The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Goedereede Guest Farm | TravelGround
+63

Goedereede Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 43 reviews for Goedereede Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Jaco R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jaco R
With spouse/partner

Very neat accommodation in a peaceful atmosphere.

Farm is very beautiful and we enjoyed our stay a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese verblyf in 'n rustige atmosfeer

Plaas is baie mooi en ons het ons verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea D
With spouse/partner

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf naby aan trouvenue.

Leandri D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leandri D
With friends

Gerieflik, gemaklik.

Gemaklike verblyf wat als gebied het wat ons nodig gehad het en selfs meer af wat beloof was. Heerlike naweek.

Johann P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann P
With friends

Heerlike verblyf, vriendelike diens.

Baie goed geleë en het baie goed vir ons gewerk. Sal vir seker weer terugkom. Het in Garden Cottage gebly.

Freddie S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie S
With spouse/partner

Ontspanne en pragtige omgewing.

Kan die verblyf op die plaas aanbeveel. Die eenheid is smaakvol en baie netjies. Sal beslis weer besoek.

Elane S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elane S
With friends

Absolute juweel van 'n plekkie!

Die aandag aan detail in die huisie is verstommend en wonderlik! Tot die stort is so lekker soos die een by die huis. Ons het niks nodig gehad nie en was so lekker tuis en warm met die kaggel! En die foto's doen nie die pragtige uitsig justice nie. Christine is n sonskyn gasvrou! Baie dankie vir n heerlike plek in n asemrowende mooi deel van ons land!

Richard K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard K
With spouse/partner

Great stay if you want some peace and quiet.

This is the perfect stay if you want peace and quiet. Bring your fishing equipment along and enjoy the dam.

Sandra D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra D
Family with young children

Lovely, well-equipped cottage in a beautiful environment. Friendly, welcoming hosts.

We had a wonderful, relaxing week at Goedereede, enjoying early-morning runs and long sunset walks through the beautiful orchards. Although tighter lockdown restrictions were imposed during our stay, there were still enough activities to enjoy on the farm and in the Robertson area.

Annemarie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Annemarie V
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Stable Cottage is uitstekend toegerus en silwerskoon, met alles wat 'n mens kan nodig kry, pragtige linne en gemaklike sitplek, en selfs 'n gerieflike tafeltjie met spieël, kragpunt ens. vir hare droogblaas, iets wat 'n mens bitter selde kry. Die uitsig op die dam is fantasties, en die verwelkoming is uitstekend, met genoeg hout vir die kaggel en die braai, en 'n beskuitjie op die bed. Genoeg koffie, tee ens. vir die hele naweek en pragtige, netjiese breekgoed. Ek en my man is albei hiperkrities en was aangenaam verras. As ons werklik moet kritiek uitspreek, sou ons graag groter badhanddoeke wou hê en 'n leeslamp in die sitkamer, maar dit is nie ernstig nie. Wat ook uitstekend is, is dat daar vooraf in 'n e-pos duidelik uitgespel word wat nie daar beskikbaar is nie en wat 'n mens self moet saambring.

Goedereede Guest Farm's response

Annemarie, baie dankie vir julle besoek aan die plaas. Dankie vir die terugvoering - waardeer dit regtig.

Hoop om julle weer te ontvang.

Groete
Christine

Goedereede Guest Farm
Hilda V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda V
Family with young children

Awesome.

Baie lekker wegbreek.

Michael B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael B
With spouse/partner

Had a truly wonderful stay at this lovely resort.

From the time that we arrived and met Christine, the owner, we were thoroughly impressed by the her friendliness and that of the staff,Nothing was too much trouble and we were made to feel really relaxed. The chalet was well equipped and with the aircon in the bedrooms, one could hardly want more. The walks we took on the farm trails were really scenic and enjoyable, when we were at times treated by their ever so friendly dog, who would show us the way. For the animal lover they also have 2 cats, ducks and chickens on the farm.There were also quite a few extras thrown in which was so nice (biscuits, chocs, shampoo, etc). Highly recommended, and we hope to go back soon!

Daniel D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel D
With spouse/partner

Baie lekker, rustige naweek.

Baie mooi plek met vriendelike personeel en lekker geriewe.

Cindy V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
Family with young children

Baie baie lekker.

Ons het so lekker gebly. Dit was skoon, ruim en netjies. Pragtige uitsig. Alles wat op foto was is daar en nog meer. Baie vriendelike ontvangs. En by dit alles was daar Kersoggend vir ons 'n geskenkie voor ons deur! Baie baie dankie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Elma K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma K
Individual traveler

Rustig, sonder druk.

Wonderlike gasvryheid geniet, met ondersteuning en warmte vanaf die gasvrou. Sal beslis weer teruggaan.

Nelius V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelius V
With spouse/partner

Gerieflike en ontspannende atmosfeer.

Eienaars is vriendelik en huisies is netjies. Wonderlike, rustige plaas-atmosfeer en huisies is baie privaat. Sal beslis weer bespreek.

Stephanie M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanie M
With spouse/partner

Private spacious unit with a relaxing view of the vineyards, dam and mountains.

Large modern unit with a beautiful view conveniently located 10 minutes from Robertson on a good road. We struggled with the lock to the unit that needs to be repaired and couldn't find matches for our braai. Otherwise, the unit had everything that we needed.

Sarah H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah H
Family with young children

A little piece of heaven.

What a wonderful place to stay with the family. Stunning surroundings, beautifully decorated interior and very clean. Everything you need. Will definitely visit again.

Hana O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hana O
With spouse/partner

Rustig en gemaklike atmosfeer.

Van buite mag die rondawel dalk klein lyk, maar binne is daar meer as genoeg spasie. Dit is baie rustig en glad nie ver uit die dorp uit nie. Daar is 'n verwarmer, 'n air-con en 'n elektriese kombers, so koud kry was nie probleem nie. Maklik om in en uit te kom.

Goedereede Guest Farm's response

Dankie vir die Wacky-kuier, hoop om weer te sien!

Goedereede Guest Farm
Verena M - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verena M
With spouse/partner

Wat 'n uitsig.

Dit was nou 'n verrassing. Pragtige uitsig oor die dam. Sonsondergang en opkoms iets om te beleef. En die maan op die water vroegoggend. Plekkie het als wat jy nodig het vir heerlike kuier in Robertson en omgewing.

Bendre D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bendre D
With spouse/partner

Tranquil stay on a working farm in a beautiful area.

We will definitely return for the beautiful view, the area and the high quality accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige kuiertjie op 'n werkende plaas in 'n pragtige omgewing.

Ons sal definitief teruggaan vir die pragtige uitsig, die omgewing en die hoë kwaliteit van die akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Baie dankie vir die kuier, was lekker om te ontmoet. Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Goedereede Guest Farm
Gerhard K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard K
Family with young children

Love dit.

Was ongelooflik, kinders het dit baie geniet met vriendelike mense ook. Mooi natuurskoon.

Goedereede Guest Farm's response

Gerhard en gesin, welkom in die vallei.

Goedereede Guest Farm
Michele G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele G
With friends

Enjoyed the personal, farm feel and calm environment.

My Mom and I enjoyed our stay immensely at Goedereede Guest Farm. Tranquil getaway with everything we needed. We did miss the TV, but we’re probably better off for not having it. We felt safe and enjoyed the company of the dogs and ducks. Close enough to Robertson for all your needs.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Michele, hope to have you again on the farm.
Wish you a happy Christmas.

Goedereede Guest Farm
Conrad W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad W
With friends

Baie goeie waarde vir geld, uitstekend vir 'n wegbreek.

Baie goeie waarde vir geld, uitstekend vir 'n wegbreek saam vriende/familie.

Goedereede Guest Farm's response

Conrad dankie vir julle kuier op die plaas. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Goedereede Guest Farm
Altus B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus B
With spouse/partner

Beautiful and tranquil.

We were pleasantly surprised - beautiful rondavel. Thank you for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en rustig.

Ons was aangenaam verras - pragtige rondawel. Dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Beste Altus,

Baie dankie vir julle kuier op die plaas, hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Groete,
Christine

Goedereede Guest Farm
Pierre C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
Family with young children

Relaxing.

Very beautiful view of the dam. Spacious rooms. The children enjoyed picking citrus fruits and tomatoes. Close to Robertson with lots of wine farms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend.

Baie mooi uitsig oor die dam. Ruim vertrekke. Die kinders het dit geniet om nartjies en tamaties te pluk. Lekker naby aan Robertson met al sy wynplase.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Pierre, dankie vir jou en jou familie se kuier op die plaas. Gebruik ons maar enige tyd weer, as 'n middelpunt vir 'n kuiertjie.

Goedereede Guest Farm
Alex F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex F
Family with young children

Calm, relaxing and neat.

Goedereede Guest Farm is the ideal place to stay for a few days. It is very neat, nothing bothers you and it is not too far from Robertson! And the have the best nartjies!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kalm, rustig en netjies.

Goedereede Guest Farm is die ideale plek om vir 'n paar dae oor te bly. Dit is baie netjies, niks steur mens nie en is nie te ver van Robertson af nie! En hulle het die lekkerste nartjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Alex, hoop ons sien weer volgende jaar in naartjie-tyd.

Goedereede Guest Farm
Abrie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie V
With spouse/partner

Very nice.

Comfortable and neat cottage. Very friendly people. Wonderful privilege to walk around on the farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Gerieflike en netjiese cottage. Baie vriendelike mense. Wonderlike voorreg om op die mooi plaas rond te stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Abrie dankie vir julle kuier op die plaas, ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Groete

Goedereede Guest Farm
Louis E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis E
With spouse/partner

Very neat, very convenient, the beds slept wonderfully, we had a lot of privacy, peace and quiet, and would definitely like to come back!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, baie gerieflik, die beddens het heerlik geslaap, ons het baie privaatheid, rus en stilte gehad, en sal beslis graag weer wil kom!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Louis, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Hoop ons sien julle weer in die toekoms op die plaas.
Groete

Goedereede Guest Farm
Annamarie N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie N
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Ons was baie vriendelik ontvang en was so bly toe ons die eenheid kon kry wat oor die dam uitkyk. Omgewing is pragtig. Kamer is pragtig versier. Ons kon hier uitrus na 'n dag se rondry in omgewing. Dit was persketyd en gasvrou het vir ons 'n bak vol vars perskes aangebied. Heerlik. Sal hierdie verblyf oor en oor kan gebruik en aanbeveel.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Annamarie.

Dankie vir julle kuier op die plaas, ons hoop ons kan julle eendag weer ontvang.

Groete Goedereede

Goedereede Guest Farm
Marilyn G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn G
With friends

All you need in lovely surroundings.

Homely accommodation; suitable for adults and children alike. Great swimming pool. Walks to the river on the farm.

Goedereede Guest Farm's response

Good day Marilyn,

Thank you for your visit on the farm, hope to see you again in the future.

Goedereede Guest Farm
Henriette C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Henriette C
With spouse/partner

Pragtige plaas.

Lieflike akkommodasie, pragtige omgewing, net die TV wat baie oud is en nie eintlik gebruik kon word nie.

Rowena T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rowena T
With spouse/partner

Uitstekende verblyfplek.

Baie mooi omgewing. Naby die dorp. Almal was baie gaaf en behulpsaam.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Rowena, baie dankie vir julle kuier by ons op die plaas. Die Dam Cottage wag vir julle vir 'n volgende wegbreek.
Mooi 2018 vir julle.

Goedereede Guest Farm
Marie-helene R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-helene R
With spouse/partner

Pragtige omgewing, keurig gemeubileerd en vriendelike, gawe gasvrou.

Heerlike wegbreek, sal weer gaan!

Goedereede Guest Farm's response

Marietjie, was lekker om julle te ontmoet, kom kuier enige tyd weer op die plaas.
Groete

Goedereede Guest Farm
Elbeth D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbeth D
With spouse/partner

Tops!

We really enjoyed walking around the farm, the fresh air and beautiful mountains!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tops!

Ons het dit baie geniet om op die plaas rond te loop, die vars lug en pragtige berge!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Elbeth dankie vir die kuier op die plaas, hoop die troue en familie-kuier was ook lekker.

Goedereede Guest Farm
Manfred K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manfred K
With spouse/partner

Rustig, skoon en netjies.

'n Pragtige werkende plaas waar jy amper deel word van die plaaslewe. Lekker braaigeriewe en baie privaat. Sal weer gaan en ten sterkste aanbeveel.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Manfred, baie dankie vir julle kuier by ons op die plaas. Ons hoop julle het julle verdiende rus gekry.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete en sterkte vir die laaste kwartaal.

Goedereede Guest Farm
Jannie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jannie V
With spouse/partner

Natuurliefhebber se droom.

By Goedereede ervaar jy dit wat saak maak. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies geriewe. 'n Bed en beddegoed van uitstekende gehalte, jy kom immers om te rus. Geleë op werkende plaas waar jy vry kan rondloop om dit te ervaar. Laastens, natuur is reg rondom jou, grasperk, dam, eende, skaaphond, verskeidenheid vrugte en 'n entjie se stap vanaf die Breërivier.

Goedereede Guest Farm's response

Jannie, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Groete

Goedereede Guest Farm
Alicia S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia S
With spouse/partner

Peaceful and so quiet. This is why people come to Goedereede Guest Farm.

Wow! Words fail me ... I want to write page upon page! One of the best, most beautiful, most peaceful weekends ever! So tidy, quiet and it had everything we needed! We will definintely be back! I recommend Goedereede Guest Farm highly! Put it on you bucket list!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid en die stilte gaan jou absoluut na die mooie Goedereede Guest Farm lok!

Sjoe! As ek net die presiese woorde kon hê en dit kon beskryf sou ek blaaie en blaaie kon volskryf! Dit was een van ons lekkerste, mooiste en rustigste naweke ooit! Dit was bitternetjies, stil en alles wat mens nodig het was beskikbaar! Ons gaan beslis binnekort weer 'n draai maak! Ek beveel Goedereede Guest Farm hoog aan! Dis 'n móét!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
With friends

Excellent stay.

We had a great time at Goedereede. The accommodation was clean and definitely well equipped - the fireplace was stocked with wood so we could braai without getting our own. The resident dog (Merlot) enjoyed playing with us but was also well behaved and not annoying! Finally, the location was also great - never more than ten minutes to all the nearby winefarms. Thanks for a great stay.

Susan V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan V
Individual traveler

Fantastic.

Goedereerde Guest Farm is fantastic. I arrived a bit late but they made sure that someone could help me. It's very neat and the units are tastefully equipped. I will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Goedereerde Guest farm is fantasies. Ek het bietjie laat daar aangekom, maar hulle het gesorg dat daar iemand is om my te help. Dit is uiters netjies en die eenhede is baie smaakvol. Die omgewing is rustig en veilig. Ek sal beslis weer bepreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Susan,
Ek weet jy bly ver, maar hoop ons kan jou weer op die plaas ontvang as jy in die omgewing kom.

Goedereede Guest Farm
Jill C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jill C

Really comfortable accommodation with outstanding hosts, Christine and Celliers.

Nine of us enjoyed a memorable Christmas at this scenically located, interesting venue. We occupied 3 comfortable, well-equipped cottages. The children were able to fish, swim and canoe/tube in the Breede River. The Robertson area has lots to offer in wine-tasting, cuisine and nature trails. Our hosts, Christine and Celliers were outstanding and I happily recommend this guest farm venue to interested parties.

Goedereede Guest Farm's response

Jill and family, thank you for choosing our farm to spend your Christmas. It was nice meeting you all and we hope to see you again.

Have a wonderful 2017.

Regards.

Goedereede Guest Farm
Aubrey J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aubrey J
Individual traveler

Dam with ducks, chattering finches, and the sheepdog was happy to see me - peaceful.

They weren't expecting me and had to prepare the Dam Huis quicky. I didn't mind because a delicious bottle of wine with their logo awaited my arrival. Very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eende op die dam, vinke wat gesels en die skaaphond was bly om my te sien - rustig!

Hulle was my koms nie te wagte nie en moes vinnig die Dam Huis gereed kry. Ek het nie omgegee nie, want 'n heerlike bottel wyn, met hulle embleem, het my in die huisie ingewag. Lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedereede Guest Farm's response

Baie dankie vir u besoek by ons - ek hoop darem daar was genoeg sterre om te kyk - ek hoop sien gou weer op die Dam Cottage se stoepie!

Goedereede-groete

Goedereede Guest Farm
Cezaan J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Cezaan J
Family with young children

Nie fantasties nie.

Die kombuis kort definitief 'n "make-over" want die kaste ruik soos muf en die kombuisware was nie skoon nie. Die rasper was geroes en kon glad nie gebruik word nie. Die enigste pluspunt was die skoon beddegoed.

Goedereede Guest Farm's response

Hi Cezaan,

Goedereede is onder nuwe bestuur en het baie verbeteringe in die afgelope jaar aangebring. Die Stable Cottage waarvan jy hier praat is heel oorgedoen van kombuis, meubels, kamer aangebou wat oor die dam kyk, ens. Dis regtig nou 'n ongelooflike mooi huisie - kom kyk gerus.

Goedereede Guest Farm
Michelle D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

Lekker rustig tussen die lekkerste wynplase en mooi uitsig.

Lekker rustig! Sal kinders volgende keer saambring.

From
R1 000
per night, for 2 ppl
From
From R1 000
per night, for 2 ppl
From
R1 000
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATdVi1Aa4p0wBSlHmGN8BSCJr0j3Jq5WobAvY9Ppez1WDp8T2fD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 2 ppl 43 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 11:00 -33.819463530423 19.801086187363
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!