Robertson Accommodation at GuBas de Hoek meet eat sleep | TravelGround
+48

GuBas de Hoek meet eat sleep

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for GuBas de Hoek meet eat sleep
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Natalie K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie K

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Ons het as 'n groot groep bespreek en dit was glad nie moeite vir GuBas om ons te akkommodeer nie. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie mooi en netjies en alles wat mens nodig het is in die kamers. Ons kon rustig langs die swembad kuier. Die ontbyt die volgende oggend was ongelooflik lekker. Niks was te moeilik en ongerieflik vir hulle nie. Ons sal beslis GuBas de Hoek aanbeveel. Baie dankie!

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Liewe Natalie
Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Ons is baie bly u en groep het die tyd by ons geniet.
Niks is ooit te veel moeite vir ons as Gubas de hoek span nie solank ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Ons is bly julle het die swembad en rustigheid geniet. Ons hoop om julle vir n volgende keur terug te hê.
Vriendelike groete
Su-allen

GuBas de Hoek meet eat sleep
Danie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie D
With spouse/partner

Gerieflike, privaat verblyf.

Die tuinkamer is privaat met 'n rustige atmosfeer. Die kompleks is goed toegerus met kombuise beskikbaar vir selfsorg. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Marika P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika P
With spouse/partner

A lovely place to stay that feels like your own home with a pampering feel.

We had a nice stay at Gunter and Balbina's where you feel right at home. The reception lady, Sue Ellen, welcomed us warmly, showed and explained everything in the room to us, and to top it all off, greeted us with a glass of sherry. Gunter's breakfasts were delicious and the braai facility and kitchen met all of our needs. The garden is beautiful and well maintained. We wil definitely stay there again if we ever travel in that direction again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike plek om aan te doen wat soos jou eie huis met baie bederf voel.

Ons het so lekker gebly by Gunter en Balbina wat mens dadelik tuis laat voel het. Die ontvangsdame, Sue Ellen, het ons hartlik ontvang, alles in die kamer gewys en verduidelik en ons boonop met 'n glasie port verwelkom. Gunter se ontbyte was heerlik en geurig en die braaigerief en die kombuis het aan al ons behoeftes voorsien. Die tuin is pragtig en goedversorg. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons in daardie rigting reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Goeie dag en groete.
Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoering.
Ons is baie bly dat u, u se verblyf geniet het by GuBas de Hoek ontmoet eet slaap en kan die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak.
Ons voorsien alles wat ons gaste moet hê. Dankie vir u resensie en ons hoop om u spoedig terug te verwelkom. Dit was 'n groot plesier om julle te akkomodeer.
Vriendelike groete,
Sue Allen

GuBas de Hoek meet eat sleep
Arnold M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold M
With spouse/partner

Fantasies.

Wonderlik. Sal beslis teruggaan.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Good day and greetings,
Thank you very much for your stay with us, and your valued feedback.
We are really pleased that you enjoyed your stay at GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep.
We value all that our guests have to say. Thank you for your review, and we hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Balbina

GuBas de Hoek meet eat sleep
Shanel G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shanel G
With friends

Heerlik in die platteland!

Baie mooi ligging en goeie wegbreek na die mooi wynstreek.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Goeie dag,
Baie dankie vir u verblyf by ons en ons waardeer u terugvoer.
Ons is baie bly dat u die verblyf by GuBas de Hoek geniet het en dat u die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak.
Ons waardeer alles wat ons gaste sê, dankie vir u resensie en hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Balbina

GuBas de Hoek meet eat sleep
Lindie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie K
Family with young children

Bablina is 'n fantastiese en behulpsame gasvrou! Sal die gastehuis beslis aanbeveel!

Gasvrou was fantasties en baie behulpsaam! So ook al die personeel! Sal beslis die gastehuis aanbeveel!

Yvonne S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne S
With spouse/partner

Beautiful place and good service. Very friendly staff.

Will definitely go back and stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plek en baie goeie dienslewering. Regtig vriendelike werkers.

Sal definitief terugkeer en langer kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lee-anne J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne J
With spouse/partner

Great!

It was peaceful and nice, the bed was a bit uncomfortable, but other than that 10 out of 10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Dit was rustig en lekker, bed was net bietjie ongemaklik maar anders alles 10 uit 10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Geagte Lee-anne,

Baie dankie vir u terugvoering, ons is bly u het u verblyf geniet. Ons beddens kan opgemaak raak in enkel, dubbel en koninggrootte beddens, net soos u dit verkies.

Ons is bly ons kon 'n goeie diens lewer en hoop om u volgende keer weer by ons te kan akkommodeer.

Groete,
Su-allen

GuBas de Hoek meet eat sleep
Delmeri C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delmeri C
With spouse/partner

Ongelooflik!

Baie lekker gele. Ontbyt baie gesond.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Geagte Lee-anne
Baie dankie vir u terugvoering ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons is bly ons kon 'n goeie diens lewer hoop om u weer te kan akkomodeer
Groete Su-allen

GuBas de Hoek meet eat sleep
Hans N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans N
With friends

Aangenaan.

Sien gerus die sterre.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Dear valued Hans,
Baie dankie vir die besoek en terugvoering dit is goed om te sien julle het als geniet.
Ons verskaf 'n van straat af agt basis standaard parkering.
Ons skep ten alle tye' n huis tot huis atmosfeer vir ons gaste om tuis te voel.
Weereens baie dankie.
Hoop om julle gou weer te sien.

Su-Allen and Balbina

GuBas de Hoek meet eat sleep
Johann S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann S
With spouse/partner

Baie deftig en uiters professioneel.

Die reëlings en verblyf was puik, en die ontbyt en gasvryheid onverbeterlik. Die parkering was knap aangesien daar vyf motors was.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Dear valued Johann,

Baie dankie vir die besoek en terugvoering bly julle het als geniet, ons is bly ons kon vir u n huis tot huis atmosfeer skep om tuis te voel. Ons verskaf waarde vir geld.
Weereens baie dankie
Hoop om julle gou weer te sien.

Su-Allen and Balbina

GuBas de Hoek meet eat sleep
Hannes V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes V
With friends

Heerlik.

Baie goed, sal weer besoek en sterk aanbeveel ─ net bietjie duur.

Greg H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg H
With spouse/partner

Beautiful, tranquil surroundings with wonderful hosts.

We had a most enjoyable and relaxing stay. The facilities are great and we would certainly recommend it to our friends and family. We will be back.

GuBas de Hoek meet eat sleep's response

Dear Greg,

Thank you very much for your stay with us and your wonderful feedback. It is great to hear, when all the effort is paying off and it will be a big motivation for us and our team.

Thank you once again and looking forward to welcoming you again.

Regards,
Balbina - GUBAS DE HOEK meet eat sleep in Robertson

GuBas de Hoek meet eat sleep
Arnold V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold V
With spouse/partner

Veilig, netjies, vriendelik.

Ons het aanvanklik net vir een nag bespreek, maar nadat ons so vriendelik ontvang is deur Collen en Belbina, het ons besluit om nog 'n nag oor te slaap. Dit was 'n wonderlike ervaring en sal nie omgee om dit weer te doen nie!

Jacqui B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqui B
With friends

Fantastic!

All was 100%!

Johann R - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
With spouse/partner

Die ideale plek om te bly en die Breederivier Vallei te beleef. Ongelooflike lekker kos!

Die Duitse gasheer en vrou doen moeite om alles so gerieflik moontlik te maak. Die kamers is luuks en ten volle toegerus. Die sjef sit fantastiese geregte voor. Die plek is sentraal en baie veilig. Sal beslis weer daar besoek.

Hilda M - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilda M
With spouse/partner

Aangename verblyf in 'n lieflike kamer.

Ontvangs was in die kol. Wat 'n jammerte dat ons die eienaars se kookkuns misgeloop het. Ons het dit egter steeds baie geniet.

Barbara C - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara C
With spouse/partner

Excellent

Everything was perfect.

Clive W - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive W
With spouse/partner

Wonderful hospitalty and amazing food.

Loved the set up in the common areas that encouraged guests to socialise. Got to chat to really intersting people, and have even made a new friend.

From R1 320
per night (for 2 people)
From R1 320
per night (for 2 people)
From R1 320
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 45 Reitz Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 320  per night (for 2 people) 19 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -33.804104 19.885845
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com