Granny Goose Guest House
Review Summary
Marion Murless M - Dec 2020
Overall score
In transit night stop.
Johanna M - Mar 2020
Overall score
Lekker geslaap.
Granny Goose Guest House's response
Hi Johanna
Dankie vir die terugvoer, dis altyf vir ons lekker as ons gaste lekker bly, hoop ons sien julle weer.
Vriendelike Groete,
Louise.
Johannes J - Feb 2020
Overall score
Lovely farm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plaasatmosfeer.
Baie mooi plek wat deur familie bestuur word met pragtige fauna en flora. Is baie vriendelik ontvang en verwelkom, slegs 1 probleempie is die koffiestasie wat hopeloos te klein is en om water in ketel te gooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granny Goose Guest House's response
Goeiedag Johannes
Dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek sal dit onder die bestuur se aandag bring en dan kan ons daarop verbeter in die toekoms.
Groete
Louise Deetlefs
Conrad V - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Leane A - Jan 2020
Overall score
It was a wonderful experience.
Erica C - Oct 2019
Overall score
Was okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was okay.
Hulle was baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en vroeg uitgaan, maar hulle het vergeet om die geiser aan te sit so toe het ons geen warm water gehad nie. Nogal onaangenaam as jy 04:00 in die oggend will stort en daar is net koue water.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marcel D - Apr 2019
Overall score
Rustig.
Granny Goose Guest House's response
Beste Marcel,
Ons is bly julle het lekker gebly. Maak asb. weer 'n draai as julle in ons rigting kom.
Groete,
Granny Goose Guest House
Estelle P - Mar 2019
Overall score
Vir die prys wat mens betaal, moet mens seker nie beter verwag nie.
Read moreGranny Goose Guest House's response
Estelle baie jammer oor julle ongerief. Julle was ongelukkig nie in 'n self sorg eenheid nie. Ontvangs was 100 meter van af julle kamer, ons is 24/07 beskikbaar as julle iets nodig gehad het.
Johan S - Dec 2018
Overall score
Good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker geslaap.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard J - Apr 2018
Overall score
Probleem gehad met warm water. Geyser was buitewerking.
Pieter V - Mar 2018
Overall score
Aangename, netjiese, rustige en waarde vir geld verblyf.
Granny Goose Guest House's response
Ek is bly julle het lekker gebly, Pieter. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar.
Granny Goose
Anzel P - Feb 2018
Overall score
Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Granny Goose Guest House's response
Baie dankie julle, bly julle het lekker gebly. Nogmaals geluk met julle kleinding hoop sy gaan vir julle baie vreugde bring.
Zakhele S - Oct 2017
Overall score
It was great.
Granny Goose Guest House's response
Our pleasure Zakhele. We will see you next year. Granny Goose
Emmse B - Sep 2017
Overall score
Such a neat, quaint little place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike, netjiese plekkie.
Ons het baie lekker gerus in die gemaklike kamer wat selfs 'n elektriese kombers op die bed het. Dis 'n pragtige plekkie met 'n lieflike plaasgevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Granny Goose Guest House's response
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om weer te sien.
Vriendelike groete,
Granny Goose
Bernice E - Aug 2017
Overall score
Excellent, friendly staff.
Chantelle B - Jul 2017
Overall score
Ontvangs was vriendelik en welkomend.
- Capacity: 58 people
-
Check-in: 10:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 6 of Drystream, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
- All ages welcome