Grincourt Nature Reserve
Review Summary
Henk K - Apr 2018
Overall score
Netjies en skoon, rustige omgewing.
Liezel O - Mar 2018
Overall score
Baie gemaklik. Net wat jy nodig het na 'n lang dag se reis.
Philna V - May 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Warm verwelkoming, rustige atmosfeer, heerlike kos, gemaklike kamers, lekker slaapbed, wat meer kan mens vra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tharina H - Sep 2016
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstaande!
Heerlik! Gemaklike kamers, rustige atmosfeer en 'n fantastiese ontbyt. Kan nie wag om weer te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul C - Nov 2015
Overall score
Ons sal definitief weer hier oorslaap.
Wanda W - Aug 2015
Overall score
Dit was absoluut fantasties ─ die verblyf, die kos, uit die boeke!
Dewald F - Jun 2015
Overall score
Kom voel tuis.
Anneline J - Apr 2015
Overall score
Great!
Marliene L - Mar 2015
Overall score
Baie goeie diens. Fantastiese kos.
Sarie H - Feb 2015
Overall score
Baie aangename verblyf en kos was uitstekend.
Liza J - Feb 2015
Overall score
Excellent place to stay
Charles Z - Nov 2014
Overall score
Baie rustig en gerieflik.
Tharina H - Sep 2014
Overall score
Pragtige verblyf, vriendelike gashere en ontbyt geskik vir 'n koning!
Ewan P - Jun 2014
Overall score
Gerieflik, netjies en waarde vir geld. Fantastiese kos!
Jomari V - Apr 2014
Overall score
Truly a lovely place to stay, great food and great hosts. Highly recommended!
Casper D - Nov 2013
Overall score
110% lekker. Die etes is vanuit die BOONSTE rakke!
Casper D - Oct 2013
Overall score
Grin Court is soos die Comrades Marathon, almal MOET ten minste dit een keer ervaar.
Johan B - Aug 2013
Overall score
Pleasant stay and owners
Christo N - Jul 2013
Overall score
Great
Suleiman S - Jul 2013
Overall score
An excellent place to stay at if you are in Polokwane
Richard L - Jul 2013
Overall score
Die vriendelikheid van Andre en Rina maak die verblyf. Hulle maaltye is uitstekend.
- Capacity: 31 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Rietfontein Estates, PTN 4, LS 743, Polokwane, 0700, Limpopo
- All ages welcome