek was goed verwelkom deur die gasheer. Plek is goed toegerus, ideaal geleë. Het veilig gevoel en kon lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.
Koos F - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Koos F
With spouse/partner
Immediately felt as though I was in nature away from the crazy city.
We really enjoyed the peac and quiet, the nature (birds and little buck) and will definitely return to experience this privilege again.
Onmiddellik in die natuur gevoel, weg van die stad se gejaagdheid.
Ons het die stilte van die omgewing en met die natuur (voëls en bokkies) baie geniet en sal beslis weer terugkom vir die voorreg daarvan.
This review has been translated, to view the original version
Gert V - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gert V
With spouse/partner
Pragtige omgewing.
Die verblyf is baie gerieflik en in 'n pragtige boomryke omgewing.
Christa V - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christa V
With spouse/partner
You have to walk through the other flat's braai area to reach yours.
The tariff is too high in comparison to other places.
Stap deur ander woonstel se braaideel om by jou deel te kom.
Prys te duur in vergelyking met ander plekke.
This review has been translated, to view the original version
Patrick's Response
Die kliënt se opmerkings is heel misleidend. Met hul aankoms het hulle geparkeer in hul afgebakende parkeer area en het hulle hulle eie private toegang gebruik. Dit was egter reënerig en aangesien die woonstel langsaan leeg was, het ek 'n ander parkeer plek aangebied wat onderdak was. Daar is 'n kortpad na die parkeerplek en ek het aangebied om die skeidingsdeur tussen die twee braai areas oop te sluit. Die klient kon dus onder dak by haar motor uitkom sonder om in die reën om die gebou te stap. Ek wil net noem dat die kliënt het net een nag ...
Read more
Glen House
Wynnie R - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wynnie R
With friends
Lieflike plek.
Baie rustige omgewing, so in die natuur. Ons het die naweek terdeë geniet, dit voel asof 'n mens weer jou siel voed met die pragtige natuurskoon.
Marlene P - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marlene P
Individual traveler
Privaat en rustig.
Pragtig skoon en netjies. Daar was selfs lekker tuis gebakte beskuit. Ek sal weer daar bly as ek in die area is. Baie dankie.
Mike B - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mike B
Family with young children
Should be advertised as bacpackers.
Not at all what we expected. Dark and dusty. Couldn't spend more than one night.
Patrick's Response
When the client arrived he was very satisfied with the unit and we even moved the beds because he was afraid that the kids could fall of the double bunk This unit has a double glass door for entering and a large 2 m by 2 m window in the bedroom .The property is surrounded by large indigenous trees which gives a lot of shade Person left premises without giving any reasons,maybe it was because the kids had wet the bed and they did not even have the decency to remove the wet bedding before leaving I hope that any person wishing to come and visit ...
Read more
Glen House
Esmé N - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esmé N
Family with teenagers
Hartlike en gerieflike verblyf.
Die eienaar is baie vriendelik. Blyplek baie mooi skoon en netjies.
Anza G - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anza G
Family with young children
Wonderlike en rustige natuur-omgewing ook ideaal vir kinders.
Kinders kon die bokke voer. Die pragtige bokke het uit hul hande geëet. Die ouers het by 'n braaiplek gesit en met 'n vuurtjie die omgewing geniet en 'n wyntjie geniet. Ons was nie gesteur nie . Die verblyf was onvergeetlik, dankie vir 'n wonderlike vakansie.
Charles W - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charles W
Individual traveler
Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.
Ek is tevrede met alles wat ek vir een nag se verblyf gekry het, maar sal aanbeveel dat die matras in my kamer vervang word met iets meer stewig.
Corlia B - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Corlia B
Individual traveler
Rustig!
Sien asb. die sterre.
Lynette B - Feb 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lynette B
On business
Baie vriendelike en behulpsame staf.
Ek sal beslis LekkeSlaap aanbeveel aan enige iemand, hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Dan sal ek ook Glen House aanbeveel, pragtige omgewing, baie behulpsame en vriendelike eienaar en werkers. Plekkie is netjies veilig en presies wat ons benodig het. Baie dankie.
Vanessa P - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vanessa P
Family with teenagers
Gerieflik.
Netjiese en gerieflike akkommodasie, met die bonus van bosbokkie ma's en kleintjies wat werklik elke dag oral in die strate en op die grasperke te sien is. Daar is ook patryse en tarentale vir ons natuurliefhebbers. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.
Lothar S - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lothar S
With friends
Lots of space and very quiet.
Very friendly owner. All facilities available including a gas braai, gas oven etc. Superb enviroment. Feels like being in paradise. Close to lagoon and beach.
Hendry V - Nov 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hendry V
On business
Fantastiese plekkie in die natuur.
Baie rustige atmosfeer wat waarde vir geld bied. Sal enige tyd terugkeer.
Leandri J - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leandri J
With spouse/partner
Ons het die Knysna-marathon kom hardloop.
Ons verblyf was lekker, behalwe vir die feit dat die mure papierdun is. Die eienaar van die plekkie was, nietemin, baie vriendelik.
Guests that viewed Glen House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |