Gourits Holiday Flats
Review Summary
Monique L - Apr 2022
Overall score
Very safe area and quiet. Everyone in Gouritz is so friendly.
Markus O - Jan 2022
Overall score
Lekker gebly.
Charlene R - Dec 2021
Overall score
Amazing.
Gourits Holiday Flats 's response
Hi Charlene,
Hope you are well.
Thank you for staying with us.
Only a pleasure to meet and host such beautiful people like you.
Hope you see you again.
Kind regards,
Magda.
Ielhaam J - Nov 2021
Overall score
Gouritzmond is a wonderful town.
Gourits Holiday Flats 's response
Good day Ielhaam,
It was a great pleasure to meet wonderfull and friendly people like you . thank you again for staying with us.
keep well.
kind regards,
MAGDA
Nadia H - Oct 2021
Overall score
Fantastiese plek om net te gaan rus en visvang. Vriendelike dorp met vriendelike mense.
Thomas B - Oct 2021
Overall score
Wonderlik.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Thomas,
dankie vir sulke wonderlike gaste soos julle
was n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien..
Groete,
Magda
Veronica L - May 2021
Overall score
Rustig.
Naasig B - Apr 2021
Overall score
Baie rustig, gemaklik en vriendelike plekkie.
Gourits Holiday Flats 's response
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Dit was vir my n groot voorreg en plesier om sulke wonderlike mense te ontmoet.
Vriendelike Groete,
Magda
Elzette W - Apr 2021
Overall score
Okay.
Retabile L - Feb 2021
Overall score
Heerlik, veilig en netjies.
Gourits Holiday Flats 's response
Was n groot plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Hoop ons sien julle weer.
Eldie N - Nov 2020
Overall score
Nice.
Gourits Holiday Flats 's response
Hi Eldie
Was groot voorreg en plesier om julle by ons te kon he
Groete
Magda
Christo S - Mar 2020
Overall score
Very quiet and aside.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stil en eenkant.
Stil en rustig. Die toilet is 'n bietjie knap. Niemand het ons behoorlik ingelig oor die plek (Gourits Holiday Flats) nie. Byvoorbeeld die mense het jou nie gevra of daar iets skort nie. Ook nie al die glase was daar nie. Net 3, nie 4 soos die lys sê nie. Ook die sleuteldeposito. Net R50 terug gekry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elma C - Mar 2020
Overall score
Not quite what I had in mind.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie.
Ver van die see. Kombuis en sitkamer te ver van mekaar. Aanbevelings: nog handdoekrelings in badkamer, daar moet duidelikheid wees oor die sleuteldeposito - volgens ons moet ons die bedrag terugkry as ons die sleutel teruggee en nie eers wanneer die plek skoongemaak is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe V - Jan 2020
Overall score
Nice and relaxing.
Chantel W - Jan 2020
Overall score
Heerlik, rustig.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Chantel,
Bly julle het vakansie geniet.
was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Magda
Elsie S - Jan 2020
Overall score
Geseënd.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Adri,
Ek bly julle het lekker gekuier en dit geniet, was bevoorreg om julle te ontmoet.
Sien uir daarna dat julle weer moet kom.
Vriendelike groete,
Magda
Roland M - Aug 2019
Overall score
Wonderful place and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek en vriendelike mensies.
Ons was baie beïndruk met die plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie S - Jun 2019
Overall score
Genotvol.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Jurie
Ek is baie bly om van julle te hoor.
Dit was lekker om sulke vriendelike en aangename gaste te huisves.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Magda
Jannie V - May 2019
Overall score
Netjiese, skoon verblyf wat goeie waarde vir geld bied.
Betsie V - May 2019
Overall score
Rustige en veilige omgewing om te ontspan.
Dr R. J L - Apr 2019
Overall score
Ideal, convenient and safe.
Gourits Holiday Flats 's response
Dear Dr. R.J,
Thank you for staying at our place, I am glad that you enjoyed it. It was great to meet you guys.
Regards,
Magda
Jopie B - Apr 2019
Overall score
Very neat accommodation with everything that's needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is.
'n Baie netjiese oornagplek met alle fasiliteite wat nodig is en uitstekende ontvangs en hantering deur Johanna. Ons sal met 'n volgende besoek graag weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag,
Baie dankie dat julle by ons tuis was.
Dit is n voorreg om sulke vriendelike en gawe gaste te ontmoet.
Sien uit dat julle weer moet kom en is baie bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete,
Magda
Leonie V - Feb 2019
Overall score
Gerieflik, netjies, skoon, ten volle toegerus.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeiedag Leonie,
Dankie dat julle bt ons tuis gegaan het. Dit was 'n voorreg om sulke pragtige en vriendelike gaste te huisves. Sien uit daarna dat julle weer kom. Ons probeer altyd ons bes om dit vir die gaste so gerieflik moontlik te maak.
Groete,
Magda
Arno L - Dec 2018
Overall score
Slegste verblyf wat ek wat ek geboek het en onder valse publikasie.
Rabia O - Dec 2018
Overall score
It's a very beautiful, quiet and safe place to go on holiday.
Gourits Holiday Flats 's response
Hallo Rabia,
Thank you for staying by us, it's an honour to meet such beautiful people.
Looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Magda
Christianette V - Nov 2018
Overall score
Awesome.
Gourits Holiday Flats 's response
Hallo Christianette,
It was my pleasure to have such wonderful guests by us, glad you enjoy your stay.
Kind regards,
Magda
Sebastian C - Oct 2018
Overall score
Absolutely fantastic and we are definitely coming back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties en definitief kom ons terug.
Regtig waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis S - Oct 2018
Overall score
This was adequate accommodation for a family of 4.
Grant M - Oct 2018
Overall score
Mooi, rustig, vriendelik!
Anneli B - Sep 2018
Overall score
'n Veilige, rustige wegbreekdorpie om te ontspan.
Gourits Holiday Flats 's response
Hallo Anneli,
Dit was 'n baie groot plesier om sulke vriendelike en gawe gaste te hê.
Bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna dat julle weer moet kom.
Lekker aand vir julle.
Groete,
Magda
Fabian A - Aug 2018
Overall score
Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Kristin
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dit was lekker om sulke pragtige gaste by ons te hê.
Ons sien uit daarna dat julle weer moet kom.
Vriendelike groete
Magda
Martie D - May 2018
Overall score
Very neat and comfortable.
Gourits Holiday Flats 's response
Beste Martie,
Dit was 'n voorreg om sulke vriendelike en aangename gaste te kon ontmoet.
Nogmaals baie dankie.
Vriendelike groete,
Magda
Johann D - May 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ek het gegaan om te rus en dit het ek gekry. Die woonstel was baie netjies en die area was baie lekker stil en veilig. Dit is aan die einde van 'n doodloopstraat so daar is geen voertuie wat onnodig loop nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gourits Holiday Flats 's response
Beste Johann,
Dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Bly julle het dit geniet.
Was lekker om sulke rustige gaste te kon he.
Groete,
Magda
Wimpie M - Apr 2018
Overall score
'n Netjiese, moderne en goed toegeruste woonstel/huis op 'n pragtige kusdorp teen bekostigbare tariewe.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Wimpie
Ek wil net baie dankie sê dat julle by ons tuis gegaan het.
Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Ons is bevoorreg om sulke vriendelike en wonderlike gaste te kon hê.
Vriendelike groete
Magda
Chandre V - Apr 2018
Overall score
Netjies en gasvryheid.
Gourits Holiday Flats 's response
Hi Chandre,
Dankie dat julle kom kuier het, was lekker om julle te ontmoet.
Bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete,
Magda
Rudi B - Apr 2018
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik.
Klein, net een klein handdoek was voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gourits Holiday Flats 's response
Hi Rudi,
Dankie vir jou terugvoer op LekkeSlaap.
Ek wil net onder jou aandag bring dat op ons webblad sê ons dat gaste hulle eie handdoeke moet bring.
Ongelukkig het jy dit seker nie raak gelees nie.
Jammer daarvoor.
Groete
Magda
Bernice T - Apr 2018
Overall score
Was lekker gewees en waarde vir geld.
Read moreGourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Bernice
Dankie dat julle kom kuier het. Op ons advertensie blad wys die aantal slaapkamers en beddens aan.
Daar is ook nie n wasmasjien gelys op ons blad nie.
Miskien moes julle net n ekstra 1 slaapkamer flat ook bespreek het.
Jammer vir enige ongerief.
Vriendelike groete,
Magda
Loukie D - Mar 2018
Overall score
Fantasties.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeie dag Loukie,
Dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Was baie lekker om sulke vriendelike gaste te ontmoet.
Dankie dat julle die plek sooo netjies gelaat het.
Vriendelike groete,
Magda
Mariaan T - Feb 2018
Overall score
Quiet and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Vriendelike ontvangs. Baie netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esmé B - Jan 2018
Overall score
Regtig lekker gekuier in 'n rustige omgewing.
Sanette L - Jan 2018
Overall score
Rustige, veilige verblyf.
Gourits Holiday Flats 's response
Goeiedag Sanette,
Dit was so lekker om sulke dierbare gaste soos julle te kon huisves. Dankie dat julle die woonstel so netjies agternagelaat het.
Vriendelike groete
Magda
Reggie J - Dec 2017
Overall score
Baie rustig. Kon jouself vir 'n verandering weer hoor dink.
Edwin J - Nov 2017
Overall score
Fantasties.
Johan B - Oct 2017
Overall score
Rustige en veilige omgewing.
Gilmore H - Oct 2017
Overall score
Lekker gebly, jammer dit was net vir 2 dae, maar ons sal beslis dit aanbeveel.
Gourits Holiday Flats 's response
Beste Gilmore,
Dankie vir sulke vriendelike gaste soos julle wat ook vriende geword het. Ek is bly dat julle dit geniet het.
Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Magda
Hulene H - Oct 2017
Overall score
Rustige, stil, fantastiese plekke om te gaan rus.
Dinky E - Oct 2017
Overall score
Heerlike verblyf en rustige omgewing.
Gourits Holiday Flats 's response
Hi Dinky,
Was n groot vorreg om sulke fantastiese gaste soos julle by ons te he.
Dankie dat julle die plek so netjies gehou het.
Sien uit daarna dat julle weer sal kom.
vriendelike groete,
Magda
Willem D - Jul 2017
Overall score
Verfrissend.
Marianna P - Jul 2017
Overall score
Dit was gerieflik en die eenheid het baie spasie.
Marietjie B - Apr 2017
Overall score
Sal beslis aanbeveel.
Gourits Holiday Flats 's response
Hallo Marietjie,
Dit was 'n baie groot plesier om sulke wonderlike gaste soos julle daar te kon huisves. Bly julle het dit geniet en was tevrede, sien uit daarna om julle weer te sien. Baie dankie vir julle
ondersteuning.
Vriendelike groete,
Magda
Maretha H - Mar 2017
Overall score
Excellent value for money.
Marcel R - Dec 2016
Overall score
Thanks to Travel Ground.
Shaneen B - Sep 2016
Overall score
Rustig en ontspanne.
Lucinda C - Jan 2016
Overall score
Uitstekende verblyf.
Arthur K - Jan 2016
Overall score
Verskriklik lekker.
Marietjie B - Aug 2015
Overall score
Goeie verblyf!
Liezel D - Jan 2015
Overall score
FANTASTIES!!! Sien uit na ons volgende kuiertjie by julle!!!
Pyron I - Oct 2014
Overall score
Comfortable and clean.
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Steentjie Street, Gouritzmond, 6696, Western Cape
- All ages welcome