The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Goedgedacht Gastekamers | TravelGround
+28

Goedgedacht Gastekamers

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Goedgedacht Gastekamers
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Andre S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Heerlik en rustig oorgebly

Ek kan Goedgedacht aanbeveel vir 'n heerlike oorslaap. Die kamer en badkaner is ruim, baie netjies en alles is daar wat nodig is.

Cas P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cas P
Individual traveler

Baie goeie ligging, netjies en gerieflik, baie aangename gasheer en gasvrou.

Die huis en tuin is onberispelik versorg en skep 'n baie goeie indruk.

Goedgedacht Gastekamers's response

Baie dankie Cas vir die mooi resensie ons het groot waardering daarvoor. Hoop om jou weer eendag te kan huisves.

Goedgedacht Gastekamers
Johan V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en alles baie skoon en netjies.

Vriendelik ontvang, tuine baie netjies, kamer en badkamer baie netjies. Personeel het ons dadelik laat weet dat ons van ons bagasie daar vergeet het.

Mariaan B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly. Pragtige kamer, gerieflik ingerig. Waarde vir geld!

Pragtige plek, rustige omgewing, vriendelike gasvrou. Perfek!

Tertia P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia P
With spouse/partner

Very pleasant.

I will recommend Goedgedacht to everyone. It's very neat and the owner is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ek sal Goedgedacht vir elkeen aanbeveel. Dis baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca K
Individual traveler

No complaints. Had a very pleasant stay!

Very clean with modern appliances and furnishings. Was a pleasure to stay in the room.

Natascha G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha G
With spouse/partner

Baie netjiese gastehuis met 'n persoonlike gevoel en uitstekende kli├źntediens!

Baie skoon, netjiese en ruim kamer. Ons is dankbaar vir die omgee van die opsigter wat ons geakkommodeer het en seker gemaak het ons geniet ons tyd daar en is veilig. Baie vriendelike ontvangs!

Elsje V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsje V
With spouse/partner

Ongelooflike gasvryheid!

Baie dankie Sarita en Thomas vir 'n heerlike oorbly by Goedgedacht. Julle gasvryheid en diens was uitsekend! Die kamers in baie netjies en die ons het heerlik geslaap!

Goedgedacht Gastekamers's response

Baie dankie Elsje dit was lekker om jul te ontvang, hoop ons kan weer van diens wees in die toekoms.

Groete,
Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Nico B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico B
With spouse/partner

Rustige omgewing weg van die dorp se gewoel.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Dit is 'n rustige omgewing weg van die gewoel van die dorp. Baie netjiese kamers.

Antonie G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie G
On business

Very neat.

Everything was as advertised. 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Als was soos bemark. 100 persent.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goedgedacht Gastekamers's response

Baie dankie ons waardeer jou terugvoer baie en hoop om jou weer eendag te kan huisves.

Groete
Sarita du Preez
Goedgedacht Gastekamers

Goedgedacht Gastekamers
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!