Granaat
Review Summary
Louisa B - Sep 2020
Overall score
Ons het baie lekker gekuier. Karen is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker aanbeveel vir ander.
Granaat's response
Hi Louisa
Dankie vir julle terugvoer.
Die JOJO tenk voorsien nie die huis van water nie, die water vir die huis kom direk van die munisipale lyn en ek was nie bewus van enige probleem met die water nie. Jammer om nou daarvan te hoor, ons sou met liefde vir julle gebottelde water voorsien het indien ons bewus was van die probleem. Bly julle en die 2 hondjes het lekker gekuier by Granaat. Tot volgende keer mooi bly
Granaat groete
Karen
Hannes K - Sep 2020
Overall score
'n Naweek kuier in Clarens.
Armand R - Sep 2020
Overall score
Wonderful accommodation! No complaints!
Ulrich S - Mar 2020
Overall score
Die beste gastehuis in Clarens.
Lisa-marie R - Feb 2020
Overall score
Relaxing.
Coleen S - Jan 2020
Overall score
Quaint and comfortable. Very accommodating and friendly host. We will certainly visit Granaat again.
Judith A - Jan 2020
Overall score
A lovely place in a lovely village.
Read moreNico F - Dec 2019
Overall score
Netjies, gerieflik en smaakvolle verblyf, met vriendelike diens.
Michelle V - Nov 2019
Overall score
Karen makes jou feel so welcome and her place is clean and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Karen laat jou baie welkom voel en haar plekkie is skoon en gerieflik.
Goed geleë, baie skoon. Gerieflik en naby aan die square. Karen het ons baie welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele C - Nov 2019
Overall score
Awesome.
Chanelle B - Oct 2019
Overall score
Baie unieke ervaring - pas perfek by die Clarens-atmosfeer. Soveel kultuur!
Eunice D - Oct 2019
Overall score
Tranquil and beautiful.
Kathy S - Sep 2019
Overall score
Rustig.
Antonie V - Sep 2019
Overall score
Wonderlike ervaring gewees.
Kyle L - Jul 2019
Overall score
Pragtige plekkie naby aan al die restaurante, maar klein bietjie weg van die hustle en bustle van Clarens.
Michelle E - Jul 2019
Overall score
Granaat is beeldskoon, behalwe die pragtige uitsig, was die eenheid skoon, netjies en toegerus met als wat mens benodig vir ’n wegbreeknaweek!
Avital N - Jul 2019
Overall score
Lovely, peaceful stay at Granaat. Certainly will visit again.
Mache H - Jun 2019
Overall score
Heerlik rustig en goed toegerus.
Louis S - May 2019
Overall score
This is a very cosy place and one can relax and enjoy to tranquil atmosphere and views.
Jeanne V - May 2019
Overall score
So 'n bietjie bederf.
Terry J - Apr 2019
Overall score
Beautiful accommodation in a stunning location.
Gerda V - Mar 2019
Overall score
Heerlike ontspanning met pragtige natuur uitsig.
Mark L - Mar 2019
Overall score
Absolute relaxation.
Cindy-anne D - Mar 2019
Overall score
It was fantastic, so private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties, so privaat.
Die foto's op die webwerf praat die waarheid. Prentjiemooi. Hulp was daar wanneer ons dit nodig gehad het. Ons het dit baie baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanno V - Feb 2019
Overall score
'n Rustige en pragtige gastehuis met hartlike diens in in 'n prentjie-mooi deel van Suid-Afrika.
Elmo L - Jan 2019
Overall score
Very peaceful area, beautiful unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige omgewing, pragtige eenheid.
Ons het dit baie geniet, die eenheid is modern en het alles wat 'n mens mag nodig kry. Dis naby genoeg aan die middedorp om te stap, maar tog net ver genoeg om rustig te kan wees. Ek kan dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granaat's response
Elmo, dankie vir julle resensie.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie, dalk in die winter sodat julle die kaggel kan geniet
Tot dan, goed gaan.
Vriendelike groete,
Karen
Ilza R - Jan 2019
Overall score
Redelik. Dit was nie heeltemal waarvan ek hou nie.
Granaat's response
Goeie dag Ilza,
Dankie vir jou terugvoer. Die stort is onkonvensioneel en so ontwerp om bv. rolstoele ook te akkomodeer. Ek is jammer dat jy dit nie geniet het nie. Ek verstaan dat nie almal se smaak dieselfde is nie maar is dankbaar dat julle die tyd by Granaat geniet het.
Vriendelike groete,
Karen
Charmaine M - Dec 2018
Overall score
Baie lekker met pragtige uitsig.
Granaat's response
Goeie dag Shane,
Ek is bly julle het die pragtige uitsigte geniet en lekker by Granaat gekuier. Die erge hittegolf in Desember het ons laat besef dat ons lugversorging moet laat installeer vir ons gaste se gerief en dit is gedoen. So volgende keer as julle in die somer kom kuier kan julle inkom en die gerief van die lug verkoeling ervaar.
Vriendelike groete,
Karen
Benita G - Oct 2018
Overall score
Pragtige en netjiese verblyf.
Ananda K - Aug 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Granaat's response
Hi Ananda,
Dankie vir jou terugvoer en ons sterre. Altyd lekker om te hoor dat gaste hulle tyd by Granaat geniet het.
Vriendelike groete tot volgende keer,
Karen
Peter S - Jul 2018
Overall score
Great stay in a beautiful house.
Granaat's response
Hi Peter,
Thank you for our 5 stars all-round. Happy when our guests enjoy their stay at Granaat
Until next time stay well.
Regards,
Karen
Elzanne S - Jun 2018
Overall score
Wonderlike naweek-wegbreek.
Granaat's response
Hi Elzanne,
Dankie vir jou resensie en ons sterre, ek is baie bly dat julle die wegbreek tydjie by Granaat in Clarens geniet het.
Vriendelike groete,
Karen
Piet D - May 2018
Overall score
Perfek geleë akkommodasie in die Oos-Vrystaat.
Granaat's response
Hi Piet,
Dankie vir jou mooi resensie en ons sterre. Sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Granaat
Vriendelike groete,
Karen
Sarah S - Apr 2018
Overall score
Lacked in value for money.
Granaat's response
Good day Sarah,
Thank you for your review and our stars
If anything is out of order please bring it to your host's immediate attention. I would have loved to show you how to drop the blinds to prevent the light from shining through the top windows and sorted a bulb and shower head. You were such a beautiful couple and I hope to welcome you back to Granaat in the future
Warmest wishes,
Karen
Vernon K - Apr 2018
Overall score
Dit was heel skaflik.
Granaat's response
Goeie middag Vernon
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou terugvoer deur te gee. Ek is bly om te hoor dat dit vir julle heerlike rustyd was by Granaat.
Met betrekking tot die honde moet ek noem dat die feit dat julle met 2 honde kom kuier het, en ek heeltemal kan verstaan dat die bure se honde wou saam gesels elke keer as julle honde by die heining gaan kuier het.
Ons diens elke dag die eenhede, ons sou julle dadelik gehelp met met nuwe ketel en om een of ander rare rede werk die ketel perfek toe ek hom gaan aanskakel om vas te stel wat die probleem sou wees nadat ek jou boodskap hier lees.
As gastehuis eienaar is dit vir my belangrik dat my gaste lekker kuier, ek kan egter niks doen nadat jy vertrek het om jou kuier geriefliker te maak nie.
Wat ek wel na julle vertrek doen is moeite aangaan om die rook reuk uit die Grey unit te kry en ekstra kostes aan te gaan om die honde se modder spore uit my wit Perkaalse linne te kry sodat my volgende gaste weer lekker kan kom kuier.
Ek is bly julle het die granate geniet.
Vriendelike groete
Karen
Lizanne B - Mar 2018
Overall score
Baie beïndruk met die gasvryheid en netheid.
Granaat's response
Hi Lizanne,
Dankie vir jou mooi resensie en ons sterre, julle moet weer kom kuier in die winter sodat julle die kaggel kan geniet.
Vriendelike groete,
Karen
Yvonne D - Jan 2018
Overall score
Warm, te lig en lawaaierig!
Granaat's response
Goeie dag Yvonne,
Dankie vir jou resensie, ek is bly om te hoor jy het Granaat as Pragtig beleef.
Daar is blinders by die boonste ry vensters, ons laat hulle nou gesak sodat gaste laat kan slaap en op eie keuse oop kan maak indien hulle die sterre en die maan wil sien inskyn. Ons het ook sedert julle besoek lugreeling laat installeer so julle is baie welkom om weer te kom kuier
Vriendelike groete,
Karen
Jana R - Nov 2017
Overall score
Baie mooi en modern!
Granaat's response
Hi Jana,
Dankie vir jou resensie en ons sterre. Hoop om julle weer te verwelkom (daar nie elke naweek troue in ons straat so musiek behoort nie weer te pla)
Vriendelike groete,
Karen
Anri D - Oct 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Pragtige, netjiese kamer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granaat's response
Danki Anri vir jou resensie en ons sterre.
Kom kuier weer in die winter sodat julle die kaggel kan geniet
Vriendelike groete,
Karen
Juanita O - Oct 2017
Overall score
Magical accommodation!
Granaat's response
Thank you for your review Juanita, we are waiting for your next visit.
Best wishes,
Karen
Melissa R - Oct 2017
Overall score
Heerlike wegbreek!
Granaat's response
Melissa, dankie vir jou skrywe en ons 5 Sterre.
Goeie nuus ons het nuwe bure sonder honde
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete,
Karen
Liese F - Oct 2017
Overall score
Lieflike plek met baie ekstras!
Granaat's response
Hi Liese,
Dankie vir jou mooi resensie en ons sterre. Dit is lekker om te lees ons gaste het hulle bederf tyd by Granaat geniet
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Karen
Marieta V - Aug 2017
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Ons het dit baie geniet en sommer dadelik tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granaat's response
Dankie vir ons 5 sterre Marieta, ons is bly julle het julle tyd by Granaat geniet en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karen
Naeela H - Jul 2017
Overall score
It was an ideal place for a romantic weekend away.
Granaat's response
Thank You for your detailed review and stars Naeela.
We are delighted that you loved Granaat.
Looking forward to welcoming you back in the future.
Kind Regards
Karen
Tiaan A - Jul 2017
Overall score
Netjies en lekker.
Granaat's response
Goeiedag Tiaan,
Dankie vir jou skrywe en ons sterre
Mooi bly tot volgende keer.
Karen
Yolande P - Jul 2017
Overall score
Rustig.
Granaat's response
Goeiedag Yolande,
Dankie vir jou skrywe en ons sterre. So bly julle het die tyd by Granaat geniet.
Vriendelike groete
Karen
Sean D - Jul 2017
Overall score
Beatiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig!
Ons het die naweek baie geniet, pragtige plek en Karen is 'n fantastiese gasvrou, sal beslis weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granaat's response
Goeiedag Sean,
Lekker om te weet ons gaste geniet Granaat.
Julle altyd welkom.
Vriendelike Groete
Karen
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Park Street and Collett Street, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome