Albertinia Accommodation at Gourits River Eco-Camping | TravelGround
+22

Gourits River Eco-Camping

13 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Gourits River Eco-Camping
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Schalk \ - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Schalk \

Baie rustig!

Ideale plek om te rus en 'batterye' te herlaai!

Ronelle R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle R
Family with young children

Baie lekker!

Heerlik gebly ten spyte van droogte Wildskamp by ingang ook lekker ─ leeus, olifante, elande, sebras ens. gesien. Baie vriendelike ontvangs deur Ryna en Koos.

Martin V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With friends

Blessed.

Love the tranquillity of the surroundings with the sounds of the farm. Thorn trees around camp area. Not inflatable mattress friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Salig.

Hou van die rustigheid van die omgewing met die klanke van die plaas. Doringbome rondom kamp-area. Nie opblaasmatras-vriendelik nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cassie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cassie B
Individual traveler

Outstanding.

Friendly, hospitable people. Neat, safe campsite with a beautiful view. Peaceful atmosphere to rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Vriendelike, gasvrye mense. Netjiese, veilige kampterrein met mooi uitsig. Rustige atmosfeer vir lekker rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meryl T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Meryl T
With spouse/partner

Very nice place!

Besides the cold, it was an awesome getaway. Very quiet place and amazingly beautiful wildlife surrounded us. Will definitely go again. I just think there should be a spotlight somewhere, maybe not too bright, but bright enough to see around you. The starry skies is amazingly beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie!

Buiten die koue was dit 'n awesome wegbreek. Baie rustige plekkie en ongelooflike mooi natuurlewe het ons omring. Sal beslis weer gaan. Ek dink net daar moet 'n spotlight iewers wees, dalk nie té helder nie, maar helder genoeg om rondom jou te sien. Die sterreprag is verstommend mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anelda V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anelda V
With friends

Aangenaam.

Die badkamers is bietjie ver van die onderste staanplekke, asook die kragpunte. Ons het nie geweet dat daar geen drinkwater sou wees by die kamp nie ─ die besprekings kon dit net gestipuleer het. 'n Selfbedien/ 'honesty' boks kan bygesit word en hout, water en ys kan beskikbaar gestel word vir kampers. Dan hoef mens nie al die pad terug te ry Albertinia toe as jy dit dalk vergeet het nie.

Nicole M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
With friends

Die beste kamp en uitkyk na die sterre ooit!

Dit was so aangenaam. Rustig en kalm. Die sterre in die lug het ons almal verstom. Ons kon net staar. Prentjiemooi.

Peet B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peet B
With spouse/partner

Ongelooflike ligging en rustig.

Dit is seker een van die mooiste en rustigste plekke waar ek nog gekamp het. Kosie en Ryna is twee fantastieste mense wat hulle gaste se sake op die hart dra, sal die plek vir enige iemand wat rus vir die siel soek hoogs aanbeveel.

Mona N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mona N
Family with teenagers

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Gourits River Eco-Camping's response

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer!

Gourits River Eco-Camping
Mike W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike W

Fantasties.

Die mense is fantasties. Baie skoon en privaat. Ek gaan vir seker terug.

Gourits River Eco-Camping's response

Baie dankie Mike en familie, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Inke S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Inke S
With spouse/partner

Kamp en ontspan saam met die plaaslewe. Salig.

Ons het heerlik gekamp! Uitsig was besonders! Die eienaars, Kosie en Ryna, was baie behulpsaam en gasvry. Ons het gestap in die veld, bergfiets gery en ge-4×4! Volgende keer bring ons visstokke en boeke oor voëls saam! Jul sien ons beslis weer!

Gourits River Eco-Camping's response

Hi Inke
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Dit was vir ons 'n voorreg.
Ons sien uit na jul volgende kuier,
Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Ruben S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruben S
With friends

It was fantastic!

I camped there with my friends and we celebrated the New Year there. Breathtakingly beautiful and peaceful. I hope that when I return enough rain would've fallen to get the river running again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties!

Ek het saam met my vriende daar gekamp, waar ons die nuwe jaar gevier het. Dit is ongelooflik mooi, en kalm. Ek hoop wanneer ek teruggaan het die reën darem al die rivier weer aan die loop laat kry!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gourits River Eco-Camping's response

Hi Ruben
Ons is baie bly dat jul dit hier geniet het. Dankie vir positiewe terugvoer. Ons het nog baie om op te verbeter aangesien dit ons eerste jaar van kamp is. Die stilte hier by ons langs die rivier gaan ons trefkrag bly. Kom kuier gerus weer. Altyd lekker om sulke aangename, jong mense soos jul, wat die natuur geniet, te ontmoet.

Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Elma C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elma C
With spouse/partner

In its start-up phase. Ladies and gents use the same toilets and showers. I didn't like that at all.

There are no power outlets. The showers and toilets are shared by ladies and gents. The doors of the toilets and the showers are short, so if you walk by and someone is facing your way you can basically see everything. I wouldn't have minded if the ladies and gents were separated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is in 'n begin-stadium. Dames en mans gebruik dieselfde toilettte en storte. Ek hou glad nie daarvan nie.

Daar is nie kragpunte nie. Die toilette en storte word deur mans en dames gedeel. Die deure van die toilette en storte is kort, as jy verbyloop en iemand kyk in die rigting, kan jy alles sien. Ek gee nie om as die dames en mans apart is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gourits River Eco-Camping's response

Hi Elma,
Dankie vir jou terugvoer en ook dat jul hier by ons gekamp het. Ons sal verseker aandag skenk aan dit wat jy genoem het.
Hoop om jul in die toekoms weer hier te ontvang.
Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
From R240
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Valsriviermond Farm, 16 km from Albertinia, 6695, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ODJhYzcyLWQ4NDctNDZiMy04ZjkwLTg4Yjk2YTk0N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R240  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Valsriviermond Farm 16 km from Albertinia 6695 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.136474752694 21.717168511133
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com