Grace Walk
B&B • 37 Berg Street, Swellendam, 6740, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 7 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Karin V - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Karin V
With friends
Very pleasant stay.
Awesome place, great service.
Tim V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tim V
Family with young children
Dit was fantasties.
Ons het baie lekker gebly by Grace Walk en ek beveel dit sterk aan vir almal.
Johan V - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan V
With spouse/partner
Pleasant owners. Good location.
Very pleasant owners. Room is spacious. Building needs a bit of maintenance.
Aangename eienaars. Goed geleƫ.
Baie aangename eienaars. Kamer lekker groot. Gebou het bietjie instandhouding nodig.
This review has been translated, to view the original version
Bianca's Response
Dankie, ons werk aan die instandhouding.
Groete
Esther
Grace Walk
Alwyn K - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alwyn K
Family with teenagers
Okay, but neatness can be better.
It was average, but the neatness can be better, especially the kettle and the fridge.
Okay, maar netheid kan beter.
Dit was gemiddeld, maar die netheid kan beter, veral die ketel en yskas.
This review has been translated, to view the original version
Dawid T - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dawid T
With spouse/partner
Baie rustige, netjiese plekkie met 'n uitstekende uitsig.
Gasvrou baie beleefd - 'n ware treffer! Ons het nodig gehad om weg te breek vir 'n naweek om bietjie kwaliteit-tyd weg van alles te kry. Die gastehuis was die rustigheid van self - Swellendam was naby aan al die dorpies: Barrydale, Robertson, Ashton wat ons almal wou besoek. Ons is verwys na 'n restaurant - Le Vagebond - baie onderskatte plekkie met puik nuwe bestuur en goeie heerlike kosse teen bekostigbare pryse!
Stephen C - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stephen C
With spouse/partner
Baie goed, ontbyt net bietjie duur vir wat 'n mens kry.
Ons is baie goed ontvang en die verblyf was uit die boeke uit.
Johan V - Jun 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan V
Lekker, maar geysers was koud
Dit was lekker, moet net kyk na die geysers, ons het die aand nie warm water gehad nie.
Guests that viewed Grace Walk also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |