The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Graafwater Hotel | TravelGround
+14

Graafwater Hotel

Review Summary

4.1 out of 5from 14 reviews for Graafwater Hotel
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
3.6/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Liezel P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel P
With spouse/partner

Heerlike gasvrye mense met netjiese en skoon geriewe.

Baie dankie Susette vir die wonderlike diens en gasvryheid wat ons saam met julle kon ervaar. Die ontbyt was heerlik en ons wil beslis weer hier 'n draai kom maak.

Dirk T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dirk T
With spouse/partner

Eerste hotel wat ons by tuisgaan wat nie die kamers diens nie.

Ons was 2 pare wat daar tuisgegaan het tydens ons blommetoer. Die hotel is baie oud. Aangesien dit nog gereken word as die Kaapse winter sou mens iets soos 'n verwarmer in die kamer verwag het. Aangesien die kamers nie gediens was nie, moes ons die koffiebekers in die wasbak van ons badkamer was om weer die volgende oggend te kom gebruik.

Cathy P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy P
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en Susette het ons dadelik baie tuis laat voel. Ons aandete en ontbyt was heerlik. Ons sal beslis Graafwater Hotel aanbeveel.

Justin A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin A
With spouse/partner

Puik, pragtig,beste diens wat jy kan kry.

Puik diens. Pragtige plekkie, definitief waarde vir geld. In die rustigste omgewing denkbaar.

Jan L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
With spouse/partner

A wonderful stay with great people!

We had a great adventure staying here - most kind people, very interesting guests in the hotel and superb hospitality by Suzette and her team! If you are into luxury and splendour, this is not for you! The rooms were spotless, clean and comfortable! Real old-fashioned "1950's country style" stuff - do go hiking in the areas around Graafwater - stunning! We will be back, with friends!

Graafwater Hotel's response

So glad you enjoyed your stay with us, hope to see you soon.
Susette

Graafwater Hotel
Kobus S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
With spouse/partner

Tevrede.

Baie gawe eienaar en personeel.

Graafwater Hotel's response

Dankie, was heerlik om jul te ontmoet. Graafwater groete, Susette

Graafwater Hotel
Francois D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
Individual traveler

Wonderlike hotel met panache.

Mooi, ruim kamer. Fantastiese stort. Heerlike dubbelbed. Rustig en aangenaam met mense met harte van goud.

Irene R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Irene R
With spouse/partner

Baie gasvry.

Baie dankie vir gasvrye ontvangs.

Graafwater Hotel's response

Dankie Irene, dit was lekker om jul te ontmoet.
Graafwater groete
Susette

Graafwater Hotel
Juan C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juan C

Het dit geniet, meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Die Hotel het voldoen aan ons verwagtinge om dit as oornagbasis te gebruik. Suzette baie vriedelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik. Die drankies by die kroeg is ook goedkoper as wat ek verwag het.

Graafwater Hotel's response

Dankie Juan, so bly jul het dit geniet, spoedige weersiens. Graafwater groete, Susette

Graafwater Hotel
Jeanette R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jeanette R
With friends

Baie rustig.

Het die oorslaap geniet, eienaars baie vriendelik en die kamers bo verwagting baie netjies. Hotel baie oud maar eienaars besig om dit mooi te maak.

Retha L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha L
With spouse/partner

Dit was awesome.

Verblyf en gasvryheid was awesome. Beste ooit, tot homemade hoenderpastei gekry toe ons ingeboek het.

Abigale K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Abigale K
With spouse/partner

Excellent reception even though we were a bit behind with the time and check-in. Tranquil accommodation and the room was very neat.

We loved our accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontvangs was uitstekend alhoewel ons bietjie agter was met tyd en inbook. Terselfdertyd was die verblyf rustig en kamer baie netjies.

Het ons verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graafwater Hotel's response

Baie dankie Abigale, dit is lekker om te hoor. Mooi wense, Susette.

Graafwater Hotel
Alton S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alton S
With spouse/partner

It was pleasant.

It was a pleasant experience in a peaceful place. Friendly people. I can recommend it to anyone looking for some peace and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Dit was 'n aangename ervaring binne 'n rustige plekkie. Mense was vriendelik. Ek sal almal daarheen aanbeveel wat rustigheid wil ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Johan K
With spouse/partner

Kamer was netjies. Veiligheid is 'n probleem.

Die kamer was netjies, maar daar is geen sekuriteit nie. Die voertuie word agter die hotel parkeer maar daar is geen hekke nie. Dit is toeganklik vir enige iemand. Ons moes die laaste dag tussen hondemis in die hotel se gang ons goed uitdra. Lyk nie of dit die mense gepla het toe ons dit aanmeld nie. Moes 30 km na Lambertsbaai ry om kos te kry.

Graafwater Hotel's response

Goeidag Johan,

Jammer vir die hondemis ek moes na my dogter se hondjie kyk, en dit was moeilik. Veiligheid in Graafwater is een van ons spogpunte, daar was nooit in 14 jaar inbrake in en om die hotel nie. Soos aangedui op ons profiel is etes beskikbaar op aanvraag. By Graafwater Hotel is ons doel om voortdurend te verbeter.
Dankie vir jou resensie,dit hou ons op ons tone.

Vriendelike Groete
Susette

Graafwater Hotel
From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 11:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 Station Road, Graafwater, 8120, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfOhzvDWK9cYkGX1wED3UbvZjKhWlumt3vHV7BXsVvBI1hovCg6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (for 2 people) 14 5 1 5 44 Station Road Graafwater 8120 Western Cape 0860 022 102 11:00-20:00 10:00 -32.151101 18.606723
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!