Pretoria East Accommodation at Grace Haven Gastehuis | TravelGround
+17

Grace Haven Gastehuis

37 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 37 reviews for Grace Haven Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Tanya S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya S
Family with young children

Wonderful hospitable hostess who made us feel comfortable and sent a packet of padkos along.

A very good experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvrye gasvrou wat ons op ons gemak laat voel het. Asook 'n pakkie saamgestuur vir padkos.

'n Baie goeie belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda F
On business

A lovely visit!

It is the loveliest place, with the most beautiful paintings of the hostess herself and lots of hospitality. The two bedrooms are beautiful and silver clean. We still wanted to buy dinner, but there were the most delicious pastries and little carrot cakes. I wouldn't want anything else. It was truly a joy to be able to sleep over. Thank you so much for the nice chat and that we were able to sleep safely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike kuier!

Dit is 'n lieflikste plek, met die mooiste skilderye van die gasvrou self en hope gasvryheid. Die twee slaapkamers is pragtig en silwerskoon. Ons wou nog aandete gaan koop, maar daar was die heerlikste pasteitjies en wortelkoekies. Ek sou nie een ding anders wou hê nie. Dit was werklik 'n fees om daar te kon oorslaap. Baie dankie vir die lekker gesels en dat ons veilig kon oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel H

Sjoe!

Grace Haven is luukse waarde vir geld. Die plek is fantasties toegerus, baie netjies en die beddens slaap heerlik! Oom Hans en tannie Celia is in die wieg gelê vir die gasvryheidsbedryf. Ons is hartlik ontvang met heerlike vye uit hul eie tuin. Verder is ons bederf met gebak en heerlike smoothies. Dit het Donderdagoggend gesous toe ons om half 6 vir 'n hospitaalafspraak moes ry ─ jou wrintie, daar het oom Hans 'n sambreel by die voordeur reggesit vir ons gebruik! Ons is ook in kennis gestel van die beurtkragskedule, waarvoor die oom ook 'n gebeurlikheisplan in plek gehad het. Wenk: As oom-hulle die kersie op die koek van fantastiese verblyf wil stel, oorweeg lugverkoeling en verhoog die tarief. Verder raai ek reisigers aan om hul Peaceful Sleep in te pak. Ons beveel Grace Haven van harte aan en beplan om sommer spoedig weer daar oor te bly. Ons het heerlik gebly, dankie.

Hannelie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
Family with young children

The stay was fantastic!

We stayed wonderfully, we were warmly welcomed and the smoothie and pies we received upon our arrival were delicious. The rooms and kitchen are spacious, modern and neat. Celia's paintings are beautiful and unique. Thank you Hans and Celia for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was fantasties!

Ons het heerlik gebly, ons is hartlik verwelkom en die smoothie en pasteitjies wat ons met ons aankoms ontvang het, was heerlik. Die kamers en kombuis is ruim, modern en netjies. Celia se skilderye is pragtig en besonders. Dankie (oom) Hans en (tannie) Celia vir julle gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariél B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariél B
Family with teenagers

Netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Ons het hierdie akkommodasie gekies na aanleiding van vorige gaste se goeie resensies en was nie teleurgesteld nie. Die eenheid was baie netjies en volledig toegerus. Die dubbelbed slaap lekker en die badkamer met al die ekstra bederfies was 'n bonus. Ons is vriendelik verwelkom en het vinnig tuis gevoel. Ons sien julle vir seker weer in die toekoms.

Leneé M S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leneé M S
With spouse/partner

Wonderful place with excellent hospitality.

Hans and Celia went out of their way to accommodate us despite family obligations. They are definitely focused on detail to make the stay as pleasant as possible. Everything felt so luxurious. Thank you also for the homemade welcome gift. We are also impressed with Celia's beautiful paintings which create a great ambience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek met uitmuntende gasvryheid.

Hans en Celia het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer ten spyte van familieverpligtinge. Hulle is voorwaar ingestel op detail om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Alles het so luuks gevoel. Baie dankie ook vir die tuisgebakte verwelkomingsgeskenk. Ons is ook beïndruk met Celia se pragtige skilderye wat 'n goeie "ambience" skep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carlo C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlo C
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Ons moes noodgedwonge vir 'n tyd in Pretoria vertoef en het Grace Haven op die webtuiste gesien. Die diens wat ons ontvang het, het al ons verwagtinge oortref. Hans en Celia is die wonderlikste, dierbaarste eienaars wat enige reisiger voor kan vra. Geen moeite was ooit te veel vir hulle nie en hulle het ons laat voel of ons by ons eie huis en saam met familie is. Die geriewe is fantasties en daar is geen tekort aan enigiets nie. Ons sal vir seker weer by Hans en Celia wil bly as ons in Pretoria is. Ons kan nie genoeg dankie se vir alles wat hulle vir ons gedoen en beteken het nie.

Mabel S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mabel S
With spouse/partner

Die mense was wonderlik en het ons vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Heerlike gehalte bed en baie netjiese ruim kamers.

Ons was baie gelukkig om daar oor te bly, die dame het alles voorsien, nie 'n tekort aan enige iets nie, ons sal definitief weer oorbly sou ons in Pretoria moet oorslaap. Dankie.

Annedene P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annedene P
Family with teenagers

Very hospitable with everything you might need.

It feels like home. Extra spoiled. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry met alles wat mens kan nodig kry.

Dit voel soos huis. Is baie ekstra bederf. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sue B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue B
Individual traveler

We had a lovely stay at Grace Haven!

Lovely place and the hospitality shown by Celia was wonderful. Will definitely return.

Suzanne M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne M

Baie gasvry, mooi en netjies.

Baie gasvrye ontvangs, baie mooi en netjiese kamer! Heerlike groot badkamer, geen tekort aan enige iets in die plekkie nie. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Corlia V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia V
With friends

My vriendin wou kom kuier en uitgaan, toe ontdek ek die mooiste blyplek net 'n klipgooi van my af!

'n Warm, vriendelike ontvangs! Groot, gemaklike kamer en geriewe. Ontsettende veilig in 'n sekuriteitskompleks! Ons het lekker gekuier in Mattstraat (The Social Grill) en wou nie ver ry nie. My vriendin woon in Fourways en bly in Mattstraat. Dit het ons onder 2 min gevat en almal was veilig tuis na 'n lekker kuier en fantastiese aandete! My vriendin gaan sommer binnekort weer kom kuier! Dankie Hans en Celia!

William D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
With spouse/partner

Excellent, ideal accommodation.

Hospitable, friendly, ideal accommodation in Pretoria.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, ideale blyplek.

Gasvry, vriendelik, ideale verblyf in Pretoria.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With friends

Safe, quiet and warm home atmosphere.

A warm and hearty welcome and spoiled with a delicious plate of food, we quickly forgot our exhaustive journey. Spacious rooms and amenities. We had a nice time at Early Morning and did not realize for a moment we were in a busy and big city. Wonderful host and hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige, rustige en warm huislike atmosfeer.

'n Warm en hartlike ontvangs en met 'n heerlike bord eetgoed bederf, het ons gou van ons uitputtende reis vergeet. Ruim kamers en geriewe. Ons het lekker gekuier tot vroegoggend en nie vir een oomblik besef ons is in 'n besige en groot stad nie. Wonderlike gasheer en -vrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marita S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita S
Family with teenagers

Absolutely breathtaking.

Will definitely recommend the place, friendly owners, very nice place, equipped with all amenities that feel like a holiday, very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut asemrowend.

Sal vir seker die plekkie aanbeveel, vriendelike eienaars, baie mooi plekkie, ingerig met alle geriewe wat soos 'n vakansie voel, baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hill V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hill V
With spouse/partner

Die tarief was baie billik en die kamer silwerskoon.

Die verblyf was beslis waarde vir geld. Die geriewe was silwerskoon. Die gastehuis is ook in 'n baie veilige omgewing. Dit het ons egter gepla dat die kamer nie gediens was nie. Op navraag het die eienaars gesê dat dit baie duidelik aangedui word dat die eenheid "Selfsorg" is. Ons het nie gedink dat dit is wat "Selfsorg" beteken nie! Volgens ons kennis beteken "Selfsorg" dat daar geriewe is om ons eie kos te maak.

Grace Haven Gastehuis's response

Die gas meld dat die kamer nie gediens was nie. By vertrek het die gas gemeld dat ons nie hul beddens opgemaak het nie. Dit is die diens waarna die gas verwys het. Selfsorg sluit in dat gaste self verantwoordelik is vir die opmaak van hul beddens.

Grace Haven Gastehuis
Elize L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Very nice accommodation, everything you would need.

The accommodation was very nice, clean, tidy, everything you would need. The hosts were very welcoming and thoughtful. Definitely recommend it and would stay there again.

Donato K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donato K
Individual traveler

Awesome place, awesome hosts, awesome value for money.

A very beautiful venue. Hosts, Oom Hans and Cecile are amazing and very friendly. Really made me feel comfortable, kind of like I was at home. Place is very neat, clean, gorgeous. If I could I would have stayed longer. I will definitely stay there again and I would recommend it to anyone looking for accommodation in the area.

Tinkie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinkie V

Lekker gebly.

Met aankoms lekker bord eetgoed gekry. Lekker koffie met vars melk en beskuit. Dis die klein goedjies wat jy nie verwag het nie. Geriewe mooi skoon en gemaklik. Baie lekker gebly.

Lorinda P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda P
With spouse/partner

Wonderlike en gasvrye verblyf.

Baie dankie vir 'n wonderlike geleentheid om in julle netjiese en pragtige plekkie te kon bly! Julle is dierbare mense. Baie dankie vir die interressante verhaaltjies van elke pragtige skildery wat tannie geskilder het, dit was iets besonders. Sal julle pragtige gastehuis aanbeveel vir enige een! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Jannie K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie K
With friends

10/10.

Excellent. Very impressed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

10/10.

Uitstekend. Baie beïndruk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M
Family with young children

Ongelooflike mense, uitstekende waarde vir geld!

Grace Haven Gastehuis is uitstekende waarde vir geld, maar wat Grace Haven uitsonderlik maak is die eienaars. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Is waarlik 'n huis weg van die huis af gevoel en ek sal hulle definitief aanbeveel en definitief weer teruggaan soontoe. Die kamers is ruim en die kombuisie bied alles wat mens benodig om selfversorgend te kan wees.

Jade M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jade M
With friends

Gasvryheid op sy beste.

Dit is bitter min in vandag se tyd dat jy soveel waarde vir geld kry. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Ray S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ray S
Family with teenagers

Great value for money, Hans and Celia took care of us, we left as friends.

If you want to stay at a home away from home, then this is the place.

Magda V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With friends

Gasvry, netjies, beslis aan te beveel en voldoen aan die hoogste standaarde.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Sal beslis die plek aanbeveel. Baie netjies in 'n ander klas teenoor van die ander plekke waar al tuis gegaan het.

Louis B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Very comfortable, neat accommodation. Friendly welcoming with food waiting in room. Value for money and safe!

Excellent clean and neatly equipped rooms with a fully equipped kitchen to share. Air conditioning can be considered. Kind host and hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike, netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs met eetgoed wat wag in kamer. Waarde vir geld en veilig!

Uitstekende skoon en keurig toegeruste kamers met volledige toegeruste kombuis om te deel. Lugversorging kan oorweeg word. Vriendelke gasheer en gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elien K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elien K
Family with young children

Tops!

Van dag een af wat ons bespreking gemaak het, het ons vriendelike diens ontvang. Aanwysings is deurgestuur en 'n dag voor ons verblyf is ons weer gekontak met nodige inligting. Vriendelike diens, huislik, baie skoon en netjies. En die heerlike eetgoedjies op aankoms. Weereens baie dankie oom Hans en tannie Celia, julle sal ons vir seker weer sien.

Driekie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie S
With friends

Ongelooflik.

Hiermee wil ek baie dankie sê dat ons die voorreg kon hê om in hierdie gastehuis te kon oornag. Hierdie mense gaan uit hul pad uit om te help waar hul kan, met raad, en om ekstra bederfie-verrassing spesiaal te gaan aankoop vir ons verjaarsdagsussie en dit in die kamer te gaan sit, en het tot vir ons 'n hele beker vol waatlemoensmoothie gemaak vir ons om te geniet! Ek sal baie graag in die toekoms, wanneer ek Pretoria moet besoek, net daar wil oornag, en geen ander plek nie. Ons het veilig gevoel, en die gasheer en gasvrou is regtig baie uitsonderlike mense. Hulle het 'n spesiale naweek vir ons drie sussies ekstra spesiaal gemaak.

Ingrid G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid G
With friends

Ongekende gasvryheid.

Met ons aankoms was daar 'n warm ontvangs deur die eienaars om 23h00. Die fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Die gasheer en gasvrou het deurentyd na ons gemak omgesien. Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel vir reisigers wat 'n goeie bederf en ongekende gasvryheid wil ervaar.

Abre O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abre O
With spouse/partner

Netjiese, gerieflike akkomodasie met waarde vir geld.

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Kamer voldoen aan verwagtinge. Omgewing dra by tot positiewe ervaring. Sal dit weer gebruik.

Vegardt K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vegardt K
Family with teenagers

Uitstekende netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Baie netjiese goed toegeruste plek met alles en nog meer wat jy nodig het. Hartlike ontvangs met eienaars wat uit hulle pad gaan om jou verblyf lekker te maak. Baie veilige, stil en rustige omgewing.

Ria V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
With spouse/partner

Luukse akkommodasie in 'n pragtige gastehuis verskaf deur die bedagsaamste eienaars.

Hierdie is die beste gastehuis, in 'n stil, veilige kompleks. Dit is besonder mooi, met elke gerief wat ons nodig gehad het. Elke kamer is met sorg gemeubileer en daar is soveel ekstras. Dit het gevoel asof ons eerder by vriende tuis gaan. Dankie vir die heerlike bord eetgoedjies met ons aankoms, die aansit van die ligte toe ons na ons funksie terug gekom het. Ons sal beslis weer hier oornag as ons in Pretoria kom en julle by almal aanbeveel.

Peet B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet B
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly by baie vriendelikke mense wat geen moeite ontsien het om ons verblyf sorgvry en aangenaam te maak nie.

As selfsorg eenheid het ons hier baie meer gekry as waarvoor ons gehoop het. Die eenheid is ten volle toegerus en daar is aan alles gedink. Alles is skoon en netjies. Die omgewing is baie rustig met geen geraas behalwe die geluide van voëls. Hansie en Celia is baie behulpsaam en vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om te sorg dat ons verblyf rustig en sorgvry is. Met ons aankoms het ons 'n bordjie eetgoed in die kamer gekry wat baie lekker was en juis op 'n tyd in die aand wanneer jy weer lus is vir iets lekkers. Die plek is uit die gewoel van die stad en nie naby paaie wat voertuig geraas het nie. Maar tog is die plek maklik binne bereik van groot snelweë in beide rigtings Noord of Suid. Woodlands winkel sentrum is baie naby so ook Pretoria Oos Hospitaal. Grace Haven is regtig aan te beveel en die prys is baie billik.

Driaan F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driaan F
Family with young children

Beste waarde vir geld ooit!

Ons het self 'n gastehuis en die waarde vir geld wat 'n mens hier kry is ongelooflik. Ons oornag gereeld in gastehuise en dit wat hulle bied is gelykstaande aan 'n boetiekhotel. Ek sal definitief weer daar oornag. Celia en Hans is 'n baie goeie gasvrou en gasheer. Baie dankie vir al die moeite en hulp. Julle sal ons definitief weer sien. Sterkte met julle vestiging.

Marnus F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus F
With spouse/partner

Grace Haven is 'n perfekte gastehuis, die eienaars is baie goeie mense en alles is net perfection.

My tyd by die gastehuis was baie lekker, ek sal hulle altyd ondersteun. Dit was baie lekker.

Pascale E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pascale E

Gorgeous and peaceful.

Grace Haven Gastehuis was outstanding. Wonderful, comfy beds very beautiful. Spotless, convenient and very safe. Beautiful House with amazing art. The owners are lovely people who made the stay extra great and comfortable for us. Will recommend the guesthouse to everyone I know.

Louie S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louie S
Individual traveler

Home away from home.

Will definitely recommend Grace Haven Guest house. Excellent location, very clean and safe. The owners go the extra mile and beyond to make you feel at home.

was R600
From R420
per night (for 2 people)
was R600
From R420
per night (for 2 people)
was R600
From R420
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 121 Matt Street, Mooikloof Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViZTdmNGE3LTcwOGUtNGI2Mi1hNTIwLTYzMmQ3MWY0ZjViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R420  per night (for 2 people) 37 5 1 5 121 Matt Street Mooikloof Gardens 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.828766918982 28.323793128166
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com