The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Good Hope Farm | TravelGround
+24

Good Hope Farm

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 6 reviews for Good Hope Farm
Cleanliness
4.2/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Marzaan P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzaan P
With friends

Fantasties!

Die akkommodasie is pragtig - netjies en skoon. Ruim kamer met die mooiste uitsig oor die sitrusboorde. Die gasheer het meer as uit sy pad gegaan om ons kuier onvergeetlik te maak!

Henry M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry M
With spouse/partner

Lekker gebly. Baie naby park. Ontvangspersoon hoogstaande.

Webwerf het egter verkeerde beskrywing van B&B as dit slegs selfsorg is. Kan gerus reggestel word, want dit is verwarrend. As ek nie vooraf geskakel het nie het ons honger wakker geword!

Montè E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Montè E
Individual traveler

As jy will wegkom van alles af ja, maar hierdie is vir seker nie 5-ster nie.

Die plaas is mooi en weg van alles af. Dis rustig en voëls sing van vroegoggend tot laatmiddag. Maar, die webblad gee sekere inligting nie deur nie: Van die kamers het nie 'n yskas of enige kombuisagtige toerusting nie en jy sal 'n gemeenskaplike kombuis moet gebruik, dit sluit gemeenskaplike yskaste in, ek tel 2 yskaste tussen 8 kamers. Die pad na die plaas (uitsluitend die grondpad na die huis) is sleg en jy sal nie met jou nuwe mooi kar hier will reis nie. Daar is reëls in die kamers wat jou laat voel jy is in 'n koshuis. Ligte uit na 10 uur! Die foto van die groot mooi gebou is van die eienaar se huis, gaste bly nie hier nie, en die foto voel oneerlik. Die kamer voel 'n klein bietjie afgeskeep en het 'n paar repirasies nodig, van die repirasies wat alreeds gedoen is voel rof en afgeskeep, my badkamer deur kon skaar oop of toe maak weens die diy-spoor wat opgesit is. Die swembad is daar, maar nie so skoon soos wat jy sal verwag nie. Dis nie 'n modderbad nie, maar 'n bietjie aandag is nodig. Dit sluit die stoele en omliggende area rondom die swembad in, 'n skoonmaaksessie is vir seker nodig. Dit alles gesê; as jy will wegkom van alles af. As jy rustig will wees en by die swembad sit en niks doen nie vir 'n paar dae of selfs die Addo and omliggende gebied will besoek, is dit nie 'n slegte plek om kamp op te slaan nie, dit is net nie so goed soos dit kan wees nie. Maar, die mense is vriendelik, die braai is lekker, die natuur is orals, en die goggas dra jou weg in die aand.

Marlise V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise V
Individual traveler

Ongelooflike rustige plek.

Ek sal ongetwyfeld weer 'n draai maak by julle.

Monde M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monde M
Family with young children

Peaceful.

Great place, quite, it has everything you need and friendly staff. They are so helpful with everything.

Trezelle S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trezelle S
Family with young children

Ons het dit baie geniet, lekker gerus.

Ons sal definitief weer gebruik maak van Good Hope Farm.

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Good Hope Farm, Main Road, Sunland, Addo, 6115, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae414e066a2d7d278230a1a94ef59351d8b58400a25650f585c9b1c564cd63a08dcc99b3f072bc3e95d8e541d895539b058f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 6 5 1 5 Good Hope Farm Main Road, Sunland 6115 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.4991065 25.6446682
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!