The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Goue Myl Orkney Vaal | TravelGround
+24

Goue Myl Orkney Vaal

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Goue Myl Orkney Vaal
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Althea C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Althea C

Wow! Dis 'n pragtige plek met baie slaapplek ek kuier ruimte!

Daar is genoeg geriewe vir almal en genoeg kuier spasie. Daar was ook genoeg om te doen en almal besig te hou. Die rivier is loopafstand van die huis af en die manne het lekker vis gevang. Ons het vreeslik lekker gebly en wou nie terug huis toe gaan nie. Ons sal beslis weer Goue Myl Orkney Vaal besoek en beveel dit sterk aan vir enige iemand oud en jonk. Dit was beslis die lekkerste wegbreek naweek gewees.

Patrick W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick W
Family with young children

Awesome.

All satisfied and love the place.

Morne B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
Family with young children

Great place to relax.

Stunning home with more than enough space, excellent value for money.

Johan R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
With friends

Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer gaan.

Johan het ons baie vriendelik verwelkom, en uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en dat alles in orde is. Hy het ook dadelik kom kyk as enige iets nie reg of op sy plek was nie. Hy het baie moeite gedoen en ons waarlik tuis laat voel. Met 'n hewige donderbui was ons bietjie in die huis vasgedruk en daar was hier en daar lekplekke in die plafon, maar ek verneem dat hulle in die proses is om dit reg te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ek sal die plek enige tyd weer boek vir 'n naweek.

Corne V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
Family with teenagers

Rustig.

Dit was 'n rustige en gesellige naweek saam met vriende. Lieflike ruim huis met baie spasie vir lekker kuier en visvang.

Lynette J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette J

Dit was baie lekker en rustig, daar is so bietjie TLC nodig, maar ander as dit was dit 'n fees.

Ons het baie lekker gebly, die beddens is baie gemaklik en die opsigter Johan het ons baie goed gehelp. Dit was net 'n jammerte daar was nie die swemgeriewe soos genoem is op die webtuiste nie en die Jacuzzi kon ook nie gebruik word nie siende dat dit die krag laat trip. Daar is 'n bietjie aandag nodig soos die poolstokke het nie kussings op gehad nie en daar was 2 en 'n halwe dart gewees, so die aktiwiteite kon teen volle geniet word nie. 'n Staanwaaier sal ook waardeer word, veral vir die kamer bo. Die is alles klein goed wat baie maklik uitgesorteer kan word. Dit was 'n heerlike naweek gewees.

Monia T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monia T

Absolutely fantastic!

Thank you Anton for making arrangements for us to check in earlier. Johan's service was excellent and we could push his button for anything at any time. It's a fantastic getaway for friends and family and it's quiet with all the amenities one needs. We will definitely book the place again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Dankie Anton dat jy reëlings getref het dat ons vroeër kon ingaan. Johan se diens was puik en ons kon enige tyd op sy knoppie druk vir enige iets. Dis 'n fantastiese wegbreekplek vir vriende en familie en dis lekker stil met al die geriewe wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer die plek bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leandre A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leandre A

We enjoyed relaxing together and catching fish.

The house is spacious, well-equipped and ideal for family get-togethers. We would definitely recommend it and use it again ourselves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik ontspan saam gekuier en vis gevang.

Die huis is ruim, goed toegerus en ideal vir familie-kuiers. Ons sal dit beslis aanbeveel en self weer daarvan gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 200
per night (sleeps 12)
From R1 200
per night (sleeps 12)
From R1 200
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Goue Myl Complex, Orkney, 2620, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXcfHBS21Avmhw3hwPF25WNWtD6KuURFzkqNwEZykgt1JfHZ1QQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 12) 8 5 1 5 29 Goue Myl Complex Orkney 2620 North West 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -26.983190334816 26.70679685148
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!