The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Goedemoed Country House | TravelGround
+20

Goedemoed Country House

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Goedemoed Country House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
5.0/5
Wynand T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand T
With friends

Rustigheid, mooiheid, alles-in-een pakkie.

Tussen ons vriende gepraat oor om moontlik ons families ook te vat.

Helen E - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Helen E

Pragtige omgewing en ligging, huis pragtig skoon met gemaklike beddens en goeie beddegoed en handdoeke.

Dit is 'n fantastiese vir die natuurentosias, het wonderlike fiets- en drafpaadjies en natuurlik ook vir motorfietse. Baie aangenaam, huis is goed toegerus en in 'n asemrowende omgewing geleë .

Chardonnay P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chardonnay P
With friends

Verblyf was baie lekker, veilige omgewing, sal plek aan enige iemand aanbeveel

Ons almal het 'n baie lieflike tyd gehad, baie tuis gevoel, als was perfek.

Elana D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana D
With friends

Rustig, skoon, baie gerieflik en mooiste natuurskoon.

Ons het heerlik geslaap, baie gerieflike beddens met alles wat moontlik benodig kan word in selfsorghuis. Lekker groot stoep met ingeboude braai en pragtige uitsig. Gerieflik geleë vir besoek aan Montagu en die trekkerritte op die proteaplaas. Ons kom weer, baie dankie.

From R4 620
per night (for 11 people)
From R4 620
per night (for 11 people)
From R4 620
per night (for 11 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c95117f7052fbe20087beabaf902f98b7ecd3fa3c62274383d5bc00296890ef607c4bee515e13819c3688ec4d4b5531d03d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R4 620  per night (for 11 people) 4 5 1 5 Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.719752683599 20.026571454754
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!