The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
 at Grace Cottage | TravelGround
+34

Grace Cottage

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 103 reviews for Grace Cottage
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Bertus N - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus N
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Die kamer is ruim en skoon met alles wat jy nodig kan kry. Koffie, tee, yogurt, kitspap, vrugtesap is oorgenoeg. Ons kan Grace Cottage beslis aanbeveel. Dankie Anneri.

Suzelle V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzelle V
Individual traveler

Baie gerieflik.

Het alles baie positief ervaar.

Le-anne J - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Le-anne J
With spouse/partner

Pleasantly surprised!

Anneri is a hands on hostess. She communicated with us the whole time and even sent us a Whatsapp to let us know the loadshedding schedule. Thanks for a lovely stay. Thank you for all the spoils. Made us feel very welcome. The unit was the perfect size and very neat and tidy.

Lizelle S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With spouse/partner

Fantasties.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs Anneri. Uitstekende akkommodasie, heerlike bed en pragtige beddegoed. Alles wat mens nodig het, vol bederfies. Sal beslis weer daar bly. Weereens baie dankie!

Jackie V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie V
On business

Goeie rusplek.

Ons het die gasvrou se vriendelikheid en behulpsaamheid baie waardeer na 'n moeë, lang reis. Stil en baie skoon. Goed ingerig.

Natasha S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with teenagers

Rustig, veilig, en al die geriewe wat jy nodig het, is daar, en nog meer.

Ons het heerlik gebly. Anneri is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is rustig en die kinders het omtrent die eetgoedjies/bederfies geniet. Ons sal beslis weer by Grace Cottage bly.

Natasha S - May 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with teenagers

Familiebesoek aan Bloemfontein.

Die eenheid het alles wat jy kan benodig. Die water, melk, jogurt, sappies en ontbytgraan wat daagliks in die eenheid gesit word, is 'n groot bederf. Die handdoeke is lekker groot en skoon, asook die beddegoed skoon en gerieflik. Ek moet ongelukkig net noem dat die mikrogolf vuil was, buite en binne en dat daar stof was op yskas, gordynkappe ens. Die bedlampies en elektriese komberse by die dubbelbed het nie gewerk nie, en by nadere ondersoek was dit nie gekoppel aan 'n verlengingskoord nie. Ons het dit probeer koppel, maar die verlengingskoord was te kort om by verste kant van bed by te kom sonder om 'n swak konneksie te maak. Gelukkig was dit nie koud nie, en het ons lekker warm geslaap sonder die elektriese komberse. Die stapelbed (onder) se elektriese kombers het gewerk, asook die bedlampie. Ons het nie die boonste stapelbed gebruik nie. Die braaigeriewe is nie baie gerieflik nie. Miskien 'n klein draagbare braaiertjie in elke eenheid sit, as jul dit wil adverteer as met braaigeriewe? Ons het 'n borsel gaan koop om die halfdrombraaier skoon te maak. Braaitang en bak was beskikbaar in eenheid. Die res van die kombuistoebehore is volledig en beskik oor alles wat nodig is. Die tweeplaatstofie met oondjie is baie oulik. Die bad- en kombuiswater was altyd baie lekker warm met goeie waterdruk. Die beskikbaarheid van 'n bad en 'n stort, is 'n groot bederf. Veilige parkering onder 'n boom, agter 'n elektriese motorhek is beskikbaar. Die eenheid is daagliks netjies gemaak. Ek kan dalk net 'n ordentlike "spring clean" voorstel van bo na onder, aangesien eerste indrukke blywend is. Baie dankie.

Ronel K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel K
Individual traveler

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Grace Cottage is soos 'n oase.

Judith Christina M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith Christina M
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvangs gehad. Mooi netjies ingerig.

Baie mooi ingerig, sal weer daar oornag.

Zwokundangani M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zwokundangani M
With spouse/partner

Exceeded our expectations.

Value for money. We loved the daily breakfast supplies. Home away from home setup. Thank you for all the extras.

Thomas K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas K
Family with young children

Easy and straight forward overnight with small kids.

Very pleasant stay for our weekend break in Bloemfontein. Easy to find, even without navigation system, easy communication; very friendly and helpful owners. Nice parking, quiet neighbourhood.

Herby R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Herby R
Individual traveler

Pragtig skoon, maar nie geskik vir selfsorg: my eenheid te klein en ongemaklik.

Baie vriendelike ontvangs en vooraf kommunikasie. My eenheid was net te klein om te voldoen aan gemaklike selfsorg. Die kombuisarea was moeilik om te gebruik weens tekort aan spasie. Ek sal hierdie eenheid aanbeveel vir oornag, maar nie vir verblyf vir 'n paar dae soos ek nodig gehad het nie. Die eenheid was pragtig skoon met handige items soos 'n haardroër in die kas en jogurt met ontbytgraan en sap in die yskas.

Dave & Merle M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave & Merle M
With spouse/partner

A pleasant stay.

Only negative was that one can hear the traffic on the highway.

Belmare S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belmare S
Family with teenagers

Skoon, netjiese oornagverblyf.

'n Sitplekkie buite sou lekker gewees het.

Peet V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet V
Individual traveler

'n Heerlike plekkie naby die universiteit.

Grace Cottage is maklik om aan te beveel: vriendelike personeel, veilige area, 'n skoon kothuis. En dan is daar nog 'n ligte ontbyt ook ingesluit. Beter waarde vir geld sal jy nie sommer kry nie.

Leon M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon M
Individual traveler

Great place to stay. Friendly staff. Secure.

Lovely place to stay, easy access and secure, bed are perfect, place is clean, very friendly staff.

Casper D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper D
On business

Grace Cottage bied goeie waarde vir geld en het aan al my verblyf-behoeftes voorsien.

Ek is vriendelik ontvang en skoon en netjies kamer het my ingewag. Die kamer was nie toegerus met 'n lugversorger nie, maar die waaier het die nodige lafenis gebied. Hierdie is nie 'n gastehuis vir die gesofistikeerde reisiger nie, maar voldoen aan al die nodige vir 'n gerieflike oornag verblyf. Sal ek Grace Cottage weer besoek? Ja vir seker.

Emil K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emil K
Family with teenagers

Gemaklik en genoeg spasie. Vriendelike mense!

Sien sterre.

Eunice N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice N
Family with young children

Baie gasvry en hulpvaardig.

Lekker toegerus vir oornagbesoekers!

Ernst M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ernst M
With spouse/partner

Lekker kompakte eenheid met al die toerusting en nog meer wat ons verblyf aangenaam gemaak het.

Grace Cottage is in 'n stil area geleë en maklik om te vind van die N1. Die goed toegeruste eenheid was netjies en skoon en aangenaam om te oornag.

Jacqueline K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline K
Family with young children

Ons het 'n baie aangename tyd hier gehad. Die personeel en eienaars was uiters akkommoderend en behulpsaam. Uitstekende waarde vir geld! Baie dankie Anneri en span!

Pieter V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V

Gerieflik.

Die kamers is baie gerieflik en die beddens slaap baie lekker. Kombuis is 'n uitdaging vir selfsorg aangesien dit baie klein is.

Thomas U - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas U
With spouse/partner

5 sterre in alle opsigte.

Diana is 'n juweel. Sy verkoop die plekkie met haar gulhartige ontvangs en besordheid. Ons was tuis weg van ons huis.

Karen K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K

Vriendelike en gasvrye ontvangs en waarde vir geld.

Ons was baie gasvry ontvang deur Diana. Die plek is skoon en netjies en die bed was baie gemaklik. Die joghurt, vrugtesap, brood, konfyt, botter en ontbyt pap was 'n heerlike verrassing. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie dankie vir die vriendelike diens.

John O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John O
With spouse/partner

Gasvry en aangenaam.

Lekker gebly. Baie behulpsaamheid by ontvangs. Sal enige tyd weer gaan. Sal aanbeveel!

Estelle B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Lekker gebly! Baie dankie.

Baie goeie diens en ontvangs. Het so tuis en welkom gevoel. Sal beslis weer gaan.

Sidney L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sidney L
With spouse/partner

Puik.

Een ding wat gepla het is die TV. Dit is in die kombuis teen die plafon, bietjie ongemaklik.

Lidette K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lidette K
Individual traveler

Netjies, gemaklik en baie gasvry.

Ek is hartlik ontvang deur Diana ten spyte van die feit dat ek etlike ure later as beplan gearriveer het. Sy het moeite gedoen om die eenheid vir my te verhit en het alles deeglik versuidelik. Eenheid was netjies en skoon, met talle ontbyt-eetgoed voorsien. Beddens was baie gemaklik en badkamer was gemaklik ingerig. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Lindy L - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lindy L
Family with teenagers

Lovely stay.

Lovely stay, friendly reception.

Wilri E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilri E
Family with teenagers

Skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Anneri was baie tegemoetkomend m.b.t ons behoeftes. Die selfsorg-eenheid het al die geriewe gehad wat ons graag wou hê en daar was voldoende spasie. Ons sal definitief weer by die instansie oorbly wanderer ons in Bloemfontein is vir 'n paar dae.

Michelle P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
With friends

Baie gerieflik.

Die plekkie is gerieflik en bekostigbaar.

Leonie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie S
With spouse/partner

Vriendelik en fantastiese diens.

Tannie Diana was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was gerieflik ingerig en die ontbyt was heerlik! Daar was oorgenoeg koffie, tee en melk. Dit was ook die enigste plek van 5 waar ons oorgeslaap het wat stortjel, handewas-seep en toiletsprei voorsien. Dit was regtig 'n baie gerieflike plekkie om te oornag. Ons maak beslis weer so!

Peet V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet V
With spouse/partner

Beste waarde vir geld tydens ons 7 dae vakansie.

Puik waarde vir geld. Baie netjies binne en buite. Kombuis effe klein, maar lekker braaiplek. Melk, graankos, vrugtesap, yogurt,koffie en suiker als in kombuis. Vriendelike diens en ontvangs. Sal weer daar oorbly sonder twyfel.

Neville O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville O
With spouse/partner

Baie aangenaam. Perfek vir oornag.

Wonderlik om hier te kon oornag en uit te rus. Goed toegerus en die ontbyt bykomstighede was 'n groot aanwins.

Adele M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
Family with young children

Baie gereiflik met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Heerlike groot gemaklike bed. Ligging is goed. Ons was verras met alles in die kombuis. Behalwe vir die gewone koffie en tee was daar brood, beskuit, 'n groot verskeidenheid ontbytgraan en in die yskas melk, jogurt, margarien, konfyt en sap. Alles wat jy nodig het. Dit was 'n groot bederf!

Luzanne P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzanne P
With spouse/partner

Ongelooflik.

Diana is die wonderlikste gasvrou wat ons al teë gekom het. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons sal altyd terugkeer na Grace Cottage.

Elizma S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma S
On business

Fantastiese verblyf.

Ek het vir 'n week by Grace Cottage gebly tydens die merk van NSC Matriekvraestelle. Anneri het my geweldig tegemoet gekom met die onsekerheid van datums wat ek wel daar sou slaap. Die eenheid is baie skoon en netjies. Dit is daagliks gediens en die ontbytgoedjies (sap, jogurt, pap, melk, besluit, ens.) is daagliks weer opgevul. Ek het my eie handdoeke gebring en dit is daagliks gewas en weer netjies gevou. Die parkering is veilig, onder 'n dak en agter 'n sekuriteitshek. Die eenheid kan egter baat vind by 'n lugversorger, veral wanneer 'n mens aan die einde van die dag tuiskom en dit vreeslik bedompig in die eenheid is. Dit is ook effens donker in die badkamer, veral in die stort, en die toilet se handvatsel moet elke keer ná gebruik opgestoot word anders loop die water heeltyd. Ek glo ook die eenheid kan baat vind by donkerder gordyne of "black out"-gordyne. Die voordeur verlang ook 'n donkerder gordyn of iets meer as 'n kantgordyn om die son in die oggende te blokkeer. Ek het my besoek aan Grace Cottage baie geniet en sien vreeslik uit daarna om volgende jaar weer terug te keer!

P.s. O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
P.s. O
Family with teenagers

Sien sterre.

Hein V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein V
With spouse/partner

Waarde vir geld met a ligte ontbyt ingesluit.

Gasvrou was baie gasvry en het ons gou tuis laat voel na 'n lang dag op die pad. Die ontbyt voorsien was 'n groot bonus en het gesorg dat ons nie later moes stop vir 'n ontbyt.

Marlene V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
Individual traveler

Uitstekende diens.

Baie dankie vir julle uitstekende diens.

Susan N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan N
With friends

Netjies en gerieflik.

Die selfsorg-eenheid is baie goed toegerus. Volgende keer sal ons net vra vir 'n stort, ons verkies dit bo bad.

Rose L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rose L

We were well accommodated.

The place was kept immaculate. There was always food available for the kids, nothing was a problem for the caretaker.

Alet V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alet V
With spouse/partner

Skoon en huislik.

Skoon en huislik. Hartlik ontvang. Billike prys!

Marinda D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marinda D
Individual traveler

Gerieflik en Diana was baie behulpsaam! Dankie vir lekker verblyf!

Mense met baie gasvryheid. Personeel skroom nie om behulpsaam te wees en dinge vir mens so aangenaam moontlik te maak nie.

Heidi O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Heidi O
With spouse/partner

Gemaklik.

Baie vriendelik en wam ontvang. Het heerlik gekuier en veilig gevoel.

Johan L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan L

Redelik.

Vriendelike ontvangs en netjiese woonstel.

Dina- Marie P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dina- Marie P
With spouse/partner

Baie gasvrye ontvangs. Oulike idee om ontbytkos klaar reg te sit.

Die plekkie is mooi en goed ingerig. Al wat ons gekort het was 'n kurktrekker vir wynbottels wat nie skroefdoppe het nie. Dalk goeie idee om so 2 eiertjies ook in yskas te sit. Die verkeer van die snelweg is erg raserig as jy gewoond is aan stil plekke soos op 'n plaas, maar dis maar deel van stadslewe. Een stoel het 'n vlek op die bekleedsel wat ek sou vervang as dit my gastehuis was, maar als was blinkskoon. Baie dankie! Ons sal weer kom!

Jeanet M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanet M
With spouse/partner

Ons het weereens baie gerieflik gebly by Grace Cottage.

Ons kan Grace Cottage aanbeveel, ons het weereens baie gerieflik daar tuisgegaan. Dit is 'n baie netjiese, mooi plek, vriendelike mense, heerlike eetgoedjies vir ontbyt en tee/koffie. Puik diens! Ons sal graag daar weer wil oorbly wanneer ons 'n funksie moet bywoon by die UVS.

Liam J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liam J
Individual traveler

Gasvryheid op sy beste!

Die eenheid het 'n baie mooi en lekker dubbelbed, is baie volledig met graankos en beskuit vir ontbyt en het al die nodige toerusting wat mens sal kan benodig. Diana is 'n baie vrolike en behulpsame gasvrou wat werklik omgee oor alles wat die gaste kan benodig en meer.

Anel C - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel C
With spouse/partner

Lekker warm.

Hulle moet net na die TV kyk, hy skop sommer af, hy connect nie te lekker by die plug nie. Die son skyn ook in die oggend deur die deur want dit is 'n glasdeur. So 'n mens kan nie laat slaap nie, dit skyn in 'n mens se oë, hang net iets daarvoor, glasdeur is nie ideaal nie.

Gert V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With friends

Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie netjies. Regtig 'n lekker ondervinding gewees.

Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs. Kan dit aanbeveel vir enige iemand en regtig lekker en veilig.

Francis N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis N
With spouse/partner

Dit was heerlik om hier te bly.

By ons aankoms is ons baie hartlik ontvang. Die kamer waarin ons gebly het was ruim en baie goed toegerus. Ten spyte van die feit dat die plek vol was het ons nooit gevoel dat ons nie tuis is nie of dat ons nie privaatheid het nie. Was ook heerlik om in die tuin te kan braai na die Its Time byeenkoms. Definitief baie goeie waarde vir geld. Al wat ons gemis het was 'n stort aangesien ons eenheid slegs 'n bad gehad sonder stortfasiliteite.

Marlene V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
On business

Puik en professionele diens.

Diens was puik en professioneel. Baie lekker gebly en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Hanlie P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hanlie P

Die hele verblyf-ervaring was 'n aangename verrassing!

Die gasvrou, Diana, se diens en gasvryheid was uitstaande. Die netheid en die gerief van die eenheid, asook die gehalte van die matrasse en die linne, was bogemiddeld. Die verrassings in die kombuis (muesli, graankosse, sap, jogurt, melk, brood, botter, konfyt, beskuit, koffie, tee, suiker) wat elke oggend weer aangevul is, was 'n bewys dat daar nie net 'n ekstra tree vir die gaste gestap word nie, maar 'n myl! Ons sal nie weer op 'n ander plek as hierdie in Bloem oornag nie.

Seugnet M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seugnet M
Individual traveler

Baie lekker en gerieflik!

Baie dankie aan Anneri en Dianna wat so vriendelik en behulpsaam was. Word opreg waardeer! Dankie dat julle so mooi agter my kind gekyk het!

Wayne T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne T
Family with teenagers

A great hospitable experience. Thank you.

It was a home away from home. Great overnight stay.

Meisie V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meisie V
With spouse/partner

Dit was baie rustig en aangenaam.

Ons het heerlik gebly en die atmosfeer was baie lekker. Die verskaffing van al die eetgoed vir ontbyte was verrassend.

Dewald V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dewald V
Individual traveler

Good but room needs improvement.

Customer service was very good and staff very friendly. The room was always clean and neat. Some improvements to the room I stayed in last is requested. Wall fan needs some oil to stop squeaking every 10 seconds. Kitchen cupboard needs a light as its extremely dark inside. In future, I'd rather stay in one of the previous rooms I used. Whoever was staying next to me the second last night made a lot of noise.

Jennet G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennet G
With friends

Diana het ons verblyf sommer baie lekker gemaak met haar gasvryheid.

Die woonstelle was baie skoon en alles was tot ons gemak. Ek sal natuurlik altyd Grace Cottage aanbeveel en sal nooit Diana se gasvryheid vergeet nie. Baie dankie weereens, Diana.

Rene P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rene P
Family with teenagers

Baie lekker.

Baie lekker plekkie, dankie.

Michelle V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle V
Family with young children

Netjies en gesellige verblyf.

Ons was baie tevrede met die slaapplek. Ontvangs was baie aangenaam en gasvry. Alles was skoon en netjies en ek is mal oor die verrassings in die kombuis. Het gevoel of ons by die huis was.

Maulene G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maulene G
Family with teenagers

Heerlik.

Sal verseker weer by jul kom bly. Die eenheid is ruim en toegerus met alles (en nog meer!) wat jy nodig het. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Jacqueline J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline J

Dit was fantasties!

Ek sal enige tyd mense aanbeveel om by Grace Cottage oor te bly. Ek was op hoogte gehou die dag van aankoms en was nie teleurgesteld toe ons daar aankom nie. Dis skoon en goed toegerus en veilig.

Deon V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Grace Cottage het alle verwagtinge oortref. Die kamer was gerieflik en toegwrus met alles wat jy nodig kan hê. Alhoewel dit nie 'n B&B is nie, was die kamer toegerus met drie soorte koffie, melk, twee sjokolades, drie soorte pap, beskuit, vier snye brood, botter en konfyt. Ek het in jare se oorslaap nog nie sulke gasvryheid beleef nie. Baie dankie vir 'n lekker oorslaap!

Annel M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annel M
With friends

Veilig, skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en netjies verblyf maak dit die moeite werd om by Grace Cottage te bespreek. Alles wat nodig is vir die oornagreisiger word voorsien. Dit is naby genoeg die snelweg op dit gerieflik te maak maar ver genoeg dat daar nie verkeersgeraas is nie.

Ludwig R - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig R
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld in Bloemfontein.

Ek kan Grace Cottage met groot vrymoedigheid aanbeveel. Goeie kommunikasie van die eienaar. Goeie waarde vir geld. Als is beskikbaar, asook verskeie ekstras. Goeie ligging, maklik om te vind en maklike roetes. Sal enige dag weer hier bespreek. Dankie.

Dries K - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries K
Family with teenagers

Briljant!

Alles was goed en professioneel gereël. Pragtig, stil en veilig. Naby alles geleë. Dankie, sal definitief weer daar gaan bly!

Edna D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna D

Die stapelbed is miskien bietjie klein vir 'n volwassene.

Die spasie in die familie-eenheid is groter as slegs die enkelkamers.

Rika S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rika S

Goeie waarde vir geld en baie vriendelik.

Ek sal Grace Cottage beslis aanbeveel. Dit is regtig baie goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en lekker ingerig. Op die koop toe, was daar genoeg koffie en melk met 'n selfhelp-ontbyt in jou kamer. Anneri was baie vriendelik en laat jou sommer dadelik tuis voel. Baie dankie. Sal julle beslis weer ondersteun. Welgedaan!

Eloise P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eloise P
Family with young children

Perfekte verblyf weg van die huis af.

Ons is vriendelik verras met sap vir die kinders, jogurt en sjokolades vir die kinders. Daar is speelplek vir hulle en sal beslis weer besoek omdat hulle so kindervriendelik is.

Retha B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha B
Family with teenagers

Was rustig en stil.

Grace Cottage is stil en rustig. Lekker oorslaapplek.

Jenine D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenine D
With spouse/partner

Meer as wat mens verwag.

Die stortkop is bietjie laag en verstel nie, maar verder was dit fantasties.

Estelle K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Estelle K
Family with teenagers

Teleurgesteld.

Het beter verwag.

Rinette C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinette C
Family with young children

Fantasties!

Anneri is baie vriendelik en behulpsaam. Sy gee ekstra ontbytprodukte - sonder enige ekstra kostes.

Elsje V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje V
Family with teenagers

Beslis waarde vir geld.

Baie dankie, vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon.

Lenette R - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lenette R
With friends

Annerie was baie gasvry. Baie dankie!

Lekker stil omgewing daar!

Alf W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alf W
Individual traveler

Aangenaam.

Skoon, gerieflik en goeie diens.

Lana S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana S
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie goeie diens en ook baie goeie waarde vir geld.

Nicola F - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicola F
On business

Was baie lekker.

Baie lekker - rustig en sentraal. Net jammer die motorhuis lig skyn in die kamer in - bietjie steurend.

Jacoba S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba S
Family with teenagers

Lekker gebly, geen probeme.

Verblyf het aan verwagting voldoen. Baie dankie.

Leon B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Oornag op pad na George. Lekker geslaap met al die basiese behoeftes vir selfs langer verblyf.

Goeie waarde vir geld. Ek sal dit aanbeveel.

Annamarie F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Annamarie F
Family with young children

'n Goeie oornag-opsie.

Sien asb. die sterre.

Brenda P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenda P
With spouse/partner

Personeel is baie vriendelik en bedaagsaam.

Die diens is uitstekend!

Louise V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise V
With friends

Baie veilig en baie sentraal.

So gasvry. Baie veilig en baie sentraal.

Ina A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina A
With spouse/partner

Ons was aangenaam verras met die plek!

Sal beslis weer daar oornag wanneer ons die kans kry en dit ook by vriende aanbeveel.

Martie C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie C
Family with teenagers

Alles was net great!

Ons het regtig die verblyf geniet, alles wat uitmuntend! 10 uit 10 vir gasvryheid!

Lizelle B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizelle B
Family with teenagers

Puik!

Ons gesin het slegs een nag by Grace Cottage oornag - alles was goed. Die ontbyt wat voorsien word is 'n aangename bonus - waarde vir geld!

Marlize J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marlize J
Family with young children

Regtig baie gerieflik!

Baie gerieflik met als wat mens nodig het. Baie koffie; wat 'n bonus. Ek sal egter veiliger voel met diefwering voor deure en vensters aangesien ek alleen met klein kindertjies reis. Sal verseker weer by hul tuisgaan.

Amori E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amori E
With friends

Heerlik gebly!

Sal dit aanbeveel vir ander. Het baie lekker gebly. Veiligheid was goed. Algehele goeie ervaring.

Elna B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elna B

Gerieflik.

Baie moeite gedoen om ons baba te akkomodeer. Alles skoon en netjies.

Gerald Maxwell C - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald Maxwell C
With spouse/partner

Lekke gebly!

Alles baie netjies. Ons is bederf met ekstra eet- en drinkgoed.

Martie C - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie C
Family with teenagers

Grace Cottage bied die beste waarde vir geld!

Grace Cottage is onoortreflik wat diens, vriendelikheid en netheid betref!

Annalise V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annalise V
With spouse/partner

Puik! Goed ingerig. 10/10 vir die elektriese kombers!

Al wat ek kan aanbeveel, is die opgradering van beddegoed.

Beverley B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley B
With spouse/partner

Warm and cozy.

We really enjoyed our stay: it was lovely, clean, well prepared and stocked for us. We were warmly welcomed and felt at home. We would recommend it for sure and we will definitely sleep over there again.

Estelle J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle J
Family with young children

Absoluut fantasties!

Dit is beslis ons oornagplek elke keer as ons Bloemfontein toe gaan. Baie dankie Anneri vir die gasvryheid.

Cathleen M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathleen M
On business

It was a wonderful and very peaceful staying at Grace Cottage.

Baie dankie Anneri vir jou gasvryheid. Die naam van jou gastehuis is werklik gepas. Ek bid en vertrou dat die genade wat ek daar ervaaar het, altyd met jou en die gaste sal wees.

Hayley D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hayley D
With friends

The most comfortable bed ever.

Grace Cottage has safe off street parking, offers a generous continental breakfast and has wonderful comfortable beds. The owner was most helpful and caring. It was easy to find Grace Cottage as clear directions were given.

Nico S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
Family with young children

Die hele gesin het dit baie geniet!

Die geriewe was baie goed gewees. Die area was rustig en veilig gewees, met parkering vir ons voertuig. Dit was 'n plesier gewees om by Grace Cottage tuis te gaan.

Rhina P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhina P
With spouse/partner

Ons was baie tevrede!

Ons was baie tevrede en vir die prys was die plekkie baie gerieflik en ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Dankie vir jul gasvryheid.

Sandi V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandi V
With spouse/partner

Value for money!

A great place to stay. Wonderful breakfasts in the room.

André G - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André G
With spouse/partner

Verblyf was great!

Die kamers is voor die bestemde tyd gereed gemaak omdat ons 'n dringende afspraak gehad het. Die bestuur was baie behulpsaam. Baie dankie. Het werklik lekker gebly. Aanbevelings: Kamer 1 se voordeur is nie privaat nie. Klank tussen kamers kan steurend wees.

Lukie E - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lukie E
On business

Baie aangenaam en rustig na n dag se werk.

Eerste indrukte skoon, netjies, veilig met n vriendelike ontvangs wat jou dadelik welkom laat voel het. Indrukke het nie verander gedurende die verblyf.

Magda V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Magda V
With friends

Die matras in die familie-eenheid is 'n probleem.

Die familie-eenheid nie geskik vir drie volwassenes nie.

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 George du Toit Street, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 103 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Free State 021 201 8900 14:00-21:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!