Greenwoods Selfsorg
Review Summary
Carmen P - Feb 2021
Overall score
Dit was baie lekker om daar te slaap vir die 3 nagte.
Mandy M - Feb 2021
Overall score
Comfortable and clean.
Magda L - Feb 2021
Overall score
Rustig.
Judy V - Feb 2021
Overall score
Stil en rustig
Greenwoods Selfsorg's response
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal die bad probeer skuif. Ons het jou gratis opgradeer na 'n groter en geriefliker eenheid. Die geyser, wat op 'n tydskakelaar werk, is eers aangeskakel met julle opgradering en word binne 90 min warm. Jammer vir die ongerief!
Rowena V - Feb 2021
Overall score
My partner and I booked late, got a fabulous room with safe parking and were welcomed so nicely.
Hendrik N - Jan 2021
Overall score
Lekker stil in die buurt, lekker gerus.
Julian S - Jan 2021
Overall score
Quiet stay on a lovely property.
Kelly-ann T - Jan 2021
Overall score
Wonderful stay.
Ingrid V - Dec 2020
Overall score
Warm, vriendelike ontvangs en het baie welkom en tuis gevoel. Baie mooi tuin en wooneenhede.
Hlengiwe M - Dec 2020
Overall score
It was a great, quite place to relax and unwind. Very clean.
Charlotte M - Dec 2020
Overall score
The host was ok. I have nothing to complain about.
Greenwoods Selfsorg's response
It was great to have you here and glad you have enjoyed yourself greatly! Unfortunately because of Covid we are not able to socialise as we would have loved to do!
Janine J - Dec 2020
Overall score
Gemaklik, genoegsaam en bekostigbaar.
Jakes V - Nov 2020
Overall score
Was wonderlik gewees.
Riana P - Nov 2020
Overall score
Heerlike rustige verblyf.
Ista V - Nov 2020
Overall score
Puik
Renette V - Oct 2020
Overall score
Rustig
Elize P - Sep 2020
Overall score
Baie sentraal gelee
Chris S - Sep 2020
Overall score
Superskoon, netjiese akkommodasie in lowerryke tuin.
Jacorien N - Aug 2020
Overall score
Heerlike bosveld atmosfeer in die stad!
Nico M - Mar 2020
Overall score
Waarde vir geld en baie netjies.
Ronel C - Feb 2020
Overall score
Neat, clean and very cute place. We will certainly stay here again for sure.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon en baie oulike plek. Ons sal vir seker weer hier gaan oorslaap.
Pragtige en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zonika E - Feb 2020
Overall score
Very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Sal enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stanley P - Jan 2020
Overall score
Lovely peaceful place. Will recommend it highly. I did enjoy my stay at Greenwoods.
Celia M - Jan 2020
Overall score
Baie privaat, maklik bereikbaar en vriendelike diens.
Ninon S - Jan 2020
Overall score
Very beautiful, comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, gerieflik.
Mooi gastehuis in mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Nov 2019
Overall score
Pragtige plek.
Dr Hermanus J P - Nov 2019
Overall score
Puik.
Tania P - Nov 2019
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
My verblyf by Greenwoods was heerlik. Baie naby aan die SAOU en Menlyn. Rustige omgewing. Eenheid was skoon en netjies. Sal weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette M - Nov 2019
Overall score
Rustige omgewing netjiese chalet vriendelike diens.
Cornelis N - Nov 2019
Overall score
Uiters gerieflik en gemaklik veral omdat dit naby die Faerie Glen Hospitaal geleë is.
Annika V - Nov 2019
Overall score
Neat and friendly accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en vriendelike verblyf.
Die verblyf was baie gerieflik, netjies en ons is baie vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter V - Nov 2019
Overall score
Fantastiese mense, baie behulpsaam.
Susan E - Oct 2019
Overall score
Net een woord: ongelooflik!
Clifford P - Oct 2019
Overall score
Like a forest retreat in the middle of the suburbs.
Kobus D - Oct 2019
Overall score
Like the last time. Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos die vorige keer. Wonderlik.
Thomas en vrou. Weereens baie dankie vir jul vriendelikheid en baie netjiese verblyf. Sal definitief weer by julle plekkie kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corne L - Sep 2019
Overall score
Peaceful and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en skoon.
Dit was pragtig skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en daar was alles wat ons nodig gehad het. Regtig 'n mooi plek in 'n mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was ‘n voorreg om julle hier te ontvang. Julle is modelgaste en altyd welkom!
Kobus B - Sep 2019
Overall score
Netjies, veilig, gerieflik en baie aangenaam.
Read moreNeels S - Sep 2019
Overall score
Het verblyf geniet.
Gerald G - Aug 2019
Overall score
Presies wat 'n mens soek in die stad.
Hd G - Jul 2019
Overall score
Beste kliëntediens en uitstekende waarde vir geld.
Greta W - Jul 2019
Overall score
Lovely, quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige omgewing.
Dankie vir 'n aangename oornag-akkommodasie. Ons was tevrede met alles. Kamer is baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Conway R - Jul 2019
Overall score
Great experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik ervaring.
Greenwoods is 'n lieflike plek met al die geriewe wat mens verwag in 'n gastehuis. Beslis een van ons beter ervarings en ons het alreeds vir ons volgende verblyf bespreek. Thomas is baie gaaf en behulpsaam. Dis duidelik dat hulle fokus op die kliënt en nie op geldmaak is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand M - Jul 2019
Overall score
Uitstekende verblyf. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was ‘n voorreg om julle hier te kon ontvang.
Kobus D - Jul 2019
Overall score
Besonders gemaklik.
Jacob M - Jun 2019
Overall score
Beautiful serene place managed by a lovely couple.
George D - Jun 2019
Overall score
Pleasant experience to stay at Greenwoods.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ervaring om by Greenwoods tuis te gaan.
Ons het twee nagte by Greenswoods tuisgegaan in kamer nommer 4. Gerieflik ingerig, skoon en alles wat mens nodig het. Die toilet is apart van die badkamer wat baie gerieflik is. Lekker warm water vir die bad en stort - iets wat mens nie altyd by ander selfsorgeenhede kry nie. Indien nodig sal ons in die toekoms weer daar tuisgaan. Thomas en Retha doen moeite om na gaste se behoeftes om te sien en is baie gesteld op skoon en goedversorgde huisvesting. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Ons doen dit vir spesiale mense soos julle!
Donné V - Jun 2019
Overall score
Accommodation is neat and owners are very hospitable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf is netjies en eienaars is baie gasvry en vriendelik.
Ons het Greenwoods Selfsorg gekies as verblyf omrede ons in rustigheid wou ontspan vir die naweek, maar steeds naby wees aan groot stede en besienswaardighede. Die eienaars van Greenwoods is waarlik die vriendelikheid van self. Ons is hartlik ontvang en daar is in al ons nodige behoeftes voorsien. Die verblyf is skoon en word goed onderhou. Puik plek vir 'n rustige naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang.
Julle is voortreflike gaste.
Hawies D - Jun 2019
Overall score
Beste gasvryheid ooit ervaar!
Greenwoods Selfsorg's response
Dit is hoe ons sulke oulike gaste soos Hawies ontmoet.
Maritsa T - Jun 2019
Overall score
Lovely night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike nagrus.
Met aankoms by Greenwoods het ons van die begin af welkom gevoel. Die vertrekke is baie oulik uiteengesit en toegerus. Die eenheid was netjies en skoon en het ons 'n heerlike nagrus besorg. Ons kuier was maar kort aangesien ons net 1 aand oorgebly het, maar ons sal die eenheid definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het en dankie vir die vriendelike resensie.
Corney N - May 2019
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Uiters aangename, goed toegeruste verblyf. Ontvangs was hartlik en gasvry. Baie aangename gasheer en vrou. Baie veilig en hulle is uiters tegemoetkomend. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Ons is baie bly dat julle dit geniet het om by ons tuis te gaan. Dit was 'n voorreg om sulke oulike mense soos julle te ontvang!
Johan S - Apr 2019
Overall score
The cleanest self-catering place we've ever stayed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die skoonste selfsorg waar ons nog ooit gebly het.
Hierdie verblyf is een van die beste waar ons nog gebly het. Ek wou nog 'n dag gebly het om die pragtig tuin te kon geniet. Thomas en Retha laat 'n mens dadelik tuis voel en die selfsorg voel soos jou huis weg van die huis af. Baie dankie, Thomas en Retha, julle sien ons weer. Julle is nie 'n 5 ster nie maar 'n 10 ster.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Baie dankie, Johan. Ons is baie bly dat julle by ons tuis was en dat julle só tevrede is. Julle is altyd welkom hier!
Elsie V - Apr 2019
Overall score
Ek sal nie weer op enige ander plek bly as ek in die omgewing moet oorbly nie. Ek is mal oor die plek en wens dit was myne.
Greenwoods Selfsorg's response
Elsie, ons is só bly dat jy dit geniet het. Dit maak ons werk dubbel die moeite werd. Jy is altyd welkom!
Christa J - Apr 2019
Overall score
Skoon, netjies gasvrye verblyf!
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was 'n voorreeg om julle as gaste te kom ontvang.
Altyd welkom!
Lizelle G - Mar 2019
Overall score
Dit was heerlik om daar te bly Sal dit vir seker aanbeveel. Heerlike verblyf. Mooi omgewing. Goeie vriendelike diens.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was 'n voorreg om sulke pragtige mense soos julle as gaste te ontvang. Altyd welkom.
Lize V - Mar 2019
Overall score
Heerlik, rustig, pragtige omgewing.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang! Julle is altyd welkom!
Elmarie S - Mar 2019
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wondelik!
Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak as ons in stad kom. Baie mooi plek, skoon, ruim. En almal so vriendelik. Voel soos jou eie huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom!
Louw D - Mar 2019
Overall score
Uitstekend!
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Wonderlike mense!
Hannes L - Mar 2019
Overall score
Na 'n lang dag se werk is dit die plek om te ontspan.
Louis V - Feb 2019
Overall score
We enjoyed it and will recommend this place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet en sal enige tyd die plekkie aanbeveel.
Ons is vriendelik ontvang en hul diens was uitstekend. Alles netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Dankie dat julle by ons tuis was. Julle is altyd welkom.
Sonja B - Feb 2019
Overall score
Uitmuntende waarde vir geld!
Greenwoods Selfsorg's response
Dankie dat julle by Greenwoods kom oorbly het. Julle was modelgaste en is enige tyd meer as welkom.
Odette B - Feb 2019
Overall score
Fantastic, very neat and clean!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties baie netjies en skool!
Ons is met ope arms ontvang dit was heerlik en baie gasvry ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir ander mense! Baie gawe, sout-van-die-aarde-mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was modelgaste!
Elusabeth L - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Greenwoods Selfsorg's response
Jy was ‘n modelgas.
Allen R - Jan 2019
Overall score
Lekker rus.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was baie lekker om julle hier te hê en is bly julle het dit geniet.
Elmarie L - Dec 2018
Overall score
Rustig in die stad.
Greenwoods Selfsorg's response
Dit was 'n voorreg om sulke netjiese mense te huisves. Vriendelik en laat alles skoon en netjies, julle is altyd welkom!
Elzabé M - Dec 2018
Overall score
Rustige en netjiese selfsorgverblyf.
Greenwoods Selfsorg's response
Laat hulle plekkie so skoon en netjies, asof hulle nie daar was nie. Baie dankie, julle is altyd welkom.
Riana B - Dec 2018
Overall score
Absoluut 'n moet. Rustig en privaat.
Greenwoods Selfsorg's response
Julle was model gaste. Laat alles skoon en netjies. Julle is altyd welkom.
Lelanie D - Nov 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Die ontvangs deur Thomas was hartlik en vriendelik. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies en skoon. Sal verseker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greenwoods Selfsorg's response
Baie dankie, julle is baie welkom.
- Capacity: 21 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 425 Walter Bunton Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- All ages welcome