Langebaan Accommodation at Golfers Retreat | TravelGround
+60

Golfers Retreat

14 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 14 reviews for Golfers Retreat
Cleanliness
4.6/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Randall V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Randall V
With spouse/partner

Fantastic holiday accommodation!

The perfect hide-out after a crazy week! Absolute value for money. Had everything we needed. The owner was warm and helpful. Loved the peace and quiet and the surrounds lends itself to that. Will definitely be back.

Carder T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carder T
With spouse/partner

Dankie, Golfers Retreat, vir die lekker bederf.

Golfers Retreat is 'n wonderlike plek met alles wat jy nodig het. Dit het 'n heerlike ontspannende atmosfeer, jy voel jy hoef nie elders heen te gaan nie. Baie dankie vir die wonderlike ervaring.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Thank you Golfers Retreat for the lovely treat.

Golfers Retreat is an awesome place that has everything you need. It has a lovely relaxing atmosphere, you feel you don't need to go anywhere else. Thank you for a the great experience.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andrea D
Individual traveler

The rooms are very nice, but the wrong room was booked.

After a telephone conversation with the person's number attached to the reservation, I assumed that the accommodation was in order. There was no one to receive us. The room had not been cleaned yet and two and a half hours later another room was given. This was an awkward situation not expected when booking. Accommodation was further in order.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamers is baie mooi, maar die kamer wat bespreek is, was nie reg nie.

Na 'n telefoniese gesprek met die persoon se nommer wat aan die bespreking gekoppel was, het ek aanvaar dat die akkommodasie in orde is. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Die kamer was nog nie skoon gemaak nie en twee en 'n half ure later was 'n ander kamer eers gegee. Dit was 'n ongemaklik situasie wat nie verwag word as jy bespreek nie. Verblyf was verder in orde.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Evaretta J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evaretta J
With spouse/partner

My stay at Golfers retreat was very nice.

It felt Like home away from home. Stay was very tranquil. The owners treated us like family. I would definitely recommend friends to stay at this accommodation.

Golfers Retreat's response

Liewe Evaretta,
I enjoyed hosting you and I am sorry that I am only replying to your super review now. Thank you for your kind words and I am happy that you felt the way you described. I hope to see you and your friends/family here this year.
Be safe and happy.
Kind regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Joey S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey S
With spouse/partner

Baie gasvry, aangenaam en baie skoon en netjiese verblyf. Eienaars is baie gewillig en diensbaar, waardeer elkeen van hulle.

Eerstens, die webtuiste se diens is flink, vriendelik en puik as dit kom by bespreking en ook rondom mens se behoeftes. Rhoda van Golfers Retreat is 'n wonderlike aangename gasvrou en baie dierbaar. Ons het die verblyf terdeë geniet en die kinders wat daar oorgeslaap het vir die troue, was baie beïndruk. Goeie werk en 'n pragtige plek. Dankie vir elkeen van julle!

Golfers Retreat's response

Hallo julle
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier en ons was baie opgewonde om die pragtige paartjie en hulle gevolg te huisves. Hulle was pragtig en ek sal hulle almal ook aanbeveel by enige ander gastehuis as 5 ster gaste.

Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Fj B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fj B
With spouse/partner

Fantastic.

Peaceful, beautiful view and friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Lekker rustig mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golfers Retreat's response

Baie dankie vir jul vriendelike resensie, ek waardeer dit baie.
Was ook wonderlik om jul as gaste te kon onthaal.
Vriendelike Groete,
Rhoda

Golfers Retreat
Harald S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Harald S
With spouse/partner

Great accommodation and good customer service.

The security guards at the entrance of the Langebaan Estate couldn't give us directions to Golfers Retreat. But the owner met us at the golf club. The steps leading up to the top floor is a bit of a problem for older people. Other than that, we had a good stay with a great view of the Langebaan Golf Course.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf en goeie kliëntediens.

Die sekuriteitsbeamptes by die ingang tot Langebaan Estate kon nie aanduidings gee van hoe om by die Retreat uit te kom nie. Maar, die eienares van die Retreat het ons persoonlik by die gholfklub, waar ons toe navraag gaan doen het, tegemoet gekom. Die trappies na die boonste verdieping was vir ons twee oues van dae maar moeilik om te klim. Verder het ons heerlik gekuier, met 'n pragtige uitsig op Langebaan Gholfbaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golfers Retreat's response

Goeie dag en baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis daaraan werk dat die sekuriteit meer behulpsaam sal wees, ons sekuriteit oor die algemeen op die landgoed, is uitstekend en hulle doen getrou hul rondtes, te voet, met motors en met gholf karretjies. Ons is dankbaar dat jul die verblyf geniet het.
Vriendelike Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Adéle M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adéle M
With spouse/partner

Groot kamer met groot badkamer binne-in die golf estate.

Lekker groot kamer gewees met volle DStv-pakket (alle kanale). Plus die badkamer was ook lekker groot gewees. Klein ontbyt gekry. Gasheer het sy gholfkarretjie vir ons gelee wat baie nice was van hom!

Willem L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With spouse/partner

Die gastehuis is pragtig en baie rustig.

Ons is gasvry deur Rhoda ontvang en sy het ons gou tuis laat voel. Die kamer was baie ruim en ons het heerlik geslaap op die reuse bed. Die DStv was uitstekend en al die kanale was beskikbaar. Daar was 'n paar klein goedjies wat kan verbeter. Ons het gekies vir die gratis ontbyt, wat bestaan uit sap, vrugte, graankos en jogurt. Om een of ander rede is die ontbyt na ons kamer gebring. Ons melk het opgeraak en na die derde dag het ons ook nie meer sap of vrugte ontvang nie. Die ander dae was alles perfek, maar ek dink sy het van ons vergeet en was nie daar nie. Ons toiletpapier was ook op en ons moes wag tot sy weer tuis is om daarvoor te vra. Daar kan gerus 'n ekstra rol in die kamer geplaas word. Ons was uit vir die laaste dag en toe ons terugkom is die bed nie opgemaak nie. Een aand was daar nie warm water toe ek gaan stort het nie. Oor die algemeen het ons baie lekker daar gebly.

Golfers Retreat's response

Hallo van Golfers Retreat.
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ek het notas gevat van die dingetjies wat jul gepla het, en is vreeslik jammer dat alles nie 100% was die hele tyd nie. Ons sal beslis daaraan werk.
Ons vra die gaste om ons asseblief te laat weet indien daar enige probleem is of iets is wat vir hulle gedoen kan word, via WhatsApp.
Ek is baie jammer weereens dat ek nie genoeg aandag aan jul gegee het nie.
Ons sal ons bes doen om ons gaste 100% gelukkig te maak.
Vriendelike groete
Rhoda

Golfers Retreat
Ethel G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ethel G
With spouse/partner

Relaxing.

Was worth every cent paid. People were friendly and the Fairway Flat was clean and cosy. Thank you so much for the amazing stay.

Golfers Retreat's response

Good day Ethel,

Thank you for taking the time write a review. We thank you for booking with us and we are very happy that you had a great time and enjoyed your stay.

Hope to see you back soon with some friends.

Kind regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Keith H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Keith H
With spouse/partner

Neat and tidy.

Perhaps heater or two for winter!

Golfers Retreat's response

Thank you for taking the time to write a review, as we appreciate all reviews.
So sorry you did not see the heater, as there is one in each of our units, we have extra blankets as well, I have only just taken the heaters out and replaced them with fans.

Kind Regards,
Rhoda

Golfers Retreat
Esther S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esther S
With spouse/partner

Goeie basis vir Weskus marathon.

Die gastehuis is binne stapafstand van die begin- en eindpunt van die Weskus marathon, wat dit 'n baie gerieflike basis maak, veral siende dat jy nie op die dag van die marathon toegelaat word om van buite in die Estate in te ry nie.

Golfers Retreat's response

Esther, baie dankie dat jul die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer elke terugvoer en wil graag hoor wat ons gaste vir ons kan aanbeveel om ons plekkie nog beter te kan maak. Ons sien alles as opbouende kritiek en waardeer als wat julle met ons deel.


Groete
Rhoda

Golfers Retreat
Evelym B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evelym B
With spouse/partner

Dit was uitstekend!

Ek en my lewensmaatjie het 2 aande daar gebly, dis een van die lekkerste rustige plekke. Rhoda is die vriendlikste mensie ooit, syt ons baie tuis en gemaklik laat voel, ons sal definitief weer gaan!

Golfers Retreat's response

Baie dankie Evelyn, dit was baie aangenaam om julle as ons gaste te hê. Ek waardeer dat julle die moeite gedoen het om vir ons 'n resensie te stuur en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Golfers Retreat
Elmarie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elmarie S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, goeie diens, netjies en veilig.

Ons is vriendelik ontvang. Gasvrou baie behulpsaam. Kamers baie netjies. Veilige omgewing. Weersomstandighede nie baie goed in Desember - baie winderig, maar ons het die beste daarvan probeer maak aangesien ons nog nooit voorheen aan die Weskus vakansie gehou het nie!

Golfers Retreat's response

Beste Elmarie,

Baie dankie vir die terugoer. Gedurende Maart en April is die weersomstandighede die beste vir 'n gemaklike wegbreek.

Alle voorspoed vir die nuwe jaar.

Vriendelike groete,
Rhoda

Golfers Retreat
From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 825 Flensborg Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTg0YWYyLTBkMzYtNGE0OC04MzRjLWE1YzliNjA2OTgyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R860  per night (for 2 people) 14 5 1 5 825 Flensborg Drive Langebaan Country Estate 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.079424065299 18.046653270721
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com