The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Green Door Guest House | TravelGround
+39

Green Door Guest House

4 reviews
Guest House

Review Summary

3.4 out of 5from 4 reviews for Green Door Guest House
Cleanliness
4.0/5
Service
3.5/5
Location
3.0/5
Safety
3.8/5
Value for money
2.8/5
Sweety P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sweety P
With spouse/partner

Great service.

Very accommodating team.

Leonie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Leonie V
With spouse/partner

Het meer verwag.

Op webwerf word geadverteer van aandetes en soos boetiekgastehuis wat glad nie waar is nie. Maar baie troeteldiervriendelik en die eienaar en personeel is baie vriendelik. Sekuriteit goed, alhoewel ons alleen was, baie onseker want kamer was heelagter in erf.

Green Door Guest House's response

Goeie more Leonie,

Baie dankie vir die terugvoer, ons gebruik juis die kamer heel agter in die erf om dit gemaklik die diere te maak, ons aandetes word vooraf bespreek met die bespreking en die etes in die koffieshop soos deur julle geneem was n ligte middag ete en nie ons aand etes soos op die blad geadverteer word nie jammer as daar n misverstand was.
Geniet julle vakansie.

Vriendelike groete,
Lischell

Green Door Guest House
Althea K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Althea K
With spouse/partner

Dit was ’n onaangename ervaring om in die agterjaart van die "gastehuis" te slaap.

Daar was niemand om ons te ontvang nie, ons moes die kontakpersoon skakel om toegang te verkry, en moes voor die hek sit en wag totdat sy opgedaag het. Agterkamers in 'n agterplaas is nie waarde vir geld nie, veral in vergelyking met ander gastehuise van dieselfde "ster" as ander op dieselfde roete nie. Die stortdeur kon nie behoorlik toemaak nie. Toiletware (wat ons nie wou gebruik nie) was van slegte kwaliteit.

Gert D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gert D
With spouse/partner

Oornagverblyf tydens vakansie.

Diens goed, maar kamer te klein. Bietjie meer verwag.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Amalia Street, De Aar, 7000, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0b76586e79f756413f45e63d79f773f11eb4aa45734a61ab8a870b3e9e3988f0511fe8f4c6673448cd181ebe7faef961d72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 4 5 1 4 3 Amalia Street De Aar 7000 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.650305204203 24.010188005943
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!