The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Glyndale Sands 402 | TravelGround
+18

Glyndale Sands 402

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Glyndale Sands 402
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Rina M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina M
Family with teenagers

Wonderlike week in 'n pragtige plek!

Die eenheid is modern, netjies en skoon met als wat 'n mens nodig het vir 'n onvergeetlike see vakansie. Dit is stap afstand van die hoof strand en naby die plaaslike besienswaardighede. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Glyndale Sands 402 's response

Hi Rina, Baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het 'n lekker vakansie gehad.

Glyndale Sands 402
Lizé N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizé N
Family with teenagers

Was heerlik gewees. DIe plek is baie netjies en mooi.

Jammer dat ons nie in die see kom swem naby die woonstel nie.

Glyndale Sands 402 's response

Hi Lize,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons bly verbeteringe aanbring en wardeer terugvoer. Ons fooie vir 2022 bly dieselfde as laas jaar en ons doen gereeld afslag. Hoop om jul weer te sien en dat die Uvongo Strand oop sal wees binnekort.
Alles van die beste vir die nuwe jaar.
Anna

Glyndale Sands 402
Lionel S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel S
Family with young children

'n Week verblyf, 'n week se uitrus.

Baie mooi woonstel met 'n asemrowende uitsig. Kan die see hoor in die aande. Woonstel is baie modern uitgelê met als wat mens nodig het, en nog baie meer.

Glyndale Sands 402 's response

Hi Lionel,
Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien. Ons fooie is dieselfde hierdie jaar as laasjaar. Kyk ook uit vir afslag wat ons gedurende die jaar doen.
Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete,
Anna

Glyndale Sands 402
Stanley O - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stanley O
Family with young children

Gemaklike verblyf met al die geriewe.

Die eenheid is ruim en baie luuks, dit is naby die swemstrand geleë en die suidkus se besienswaardighede.

Glyndale Sands 402 's response

Hi Stanley,
Thank you for your review, it is appreciated. We endeavor to improve on feedback. Our prices for 2022 are the same as last year and we do run discounts frequently.
Hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Anna

Glyndale Sands 402
Daniel V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
Family with teenagers

Rustig, pragtig, lekker.

Lekker vakansie. Glyndale Sands 402 sal ek aanbeveel.

Glyndale Sands 402 's response

Hi Daniel,
Bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien. Ons pryse vir 2022 is dieselfde as laas jaar. Ons doen ook gereeld afslag.
Voorspoed vir die nuwe jaar!
Groete,
Anna

Glyndale Sands 402
Erin V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erin V
With friends

Asemrowend!

Die plekkie was perfek vir ons! Modern en netjies, dit het alles wat jy kon nodig hê en meer. Jy hoor die branders breek tot in die woonstel. Ongelukkig het die plekkie nie WiFi. Jy sukkel nogsteeds met sein, maar die buite-area het opgemaak vir dit! Ons beplan al klaar nog 'n paar vakansienaweke daar.

From R1 700
R1 700 R1 190
per night (sleeps 6)
From R1 700
R1 700 R1 190
per night (sleeps 6)
From R1 700
R1 700 R1 190
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Stafford Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5455458194438fa368c002c9df83b4f517b6eb812ec79f4a405608bb2039a98850aed53aa63be852d0dd6ddb8d448772936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700, now From R1 190  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 Stafford Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 09:00 -30.83199775582 30.397821406082
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!