Goedvertrou Guest Farm
Self Catering • Avoka Road, Goedvertrou Plaas, Stanford, 7210, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 11 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danie M - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danie M
With friends
Rustig, landelik, netjies en goed toegerus!
Dis 'n heerlike pad van Elim af in Goedvertrou toe, maar van Van Brakelstoor af is die pad 'n uitdaging. Alles was soos geadverteer! Hope hout, vuurmaakgoed, braaigeriewe, donkie om te stook vir 'n warm Jacuzzi onder die groot boom se skaduwee teenaan die vlei. Tarentale wat mekaar in die nag roep, 'n helder sterrehemel en 'n volledig toegeruste plek met genoeg oopplan-kuierrruimtes en tog privaatheid vir elke gastekamer. Die stoofknoppies moet dalk herstel word, maar dit was nie 'n probleem nie. Daar was 'n addisionele stoofplaatjie en mikrogolfoond ...
Read more
Jaco En Elza V - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco En Elza V
With spouse/partner
Lieflike kothuis - uiters volledig en kwaliteit-verblyf in 'n pragtige en rustige landelike omgewing, omring deur die mooiste fynbos.
Ons verblyf was absoluut lieflik. Maryke en Philipus het ons werklik so vriendelik ontvang; die kothuis is absoluut lieflik en volledig en baie gerieflik toegerus, alles is so mooi versorg, ook die mooi grasperk voor die huis met die lekker buite-jacuzzi. Die omgewing is een van natuur, veral fynbos, mooi uitsigte, rustig en met baie mooi staproetes. Ons verblyf was heerlik. Sal beslis weer kom kuier.
Maryke's Response
Hallo Jaco & Elza
Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende kuier op Goedvertrou.
Groete
Maryke & Philippus
Goedvertrou Guest Farm
Elzaan B - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elzaan B
With spouse/partner
Heavenly!
Was a lovely getaway - see again soon!
Hemels!
Was 'n heerlike wegbreek - sien ons binnekort weer!
This review has been translated, to view the original version
Jozene C - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jozene C
With friends
Amazing place.
Peaceful, absolute privacy, fresh air and surrounded by mountains. Definitely a place to relax and a break away from the busy world.
Anneke M - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anneke M
With friends
It was a wonderful weekend, Maryke is a fantastic hostess.
The house is situated in a beautiful location. Maryke went out of her way to make it as enjoyable as possible for us. Farm bread, fresh milk and a tour through the diary have contributed to a wonderful experience. The house is fully equipped. However, the house is not very clean. It was very dirty under beds and in corners. Dirty around wash basin in bathroom and hair in shower. This didn't bother us much because hospitality and beautiful surroundings made up.
Dit was 'n heerlike naweek, Maryke is 'n fantastiese gasvrou.
Die huis is op 'n pragtige plek geleë. Maryke het uit haar pad gegaan om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Plaasbrood, vars melk en 'n toer deur, die diary het als bygedra tot 'n heerlike ervaring. Die huis is volledig toegerus. Die huis is egter nie baie skoon nie. Onder beddens, in hoekies was dit baie vuil. Om wasbak in badkamer en hare in die stort. Dit het ons nie so baie gepla nie omdat gasvryheid en pragtige omgewing opgemaak het.
This review has been translated, to view the original version
Lourens G - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lourens G
Family with young children
Rustige wegbreekkothuis in 'n lieflike area.
Wat 'n voorreg om in hierdie mooi deel van die Overberg in so 'n goed toegeruste kothuis te kan bly. Die kamers was netjies en skoon, en die huis het als wat ons nodig gehad het. Die ruim stoep en onderdakbraai-area is net die plek om in die aande by te kuier. Maryke was wonderlik en het ons baie tuis laat voel. Sy was 'n bron van plaaslike kennis, en die kinders het dit geweldig geniet om te sien waar melk regtig vandaan kom! Dit was heerlik om die bergpaadjies uit te ry en die uitsig met 'n skemerkelkie te geniet. Soveel om te doen, en moenie ...
Read more
Yolani O - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolani O
Family with young children
Beautiful and relaxing, what an awesome stay!
A warm welcome and awesome host, we had an amazing stay at Goedvertrou. I would recommend it highly!
Lindi S - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lindi S
With friends
Lafenis.
Ons het die rustigheid en uitsig vreeslik geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer gaan!
Helen L - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helen L
Wonderful peace and quiet.
What a gem of a farm. Perfect to getaway from it all. Maryke is a wonderful hostess and will assist with anything, not that we needed anything. Will definitely be back. Thank you.
Louise V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louise V
With friends
Ruim huis, baie plek vir 'n lekker groot groep mense, en die huis is so lekker ingerig met alles wat mens nodig het.
Baie vriendelike ontvangs en diens van Maryke. Dit is 'n entjiie op grondpad om by die verblyf uit te kom, maar dit is uit en uit die moeite werd. Daar is lekker plek om te gaan draf en fiets te ry. Mooiste omgewing, en lekker plek vir 'n wegbreek! Die huis is ten volle toegerus, en baie ruim, en gemaklike slaapplek! Wens ons kon langer daar bly, maar sal vir seker weer 'n wegbreek naweek maak in die toekoms.
Ricus O - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ricus O
With friends
Als wat jy soek in 'n wegbreek.
Vriendelike, opregte plattelandse gasvryheid. Tuisgebakte brood, beskuit en vars plaasmelk was 'n onverwagte bonus. Sien uit om weer te gaan.
Guests that viewed Goedvertrou Guest Farm also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |