The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Groendakkies | TravelGround
+29

Groendakkies

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 25 reviews for Groendakkies
Cleanliness
5.0/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Jacoba V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
0/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba V
With spouse/partner

Fantastiese wegbreek.

Die eienaars is baie gasvry en dierbare mense. Behulpsaam sowel as besorgd. Alles wat jy nodig het weg van die huis is daar tot jou gebruik. Ek sal oor en oor daar gaan ontspan. Baie veiling en rustig. Voel hemels tussen die pragtig berge en plantegroei met die skoon strand.

Lampies L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lampies L
With spouse/partner

Baie lekker! Sal dit beslis aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang. Puik diens.

Ian P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian P
Individual traveler

Lovely hosts and very convenient.

The room was small but well equipped with a kitchenette and DStv. I really appreciated the small touches, like providing tea and coffee with a gift of biscuits.

Madelein L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madelein L
With spouse/partner

Heerlik gekuier en die gasvrou is so vriendelik en aangenaam!!

Ons was baie beindruk met die skoon en netjiese plek! Ons sal verseker weer gaan en beveel dit definitief aan!

Lizette K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizette K
With spouse/partner

Peaceful.

Great place to stay if you're willing to drive daily to shops and beach. Would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie lekker plekkie om te bly as jy bereid is om elke dag te ry vir winkels en ook strand. Sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christien V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christien V

Was vreeslik lekker!

Die eienaars was altyd vriendelik en behulpsaam! Was 'n wonderlike plekkie om in te bly, weg van die stad se geraas! Sal Groendakkies definitief aanbeveel!

Jacoline R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacoline R
With spouse/partner

Ideal point for sightseeing and near the airport.

Comfortable living space with everything you could need.

Brenda F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brenda F

Gerieflike, netjiese verblyf met gasvrye eienaar.

Die twee eenhede was perfek vir ons gesin van 8. Heerlike braaigeriewe en goed toegeruste kombuis. Beslis aan te beveel.

Groendakkies's response

Ek wil vir jou baie dankie sê vir die bevredigende bewys van die verblyf, dit was lekker om sulke aangename mense te ontmoet!

Weereens jammer oor die televisie.

Lekker bly in die Kaap!

Groendakkies
Annelie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelie V
Family with teenagers

Gerieflik, goeie ligging en 'n plesier!

Gerieflike en netjiese verblyf! Baie gasvryheid! Nabygeleë parkie is heerlike speelarea vir kinders/tieners.

Groendakkies's response

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly jul het so lekker gebly.

Voorspoed vir die Nuwe Jaar!

Groendakkies
Petro H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro H
With spouse/partner

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie goed ontvang en plek is baie skoon en netjies. Iemand wat rus en vrede soek dit is die plek om te bespreek. Die eienaar/es gaan uit hul plek om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Groendakkies's response

Baie dankie. Van Upington, daar bo, wens ek jul alles van die beste toe. As jul weer hier langs kom, kom maak 'n draai.

Groendakkies
Aron L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aron L
With spouse/partner

Ons verblyf was fantasties.

Ons verblyf by Groendakkies was 'n lekker wegbreek-naweek. Ons as gesin het definitief die rustige atmosfeer daar geniet. Sal dit aanbeveel vir familie en vriende.

Groendakkies's response

Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly dat jul so lekker gebly het.

Kom weer hier aan as jul hierdie kant toe kom.

Groendakkies
Annamarie F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annamarie F
Family with teenagers

Baie netjiese ruim plek met vriendelike, besorgde eienaars.

Sien sterre.

Groendakkies's response

Baie dankie vir die baie goeie verslag. Kom hier, as jul hierlangs kom.

Groendakkies
Mellisa P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mellisa P
Family with young children

Heerlik.

Altyd 'n vriendelike ontvangs.

Petra P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra P
Family with teenagers

Pleasant and very nice.

Groendakkies is very neat and fully equipped, nothing was needed and we were treated in a hospitable manner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en baie lekker.

Groendakkies is baie netjies en volledig ingerig, niks tekort en ons is baie gasvry behandel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Groendakkies's response

Ek is bly julle het so lekker gebly! As dit weer 41 grade op Oudtshoorn is, kom bly maar weer hier (grap). Verder dan, lekker gaan met julle!

Groendakkies
Sanet E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sanet E
With friends

Spacious, clean and tidy.

Would recommend Groendakkies for family and friends, good value for money. Won't stay at any other place than Groendakkies if we go to Herolds Bay again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, skoon en netjies.

Sal Groendakkies aanbeveel by vriende en familie, goeie waarde vir die geld. Sal by geen ander plek as Groendakkies tuisgaan, sou ons weer in Heroldsbaai wou bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Groendakkies's response

Dankie vir die terugvoer! Dankie vir die goeie nuus oor Groendakkies!
Ek hoop jul het 'n lekker jaar.

Groendakkies
Bridgette M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bridgette M
With spouse/partner

Fantasties!

Ons verblyf was regtig baie lekker. Die eienaars is eenvoudig baie goeie mense en sal enigiets doen om hul gaste se verblyf gemaklik te maak.

Groendakkies's response

Baie dankie vir die terugvoer! Bly lekker in jul huis op Sedgefield!
Ek is bly ons kon dit gerieflik maak vir julle!

Groendakkies
Alida B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida B
Family with young children

Geriefllik, ruim, skoon en besonder gasvrye verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Heerlike braai-area.

Yolanda P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda P
Family with young children

Baie rustig, pragtige plekkie. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Ek sal definitief weer daar gaan kuier. Baie vriendelike mense in die omgewing. Die plekkie is baie pragtig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. As julle wil gaan ontspan is Heroldsbaai die regte plek om dit te gaan doen.

Lizette A - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette A
Family with young children

Baie netjies, vriendelik en pragtige area.

Ons tydjie by Groendakkies was baie aangenaam, skoon en ruim. Baie vriendelike mense en sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie!

Kobus C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus C
Family with teenagers

Ons het die verblyf terdeë geniet en sal graag weer daar wil oorbly.

Aangenaam verras met die ruim, netjiese, goed toegeruste woonstel.

Manda M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda M
Individual traveler

Naweek weg.

Soos 'n huis weg van die huis af.

Manie L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie L
With spouse/partner

Heerlike verblyf met 'n baie vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou.

Ek sal, as die geleentheid hom voordoen, weer daar wil gaan bly. Ek sal Groendakkies ook by al my vriende aanbeveel. Baie goeie waarde vir jou geld!

Philip J - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip J
Family with teenagers

UITSTEKENDE blyplek.

Ons het BAIE lekker gebly. Netjiese plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike eienaars bereid om met enige iets te help. Indien ons weer in daardie rigting gaan sal ons bo alle twyfel weer by GROENDAKKIES tuisgaan - geen ander plek sal hul diens en vriendelikheid maklik klop. Baie dankie vir 4 dae se gasvryheid - ons het sommer dadelik met ons aankoms tuis gevoel.

Venessa D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venessa D
Family with young children

'n Uitstekende ervaring!

Hierdie plekkie sal ek aanbeveel vir enige gesinnetjie wat tyd saam wil deurbring. Die mensies is ongelooflik gasvry en behulpsaam! Die pretpark is 'n klipgooi van die woning om kinders besig te hou. Dis naby aan alles en baie lekker. Ek beveel dit hoogs aan en sal altyd probeer om hier te bly met vakansietye.

Don & Dalene T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don & Dalene T

Gerieflik, netjies en ruim.

Beslis waarde vir geld. Die eenhied was ruim, netjies en gerieflik met die nodige geriewe vir 'n aangename verblyf. Die braai-area was 'n lekker kuierplek met 'n tuin. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Rooikransie Street, Herolds Bay, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YWY3NGJiLWVhZDctNDdlYS1hNDMwLTI5ODk5N2M1ZDk1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 25 5 1 5 5 Rooikransie Street Herolds Bay 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.048358513341 22.398917340475
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!