Goedehoop
Review Summary
Hildreth T - Apr 2022
Overall score
Baie skoon en netjies. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel.
Lucinda A - Feb 2022
Overall score
Geseënd.
Goedehoop 's response
Baie dankie Lucinda vir die pragtige woorde. Dit was absolute voorreg om julle hier te kon hê en te leer ken. Julle is absolute 5ster gaste.
Rouzell V - Oct 2021
Overall score
Baie netjies, skoon en nuut. Gasvrou baie vriendelik.
Goedehoop 's response
Beste Rouzell,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat julle Goedehoop gekies het om oor te bly.
Vriendelike groete,
Annette
Newton P - Oct 2021
Overall score
Uitstekende gasvrye dienste.
Goedehoop 's response
Liewe Newton,
Julle is ideale gaste en ons is bly julle het dit so geniet by Goedehoop.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Alles wat mooi is.
Martin J - Aug 2021
Overall score
Goeie ligging. In 'n rustige area geleë.
Goedehoop 's response
Beste Martin,
Was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek hoop julle plantjies uit my tuin groei mooi.
Groete,
Annette
Rudi L - Aug 2021
Overall score
I truly enjoyed my stay.
Goedehoop 's response
Baie dankie Rudi. Ek is bly julle het julle verblyf by Goedehoop geniet.
Munro S - Apr 2021
Overall score
Vinnige familiebesoeke.
Goedehoop 's response
Beste Munro,
Was aangenaam om julle te ontmoet - julle is enige tyd weer welkom.
Hans L - Apr 2021
Overall score
Die naweek was fantasties by Goedehoop.
Louise M - Apr 2021
Overall score
Dit was baie aangename en behulpsame eienaar.
Goedehoop 's response
Hi Louise,
Baie dankie dat jy Goedehoop gekies het, jy sal nou volgende keer die pad makliker vind tot by ons. Alles wat mooi is vir jou en jou pragtige seun.
Willem V - Apr 2021
Overall score
Ons het alles gehad wat nodig is vir 'n gemaklik verblyf.
Goedehoop 's response
Beate Willem en Annemarie,
Was baie lekker om julle te ontmoet - hoop om julle weer te sien!
Susan F - Mar 2021
Overall score
Ligging perfek vir iemand wat Somerset Mediclinic, Vergelegen, Stellenbosch, Kaapstad en Hermanus moet besoek.
Goedehoop 's response
Liewe Susan,
Baie dankie dat julle Goedehoop gekies het - ek waardeer jou goeie resensie. Ek is baie bly ons het ontmoet en ek sien uit om julle weer te ontvang. Alles wat mooi is vir julle.
Clifford F - Mar 2021
Overall score
Heerlike nuwe vriendin in Annette ervaar.
Goedehoop 's response
Liewe Cliff en Marie
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons sal eendag verseker weer ontmoet.
Anelda K - Feb 2021
Overall score
Oor en oor die moeite werd.
Goedehoop 's response
Dankie Anelda, julle 2tjies is énige weer tyd welkom. Hoop om julle gou-gou weer te sien!
Ashwin V - Dec 2020
Overall score
Dis fantasties, ek sal mense aanbeveel om gebruik te maak van Goedehoop.
Goedehoop 's response
Baie dankie Ashwin, dit was 'n groot plesier om julle te gasheer. Dankie dat julle Goedehoop gekies het vir jul eerste huweliksherdenking. Julle is super gaste, kom gerus weer!
Rezia A - Oct 2020
Overall score
Peaceful and awesome just what we expected!
Read moreGoedehoop 's response
Hi Rezia,
Thank you for the 5star review!
I am so glad that you and your hubby had a wonderful time.
You were awesome guests and would love to host you again for your next getaway xxxx
Shane G - Oct 2020
Overall score
Nice, clean, and affordable.
Goedehoop 's response
Hi Shane & Anneline,
Ons is bly julle het die verblyf geniet ongeag van die woeste Kaapse storm en Eskom se kragonderbrekings! Julle was super-gaste.
Groete Annette en Louis
Christiaan S - Sep 2020
Overall score
Fantasties.
Goedehoop 's response
Hallo Christiaan,
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!
Melinda M - Sep 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Goedehoop 's response
Hallo Melinda & Marius,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop om julle weer te sien!
Bahja S - Sep 2020
Overall score
Was wonderful.
Goedehoop 's response
Hi Bahja
You are very welcome!
Kind regards,
Annette
Andre D - Sep 2020
Overall score
Had a very relaxing evening.
Goedehoop 's response
Hallo André,
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Jaco D - Mar 2020
Overall score
Great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Stil area, privaat en veilige omgewing, vriendelike ontvangs! Netjies toegerus. Ons sal weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Goedehoop 's response
Hallo Jaco en Jakkie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en julle is BAIE welkom om weer te kom!
Tot weer siens xxx
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 7 Goedehoop Road, Goedehoop, 7130, Western Cape
- All ages welcome