Guinea Fowl Lodge
Review Summary
Danie V - Jul 2019
Overall score
Spacious, beautiful room and perfect care by Mart and Pete.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim, mooi kamer en perfekte versorging deur Mart en Pete.
Guinea Fowl Lodge is baie sentraal geleë met 'n pragtige uitsig. Die kamer waarin ons tuisgegaan het was groot en smaakvol gemeubileer. Die ontbyt was uitstaande. Mart en Pete laat mens dadelik tuis voel en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer die Guinea Fowl Lodge kies vir ons volgende besoek aan Knysna.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amelia S - Jan 2019
Overall score
Baie gerieflike verblyf by vriendelike mense.
Lourita B - Jul 2018
Overall score
Friendly service, lovely stay with a breathtaking view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig!
'n Wegbreek met 'n uitsig, heerlike ontbyte, lekker gesels en rustigheid. 'n Definitiewe besoek werd!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryka V - Apr 2018
Overall score
Dit was baie lekker en eienaar is baie vriendelik.
Nadina C - Jan 2018
Overall score
Pleasant, professional business, well located, privacy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, 'n professionele besigheid, goed geleë, privaatheid vooropgestel.
Die eienaars het die meeste gemaak met wat hulle tot hulle beskikking gehad het en aan absoluut alles gedink om dit vir gaste 'n sinvolle en goeie ervaring te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marina V - Jan 2018
Overall score
Ongelooflike gasvryheid. Stap 'n ekstra myl met hulle gaste.
Donovan V - Jul 2017
Overall score
Hospitality from owners was really something special!
Lizelle S - Jan 2017
Overall score
Fantasties, die oulikste mense. Pete en Mart het die mooiste plekkie!
Koos W - Oct 2016
Overall score
Fantasties!
Philip L - May 2016
Overall score
Gerieflike, sentrale verblyf.
Melanie R - Dec 2015
Overall score
Alles was perfek!
Brian A - Dec 2015
Overall score
Fantasies! Baie mooi en alles net goed.
Angela V - Nov 2015
Overall score
Een heel fijn verblijf, en goed gelegen om de stad of de stranden te bezoeken bij Brenton on Sea.
Ingrid S - Nov 2015
Overall score
Super uitzicht, relaxde omgeving, mooie schone kamers en goed ontbijt.
Pieter N - Dec 2014
Overall score
Mooi plekje en leuke tuin!
Ariadne H - Oct 2014
Overall score
We zijn hier 3 nachten geweest en we komen zeker terug als we in Z-A zijn!
Elbé S - Sep 2014
Overall score
Perfek!
Danique C - Jul 2014
Overall score
Wonderlike verblyf en gasvryheid. Ons sal definitief weer gaan!
Read moreJulian D - Jul 2013
Overall score
Very comfortable and well situated
Howard K - Jan 2013
Overall score
A very well managed B&B; ideal location, comfortable accommodation and great breakfast.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Faure Street, Knysna, 6571, Western Cape
- No children under 12