The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Glengarriff Lodge | TravelGround
+16

Glengarriff Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 13 reviews for Glengarriff Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Danél J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danél J
With spouse/partner

Baie lekker wegbreek in 'n prentjiemooi area.

Baie dankie Wendy en Cynthia dat julle ons kuier so spesiaal en lekker gemaak het. Wendy is 'n uitstekende gasvrou wat lekker saam gesels. Ons was oujaarsaand daar en het baie lekker gekuier saam met Wendy en vriende. Ons het verskriklik tuis en welkom gevoel. Sal ons vir seker weer sien! Die area bied baie dinge om te doen ook sonder om ver te ry.

Dorinda M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorinda M
Individual traveler

Oornag slaapplek

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het my dadelik laat tuis voel. Die kamer was skoon en netjies, met alles wat nodig is. ’n Kort paadjie deur die tuin spoeg jou reg op Grengarrif se strand uit - pragtig!

Johan T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Very peaceful for a great getaway from city life.

See stars.

Chris B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris B
With spouse/partner

Kamer was gerieflik, skoon en netjies. Het slegs een nag gekuier en Wendy en staff baie behulpsaam.

Ons will Wendy en haar span bedank vir die uitstekende diens, ook met die hulp toe ons 'n battery vir ons motorfiets nodig gehad het. Ons is rondgery van een winkel na die ander totdat ons geky het waarna ons soek. Wendy se seun het ons teruggevat na waar ons fiets gestoor was en gewag dat die battery terugesit was en hy seker was ons kon verder ry. Wendy, jy is 'n ster, baie dankie vir die hulp, ons waardeer dit opreg en sal graag weer kom kuier as ons kan.

Glengarriff Lodge's response

Thank you. It was only a pleasure. Hope you got home with no more problems. All the best.

Glengarriff Lodge
Marita V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita V
With spouse/partner

Baie oulike akkommodasie vir 2 persone. Stapafstand van die see af.

Die plek is baie mooi en veilig. Die ontbyt was heerlik! Net jammer dat daar nie 'n see-uitsig is nie. Wendy is 'n baie gawe gasvrou! Dankie!

Sanet O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet O
Family with young children

Perfekte ligging, vriendelike bestuurderes, mooi kamers met kwaliteit linne.

Wendy het ons vriendelik ontvang. Die kamers is mooi versier en die badkamers is ook pragtig. Goeie waarde vir geld.

Enna R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Enna R
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs.

Net kort stappie deur bome en struike na 'n lieflike swemstrand.

Chris D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Individual traveler

Very nice.

I had a great time and had a nice chat with Wendy at breakfast. Neat and easy to get.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ek het bitter lekker gebly en heerlik met Wendy gesels by ontbyt. Netjies en maklik om te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thaliza S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thaliza S
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Ons sal Glengarriff Lodge vir enige iemand aanbeveel wat rus vir die siel nodig het net buite Oos-Londen. Ons plek was netjies en skoon. Die gasvrou, Wendy, en haar helper, Cynthia, was vriendelik en gasvry. Die verblyf het ook 'n ontbyt ingesluit en stapafstand na die strand. Sal weer terugkeer.

Marco S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marco S
With spouse/partner

Excellent beach location.

Wendy, the host, was very friendly and hospitable - she even cooked for us at short notice. The location is far from the maddening crowds.The beach (a short stroll) is unspoilt, beautiful, sandy and stretches for miles.

Gavin V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin V
With spouse/partner

Beste plek om rustig te ontspan.

Baie skoon en netjiese plek, Wendy is baie vriendelik en behulpsaam met enige iets wat jy dalk kan benodig. Bestuur van die plek is 100 persent. Baie mooi plek en gerieflik om af te stap na 'n baie mooi strand. Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.

Stephanus L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus L
With spouse/partner

Beste wegbreek in die mees asemrowend omgewing.

Wendy is definitief die een wat die plek bymekaar hou en jy kan haar gasvryheid en liefde vir die plek, die natuur en haar gaste voel. Sy het ons verwelkom na 'n lang dag op die pad met 'n lekker bord kos en 'n gesellige vuurtjie op 'n winter aand. Ons sou graag langer wou bly. En die privaat strand sal jou asem weg vat.

Henriette K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette K
With spouse/partner

Gaan beslis weer daar bly!

Puik ligging. Netjies met 'n huislike atmosfeer. Wendy baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike strand.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Beach Road, Kwelera, Glen Garriff, 5259, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNTU4ZjE0LWY3ZjctNDU1NS05NDJmLWRkMzcxMzgzZWUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 2 Beach Road Kwelera 5259 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.892613 28.089439
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!