The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Greenways Golf Beach C3 Strand | TravelGround
+59

Greenways Golf Beach C3 Strand

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Greenways Golf Beach C3 Strand
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Paul H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul H
With spouse/partner

Uitstekend

Die landgoed is ongelooflik goed versorg en word baie goed bestuur.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Hi Paul, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Lenel T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenel T
With friends

Gerieflik.

Dis op die grondvloer, wat dit maklik maak vir mense wat moeilik loop.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Hi Lenel, so glad you enjoyed it and thanks for the very positive reply. Greeting Humans

Greenways Golf Beach C3 Strand
Charlton B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlton B
Family with teenagers

Dit was 'n fantastiese naweek, die woonstel is op grondvloer naby die see, naby 1 van die swembaddens. Dus baie skoon netjies en dus rerig 'n home away from home.

As jy nodig het van 'n wegbreek van besige lewe met jou familie is dit die regte plek om na te gaan.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Charlton and family,
Thank you so much for the positive review and we are so glad you enjoyed your stay!
Greetings from Johan & Carin

Greenways Golf Beach C3 Strand
Mechaid L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mechaid L
With friends

Ons kon baie lekker kuier.

Ons kon rustig braai op die stoep en by die swembad sonder dat enige een ons pla. Ons sal enige tyd weer daar book. Toe ons daar instap toe kon ons nie glo ons het so oulike plek gebook nie, alles was so mooi, netjies en gerieflik. Ons het net nie geweet van die ekstra R300 vir die access cards nie so ek dink daar moet gesê word oor die R150 per access card maar verder was dit 'n ongelooflike naweek wat ek nooit sal vergeet nie. Baie dankie.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Johan en Carin

Greenways Golf Beach C3 Strand
Zelda-marie H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda-marie H
Family with young children

Ons het heerlik in hierdie eenheid gebly. Dit was perfek vir ons doeleindes!

Greenways Golf Beach C3 is 'n lieflike klein woonstelletjie met 'n pragtige uitsig op die berg vanuit die eenheid en die see, vanaf die stoep. Ons het vir familie gekuier in Gordonsbaai, en hierdie was perfek vir ons gesin van vyf, as 'n basis. Greenways is lieflik en het 'n pragtige paadjie wat langs die strand loop, ons het elke geleentheid wat ons kon, daarlangs gestap. In elke rigting wat jy kyk is asemrowende uitsigte. Die eenheid is baie goed toegerus, die twee badkamers is so nuttig met so baie lyfies wat moet skoon. Die tweede slaapkamer is baie slim uitgelê, met die stapelbed met dubbelbed onder en enkel bo. Dit het ons gesin perfek gepas. Ons gaan vir seker hierdie eenheid weer besoek as ons vir die familie kom kuier, of selfs vir 'n vakansie!

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Zelda-Marie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly julle het die tydjie geniet.
Groete/Greetings,
Johan Human

Greenways Golf Beach C3 Strand
Carl V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Carl V
Family with young children

Dink nie weer nie.

Eerstens het ek van Saterdag tot Maandagmiddag gesukkel om 'n toegangskaart te kry om by die ingang te wys sodat die hek vir my oopgemaak kan word. Die dame by die hek was ook nie juis baie behulpsaam gewees nie en was baie misluk omdat ek nie die regte toegangskaart gehad het nie. Ek sou dink dis die eienaar of sy agent se plig om vir my die nodige toegang te bewerkstellig. Om die sleutel te bekom was ook maklik, ry na die eenheid en vind die sleutel in die deur. Die teruggee was net so maklik gewees, die persoon aan wie die sleutel moes terug gehandig moes word was nie beskikbaar gewees nie, gee dit sommer vir die buurvrou was toe blykbaar die regte besluit gewees. Dit laat veel te wense oor aan die sekuriteit van die kompleks. Daar is egter, met al die sekerheidsmaatreëls om deur 'n hek binne te kom 'n groter sekerheidsrisiko wat nêrens genoem word nie. Al langs die strand af kan enige iemand die perseel en enige wooneenheid betree. Die woonstel adverteer slaapplek vir 5, of 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Mens sou dink die dubbelbeddens sal elk in sy eie kamer staan, m.a.w, drie slaapkamers. Wel verkeerd, daar is 'n dubbelbed met 'n enkelbed bo op mekaar, en net twee slaapkamers. Om te verhoed dat die kinders met volwassenes in 'n kamer slaap, moes sommige familielede op die bank in die sitkamer tuis gaan. Die eenheid wat ek verwag het was 'n drieslaapkamer-eenheid, met die dubbelbeddens elk in sy eie kamer, en dat volwassenes en kinders nie in dieselfde kamer sou wees nie. Daar was ook slegs 3 klein handdoeke, ek moes gaan handdoeke koop sodat elke persoon darem sy eie handdoek kon hê. Daar is ook net besoekersparkering beskikbaar gewees met my aankoms. Ek moes in die rolstoelparkering stop net om te vermy om die bagasie van die verste parkering te dra na die woonstel toe. Ek vermoed besoekers wat vir permanente inwoners gekuier het, het al die parkering gebruik. Dit was baie warm gewees, en die eenheid het geen "verkoeling" beskikbaar gehad nie. Ek het waaiers gaan koop om in die slaapkamers en sitkamer te gebruik om die vertrekke te verkoel en te ventileer. Kon nie die deure oop hou nie, want dan het die muskiete ons weggedra.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Hi Carl,

Dankie vir your resensie, sien asseblief my antwoord op jou kommentaar.

1.) Toegangskaart: het nog geen probleme met vorige kliente gehad nie. Ek het vorms vir U ge-epos. Is ingevul en U moes dit e-pos na kantoor wat U ingelig het-U moes net na kantoor en kaart kry.
2.) Sleutel: U kan onthou dat U my e-pos gestuur het vir U vriend wat eerste sal opdaag - ons het dus geweet hy arriveer. Terug gee aan buurvrou is reg want ons sekuriteit is tip-top-vertrou my.
3.) Al langs strand af: Daar is kameras en sensors elke x meter en alarm gaan af by beheerkamer as lyn gebreek word. In die 20 jaar wat ek eenheid het was daar nog geen probleme en inbrake. Daar is lieflike geteerde paadjie binne grens waarop met kan wandel en fietsry ens. Geen gevaar. Daar is ook sekuriteit beamptes op fietse wat deur die hele Greenways ry.
4.) Dubbel bedens: Ons advertensie is korrek en die foto's verwys na 'n 2 slaapkamer eenheid is. Een kamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 'n tribunk wat 'n enkelbed bo op 'n dubbelbed is.
5.) Warm: In die somer raak dit warem en ek het 'n waaier gekoop en in eenheid gesit.

Groete,
Johan

Greenways Golf Beach C3 Strand
Shadley A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shadley A
Family with young children

We loved our stay.

My fiancé and I loved the place and would recommend it to our friends and family. The children asked if we could stay a little bit longer. All of us enjoyed our stay.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Hi Shadley, so good to hear that you and your fiancé enjoyed your stay. Greetings from the Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
Jeanne-marie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne-marie V
Family with young children

Veilig, gerieflik en pragtig.

Ons het vreeslik lekker gebly en ons vakansie terdeë geniet. Die plek was pragtig skoon en ten volle toegerus. Ons was 2 grootmense en 3 laerskool kinders en ons het almal heerlik gebly. Die swembad is naby die eenheid wat Baie gerieflik was. Dit was baie veilig en mooi Met Wilde voëls, poue en tarentale. Ek sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Jeanne-Marie,

Thanks a million for the excellent review and happy that you enjoyed your stay. Greetings from the Humans

Greenways Golf Beach C3 Strand
Willie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie M
With friends

Netjies en skoon, mooi uitsig en sentraal geleë.

Ons het die verblyf geniet en die plek was baie netjies. Het wel 'n probleem gehad met verkeerde bankbesonderhede wat per e-pos ontvang was. Dit is die bank se probleem.

Greenways Golf Beach C3 Strand's response

Goeie dag Willie en familie, baie bly julle het dit geniet.
Groete van die Humans.

Greenways Golf Beach C3 Strand
From
R1 350
per night (sleeps 4)
From
From R1 350
per night (sleeps 4)
From
R1 350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Unit C3, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTJmYTgzLTJiNDEtNDhkMC04MGUyLWY3NDdkMDY4ZTg1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night(sleeps 4) 9 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!