Groeneweide Guest Suite
Review Summary
Raydene B - Mar 2020
Overall score
Lieflik, rustig en bekostigbaar.
Hendrik V - Mar 2020
Overall score
Excellent, hostess very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, gasvrou baie behulpsaam.
Baie rustige omgewing, netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda S - Feb 2020
Overall score
Nice spacious apartment. Clean. Slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ruim woonstel. Skoon. Baie lekker geslaap.
Dit was net 'n vinnige heen-en-weertjie vir die tennis (Match in Africa). Ons het baie lekker gebly en genoeg warm water gehad om te stort (5 persone). Die plekkie is mooi en skoon. Stil en rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter H - Jan 2020
Overall score
Die verblyf was nie die geld werd gewees wat ons moes betaal per aand nie.
Read moreGroeneweide Guest Suite's response
Die Hattings het ongelukkig nie die advertensie mooi gelees nie. Doreen het gewonder daaroor dat hul so lank in haar gaste eenheid wil bly oor Kers seisoen in n plek wat net braai geriewe en koffie stasie bied. Sy het hulle probeer kontak op 29 Mei, 5 Des en 14 Des, maar hulle nie geantwoord en haar ook nie teruggeskakel soos versoek nie! Toe sy ñ week voor hulle kom uiteindelik vir Mnr Hattingh in die hande kry was hy baie ontsteld, want soos ons bekommerd was dalk die geval kon wees, het hy nie die advertensie reg gelees nie. Sy het vir hom genooi om die nodige saam te bring asook eers die fasiliteite te besigtig voor hul finaal besluit om dit te benut of nie. Sy was ook bereid om n kanselasie te aanvaar (buite die spertydperk), en het ook spesiaal n mikrogolf en paar basiese benodighede aangeskaf om hulle tegemoet te kom. Hulle het op aankoms besluit om die bespreking te behou.
Ons voel nie dat die prys, wat uitwerk op minder as R200pppn oor die Kers seisoen, enigiets behalwe billik is vir die geriewe wat inderdaad korrek geadverteer was nie.
Doreen het oorspronklik versoek dat almal die stort gebruik (in lig van Kaapstad se watergebruik riglyne) maar onmiddelik en met vrywilligheid beaam dat die skoonma natuurlik die bad moet gebruik toe die versoek aan haar gestel is.
Doreen sal die enkel beddens nagaan, en waardeer die terugvoer (haar eerste terugvoer oor die beddens) daaroor asook oor die braai geriewe. Sou hul tydens hul besoek aan haar n tekort aan beligting uitgewys het as probleem by die braai area sou sy natuurlik kon verduidelik dat sy beligting saam met die braai toerusting verskaf.
Terwyl ons die Hattings se terugvoer deeglik sal nagaan, en natuurlik verbeteringe aanbring waar relevant, oorweeg ons dit ook in lig van die groter prentjie - nie net die feit dat hulle ongelukkig was met hule eie keuse, korrek geadverteer en met hulle bespreek voor die tyd, maar ook Groeneweide se 4.8 ster gemiddelde resensies.
Suzaan C - Dec 2019
Overall score
Rustigheid vanself!
Christiaan R - Dec 2019
Overall score
Neat overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese oornagverblyf.
Ons was baie vriendelik ontvang. Het net 'n oornagplek gesoek vir 'n tydperk wat ons naby hospitaal moes wees. En die plekkie het in ons behoeftes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wert B - Jun 2019
Overall score
Had a great stay, thanks Doreen.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, baie dankie Doreen.
Baie dankie vir die lekker bly, na 'n naweek was dit soos om familie te groet. Seën vir jou Doreen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor K - May 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Uitstekende diens. Net geiser wat moet weer aangesit word om te shower. WiFi nie goed nie. Verder was dit baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel B - May 2019
Overall score
Die eienaar het werklik uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Reinard C - Mar 2019
Overall score
Veilig, netjies en 'n mens voel welkom.
Nico C - Mar 2019
Overall score
Ons verblyf geniet en voldoen aan ons verwagtinge.
Roxanne G - Mar 2019
Overall score
It was lovely staying at the Groeneweide Guest Suite.
Groeneweide Guest Suite's response
Was heerlik om julle hier te hê, altyd welkom!
Jacqui G - Feb 2019
Overall score
Pleasant stay. Friendly and helpful hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Veilige plek vir verblyf en parkering. Netjiese en gerieflike kamers met vriendelike gasvrou. Gasvrou behulpsaam met alles wat jy dalk wil weet of benodig. Sal Groeneweide Guest Suite vir almal wat vakansieverblyf in Kaapstad soek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Groeneweide Guest Suite's response
Baie dankie vir jou mooi woorde van waardering Jacqui! Dit was werklik 'n groot plesier om julle te huisves en ek sien uit na julle volgende kuier.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Groeneweide Street, Cape Town, 7530, Western Cape
- All ages welcome