The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Glentana by the Sea | TravelGround
+12

Glentana by the Sea

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Glentana by the Sea
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Beandri P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beandri P
Family with young children

Absoluut wonderlike paradys by die see!

Ons vakansie by Glentana by die see was wonderlik! Die huis is perfek ingerig met pragtige uitsig van die slaapkamers en ook die stoep. Elke oggend het ons die dolfyne dopgehou van die stoep af terwyl ons ontbyt geëet het. Die strand is lekker naby vir die kinders. Die boonste stoep by die slaapkamers was perfek vir privaat yoga nog steeds met wonderlike uitsig! Die slaapkamers en badkamers is heerlik ruim en het alles wat mens benodig. Die garage is nuttig vir beskerming van die son vir die Kar. Die oopplan kombuis/ sitkamer/ eetkamer is baie gerieflik en sosiaal en baie maklik om skoon te hou. Die grasperk voor die huis is perfek vir die kinders om te speel wanner die son te warm raak in die middle van die dag want die huis gooi goeie skaduwee oor die grasperk vir sensitiewe velletjies. Die braai-area was perfek vir enige weer en ‘n wonderlike plek om te entertain! Pragtige huis, pragtige ligging. Baie dankie!

Sakkie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie B

Uitstekend.

Uitstekende ligging. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Stephan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephan V
With friends

Ongelooflike uitsig,stapafstand van die strand. Ongelooflike ontvangs.

Het dit onsettend baie geniet en ongelooflik ontspannend. Na net 3 aande daar is ek vasberade om eendag my eie huisie by die see te hê. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net vining wil weghardloop vir ontspanning.

Bergh V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bergh V
With spouse/partner

Dit was bo my wildste verwagtinge kan dit beslis aanbeveel.

Ligging, view, gemak, grootte, 100% al my verwagtinge oortref, veilig en ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie uitsonderlike plek.

From R4 000
per night (for 10 people)
From R4 000
per night (for 10 people)
From R4 000
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Steenbras Street, Glentana, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzODViYzljLTNmMWUtNDU2ZS1iNGE1LTIzNWQ3YzA1Y2Q4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 000  per night (for 10 people) 4 5 1 5 Steenbras Street Glentana 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.050323447706 22.31987179266
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!